Johannes Christiaan Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b6.c3.d8. |
Voorname |
|
Johannes Christiaan |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Johannes Christiaan Henning |
Moeder |
|
Anna Maria Venter |
# ste kind van vader |
|
8 |
Noemnaam |
|
Johannes Christiaan |
Geboortedatum |
|
1842-5-11 |
Geboorteplek |
|
Vlakpont, Cradock |
Doopdatum |
|
1842-6-12 |
Doopplek |
|
Cradock |
Sterfdatum |
|
1842-11 |
Sterfplek |
|
Bloemtuin, oorkant die Koloniegrens (Steynsburg) |
|
|
|
Geskiedenis |
Sy vader se sterfregister dui aan dat hy te Bloemtuin, oorkant die Kolonie grens oorlede is. Dit blyk asof dit in die Steynsburg distrik moes gewees het. Sy moeder sterf met sy geboorte
|
|