Gert Johan Daniël Jordaan
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Gert Johan Daniël
Van  Jordaan
Geslag  Manlik
Vader  Gert Johan Daniël Jordaan
Moeder  Johanna Susanna Petronella Gous
# ste kind van vader  0
Noemnaam  Gert
Geboortedatum  1921-10-10
Geboorteplek  Schweizer-Reneke
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  2013-2-22
Sterfplek  Pretoria
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Martina Henning  1946-8-31  Durban  sterf 2011
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Gert Johan Daniël Jordaan Manlik  Johanna Martina Henning  1947-12-3  
2 Barend Jacobus Jordaan Manlik  Johanna Martina Henning  1950-1-26  
3 Johanna Marthina Jordaan Vroulik  Johanna Martina Henning  1957-1-17  
4 Pieter Adriaan Gouws Jordaan Manlik  Johanna Martina Henning  1964-3-17  
Geskiedenis
Gert is gebore te Goedehoop, distrik Schweizer-Reneke, naby Bloemhof. Hy en Johanna was in dieselfde skool, maar vyf jaar ouer as sy. Later het hy gaan woon en werk in Pretoria. Hy en twee van Johanna se broers, Barend Jacobus (g4) en Louis Johannes (g6) was vriende en het nie ver van mekaar af gewoon nie. Op 'n keer het Johanna vir haar broer Louis kom kuier en ontmoet toe weer vir Gert Jordaan daar. Hulle het spoedig daarna 'n verhouding begin.

Gert het 'n werk aanvaar in Durban by die Colenso Kragstasie. Hy het baie verlang na sy vriendin, Johanna Henning. Hy het vir haar geskryf om met die trein vir hom te kom kuier. Hulle het dieselfde dag as wat die trein in Durban aangekom het met 'n spesiale lisensie in die landdroshof getrou. Die naweek daarna is hulle egter weer in die kerk getroud. Die klimaat in Durban het ongelukkig nie met Johanna geakkordeer nie en sy het ernstige asma-aanvalle gekry. Na mediese advies was hulle verplig om weg te trek en het hulle terug Pretoria toe getrek. Gert is op 20 Desember 1956 aangestel as Adjunk Geregsbode vir die Magistraatsdistrik Pretoria. Hy het hierdie werk gedoen tot en met sy aftrede. Na sy aftrede stig hy sy eie besigheid as Balju/Sheriff vir die Pretoria Landdros. Talle prokureurs het het hom gereeld genader vir advies, weens sy breë wetskennis.

Hy en sy vrou, Johanna Martina (gebore Henning) was 64 jaar lank getroud toe sy in 2011 oorlede is.

Voorgeslagte
/¯¯ {vvvName}
/¯¯ {vvName}
\__ {vvmName}
/¯¯ Gert Johan Daniël Jordaan
/¯¯ {vmvName}
\__ {vmName}
\__ {vmmName}
Gert Johan Daniël Jordaan
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Johanna Susanna Petronella Gous
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Gert Johan Daniël Jordaan
    Gert Johan Daniël Jordaan  
        Gert Johan Daniël Jordaan  
        Pieter Willem Jordaan  
    Barend Jacobus Jordaan  
    Johanna Marthina Jordaan  
        Monique Mocke  
        Michelle Mocke  
    Pieter Adriaan Gouws Jordaan  
        Nadine Jordaan  
Fotos

Die foto van Gert Johan Daniël Jordaan *10-10-1921 en b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *30-5-1926 wat op 31-8-1946 voor die landdroshof, Durban geneem is, toe hulle in die huwelik getree het
Beskou lys van mense op foto


Gert Johan Daniël Jordaan *10-10-1921, sy vrou b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina (gebore Henning) *26-3-1926 en hul vier kinders, v.l.n.r. Gert Johan Daniël (Gerrie) Jordaan *3-12-1947, Pieter Adriaan Gouws (Pieter) Jordaan *17-3-1964, Barend Jacobus (Ben) Jordaan *26-1-1950 en Johanna Marthina (Johannie) Jordaan *17-1-1957
Beskou lys van mense op foto