Willem Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5.h1.i4.
Voorname  Willem
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Pieter Hendrik Henning
Moeder  Susanna Catharina Magdalena Ralph
# ste kind van vader  4
Noemnaam  Willem
Geboortedatum  1971-3-9
Geboorteplek  Vanderbijlpark
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2022-6-9
Sterfplek  Pretoria
Geskiedenis
Willem was die jongste van vier kinders van Pieter Hendrik Henning * 12-1-1941 en sy vrou, Susanna Catharina Magdalena (gebore Ralph) * 18-5-1943. Willem was skynbaar van kindsbeen af nooit baie gesond nie en kon nooit aan enige sport deelneem nie. Sy hart het altyd groot probleme veroorsaak. Weens sy swak gesondheid is hy nooit getroud nie en het saam met sy ma op Bethlehem gewoon. Hy het vir Telkom gewerk. Teen die einde van sy lewe was hy 53 dae lank in die Intensiewe Sorgeenheid in ‘n hospitaal in Pretoria, voordat hy uiteindelik op 9 Junie 2022 gesterf het.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Stephanus Johannes Paulus Henning
\__ Maria Cornelia Elizabeth Booysen
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Edith Mary Greyling
\__ {vmmName}
Willem Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Susanna Catharina Magdalena Ralph
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

C091. b6.c1.d3.e5.f3.g5.h1. Pieter Hendrik Henning *12-1-1941 se vrou, Susan (Susanna Catharina Magdalena, gebore Ralph, *18-5-1943) en kinders. V.l.n.r.Christa *19-1-1963, Willem *9-3-1971, moeder Susan, Stephanus Johannes Paulus * 14-8-1965 en Elmarie *5-7-1969
Beskou lys van mense op foto