Lucassina Susara Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b7.c1.d3.e5.f4.
Voorname  Lucassina Susara
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Lucas Cornelius Henning
Moeder  Maria Magdalena Schoeman
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Lucassina Susara
Geboortedatum  1897-3-13
Geboorteplek  
Doopdatum  1897-6-6
Doopplek  Dordrecht
Sterfdatum  1971-8-2
Sterfplek  Dordrecht
Geskiedenis
Sy is op 17 jarige ouderdom vir die eerste keer gekies as sekretaresse van die Nasionale Party tak Bamboeshoek te Dordrecht - ’n pos wat sy vir 57 jaar lank beklee het. Daarbenewens was sy ook 28 jaar lank lid van die hoofraad van die NP. Die Jeugtak van die NP op Dordrecht het sy met besondere ywer en welslae aan die gang gehou. Sy was ook 28 jaar lank Sondagskoolonderwyseres. Dr LAPA Munnik en mnr J J Loots, beide Ministers, het haar begrafnis bygewoon.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Gert Hendrik Frantz Henning
\__ Elizabeth Catharina Henning
/¯¯ Lucas Cornelius Henning
/¯¯ Lucas Cornelius Meyer
\__ Lucassina Susara Meyer
\__ Anna Johanna Jacoba Smit
Lucassina Susara Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Maria Magdalena Schoeman
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

b7.c1.d3.e5.f3. Susanna Catherina Marthina Greyling (gebore Henning) * 17-11-1894 en haar suster Lucassina Susara Henning * 13-3-1897
Beskou lys van mense op foto


b7.c1.d3.e5.f4. Lucassina Susara Henning * 13-3-1897
Beskou lys van mense op foto