Elizabeth Catharina Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c1.d3.e3. |
Voorname |
|
Elizabeth Catharina |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Gert Hendrik Frantz Henning |
Moeder |
|
Lucassina Susara Meyer |
# ste kind van vader |
|
3 |
Noemnaam |
|
Elizabeth Catharina |
Geboortedatum |
|
1864 |
Geboorteplek |
|
|
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
1947-6 |
Sterfplek |
|
Bitterplaat, Dordrecht |
|
|
|
Geskiedenis |
Elizabeth Catharina en haar man het skynbaar 18 kinders gehad, waarvan die meeste gedurende die 1918 griepepidemie gesterf het. Nege kinders het skynbaar groot geword. Sy is begrawe op die plaas Bitterplaat, distrik Dordrecht
|
|