Geskiedenis |
Hy en sy eerste vrou, Judith boer op die plaas Weltevrede in die Thaba Nchu distrik. Sy ontval hom met die geboorte van hul vyfde kind, Coenraad Hermanus. 'n Kinderlose egpaar, Carsten van Brakpan maak hierna die baba, Coenraad groot. Na sy tweede huwelik verhuis hulle na Brandfort waar hy en sy tweede vrou, Cornelia oorlede is.
|
|