Johannes Petrus Van Der Walt
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  
Voorname  Johannes Petrus
Van  Van Der Walt
Geslag  Manlik
Vader  Tjaart Nicolaas Van Der Walt
Moeder  Adriana Maria Hendrina Venter
# ste kind van vader  0
Noemnaam  Johannes Petrus
Geboortedatum  1878-9-29
Geboorteplek  Ladybrand
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  1922-8-2
Sterfplek  Johannesburg
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Maria Magdalena Henning  1910-1-28  Fauresmith  sterf 1969
Kinders
No. Naam Geslag Ander ouer Geboortedatum Sterfdatum
1 Tjaart Nicolaas Van Der Walt Manlik  Maria Magdalena Henning  1910-12-4  
2 Andries Gerhardus Van Der Walt Manlik  Maria Magdalena Henning  1912-6-5  1916-1-16
3 Johannes Petrus Van Der Walt Manlik  Maria Magdalena Henning  1914-11-21  
4 Cecilia Johanna Van Der Walt Vroulik  Maria Magdalena Henning  1916-1-18  
5 Adriana Maria Hendrina Van Der Walt Vroulik  Maria Magdalena Henning  1917-4-3  
6 Anna Van Der Walt Vroulik  Maria Magdalena Henning  1918-9-24  
7 Liberta Van Der Walt Vroulik  Maria Magdalena Henning  1922-2-19  
Geskiedenis
J P van der Walt begin met sy teologiese studies aan die Gereformeerde Teologiese skool, Burgersdorp kort voor die Anglo-Boere-oorlog. As gevolg van die oorlog word sy studies onderbreek en hy laat vaar dit. Later voel hy tog geroepe om vir predikant te leer en hervat sy studies. Toe hy in Desember 1908 sy proponenteksamen in Potchefstroom aflê was hy dus reeds 30-jaar oud. ’n Maand later aanvaar hy die beroep na die kombinasie Waterberg-Soutpansberg.
‘n Jaar later tree hy in die huwelik met Miemie (Maria Magdalena) Henning en die pastoriepaar vestig hulle te Nylstroom. Omdat Ds JP feitlik die hele Noord-Transvaal bedien het, was hy soms vir tot ses weke op ‘n keer van die huis afwesig, sonder dat sy vrou enige tyding van hom ontvang het. Die egpaar moes onder uiters moeilike omstandighede arbei aangesien die gemeente nog moes worstel ná die Anglo-Boere-oorlog en groot armoede geheers het.
J.P. van der Walt en sy vrou, Miemie was net twaalf en ’n half jaar getroud, want op 2 Augustus 1922 is hy, sewe-en-twintig dae voor sy 44ste verjaardag, in Johannesburg aan kanker oorlede ná ’n bittere lyding. Sy dokter op Nylstroom het hom aangeraai om daarheen te gaan vir ’n operasie.
Voorgeslagte
/¯¯ {vvvName}
/¯¯ {vvName}
\__ {vvmName}
/¯¯ Tjaart Nicolaas Van Der Walt
/¯¯ {vmvName}
\__ {vmName}
\__ {vmmName}
Johannes Petrus Van Der Walt
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ {mvName}
\__ {mvmName}
\__ Adriana Maria Hendrina Venter
/¯¯ {mmvName}
\__ {mmName}
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Nageslagte
Johannes Petrus Van Der Walt
    Tjaart Nicolaas Van Der Walt  
    Andries Gerhardus Van Der Walt  
    Johannes Petrus Van Der Walt  
    Cecilia Johanna Van Der Walt  
    Adriana Maria Hendrina Van Der Walt  
    Anna Van Der Walt  
    Liberta Van Der Walt  
Fotos

b6.c1.d3.e4.f5. Maria Magdalena Van der Walt (gebore Henning) *8-5-1891 en haar man, Ds Johannes Petrus van der Walt *29-9-1878, predikant van die Gereformeerde Kerk Waterberg - Pietersburg
Beskou lys van mense op foto