Geskiedenis |
Gedoop Hendrik Frans. Hy boer op die plaas Roodewal, distrik Wodehouse (Dordrecht). Op 8 Mei 1901 word hy aan Hoogverraad skuldig bevind en tot ses maande tronkstraf gevonnis weens sy simpatie met en hulpverlening aan die Boeremagte tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899 - 1902. Hy is ook permanent gediskwalifiseer om vir enige openbare amp verkies te word, of in enige verkiesing te stem nie.
|
|