Johannes Lodewyk Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c13. |
Voorname |
|
Johannes Lodewyk |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Manlik |
Vader |
|
Gert Frans Henning |
Moeder |
|
Gerbreg Leviena Olivier |
# ste kind van vader |
|
13 |
Noemnaam |
|
Johannes Lodewyk |
Geboortedatum |
|
1847-9-21 |
Geboorteplek |
|
Damfontein, Aliwal-Noord |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
Sterkfontein, Herchel |
|
|
|
Geskiedenis |
Johannes Lodewyk was die jongste seun tussen vyftien kinders. Sy oudste broers en suters was reeds getroud en het kinders gehad toe hy gebore is. Hy word groot op die plaas Damfontein. Na sy troue gedurende 1869 trek hy en sy eggenote skynbaar heelwat rond in die gebied wat vandag die Transkei is, voordat hulle hul naby Sterkspruit in die Herchel gedeelte van die Transkei vestig. Ongelukkig is sy, en sy eggenote se sterftes skynbaar nooit geregistreer nie. Dit is egter bekend dat hulle vyf seuns en twee dogters gehad het. Al vyf seuns word in die register vermeld. Ongelukkig kon die name en ander besonderhede van die twee dogters nie opgespoor word nie. Dit is slegs bekend dat die een dogter met 'n Botha getroud is.
|
|