Jopie Josef Jooste Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e5.f3.g3.h3.i1.
Voorname  Jopie Josef Jooste
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  Gerhardus Lourens Henning
Moeder  Dina Maria Britz
# ste kind van vader  1
Noemnaam  Josef Jooste
Geboortedatum  1993-1-15
Geboorteplek  Dundee
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Marníce Oberholzer  2017-4-15  Franschhoek   
Geskiedenis
As gevolg van ernstige mediese probleme en 'n hartoperasie kon hy nie sy matriekjaar in 2011 voltooi nie. Gedurende Maart 2012 kry hy 'n beroerte. Ten spyte hiervan voltooi hy aan die einde van die jaar matriek en verwerf vier onderskeidings. Hy skryf hierdie prestasie toe aan die veggees wat hy van sy Boere-voorouers geërf het. Vir hierdie prestasie het die onderwysowerhede van die Noord-Wes Provinsie 'n spesiale dapperheidstoekenning aan hom toegeken.
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Josef Jooste Henning
\__ Maria Cornelia Elizabeth Booysen
/¯¯ Gerhardus Lourens Henning
/¯¯ {vmvName}
\__ Maria Sophia Magdalena Odendaal
\__ {vmmName}
Jopie Josef Jooste Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Nicolas Johannes Britz
\__ {mvmName}
\__ Dina Maria Britz
/¯¯ {mmvName}
\__ Hendrina Cecilia (Onbekend)
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

C129. b6.c1.d3.e5.f3.g3.h3. Gerhardus Lourens Henning *19-8-1954, sy vrou Dina maria (gebore Britz) *3-7-1955 en hulle seun Jopie Josef Jooste * 15-1-1993
Beskou lys van mense op foto


Troufoto van b6.c1.d3.e5.f3.g3.h3.i2. Jopie Josef Jooste Henning *15-1-1993 en Marnice Oberholzer op 15 April 2017 te Franschhoek.Voor v.l.n.r Bernice Oberholzer, ma van die bruid; Jopie; Bernice en Irma Henning, ma van die bruidegom. Agter v.l.n.r Marius Oberholzer, pa van die bruid; Ds Theo Hay; Lourens Henning, pa die bruidegom
Beskou lys van mense op foto