Johannes Petrus Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b10.c6.d4. |
Voorname |
|
Johannes Petrus |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Daniël Stephanus Henning |
Moeder |
|
Elizabeth Johanna Marais |
# ste kind van vader |
|
4 |
Noemnaam |
|
Johannes Petrus |
Geboortedatum |
|
1875-7-7 |
Geboorteplek |
|
Waterkloof, Cradock |
Doopdatum |
|
1875-9-5 |
Doopplek |
|
Cradock |
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
Pretoria |
|
|
|
Geskiedenis |
Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het hy op die plaas Paardekraal, Cradock gewoon. Hy is op 18 September 1901 op sy plaas krygsgevangene geneem en omdat hy as ’n Eersteklas Rebel beskou was, is hy op 16 Desember 1901 ter dood veroordeel weens wapendiefstal. Die vonnis is egter na drie jaar tronkstraf verminder. Na die oorlog is amnestie gedurende Maart 1903 aan hom verleen.
|
|