Geskiedenis |
Neef en niggie met mekaar getroud. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog gedurende Oktober 1899 sluit hy by die Suid-Oostelike Vrystaat (Rouxville) Kommando onder bevel van Kmdt (latere Genl) J H Olivier aan. Hy neem deel aan gevegte te Stormberg, Beestekraal, Boesmanskop, Sprinkaansnek en vele ander. Hy dien tot aan die einde van die oorlog.
|
|