Mieke Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2.i3.
Voorname  Mieke
Van  Henning
Geslag  Vroulik
Vader  Maarten Henning
Moeder  Amelia Jacoba Krige
# ste kind van vader  3
Noemnaam  Mieke
Geboortedatum  1994-10-1
Geboorteplek  Stellenbosch
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Wicus-Willem Petrus Jacobus Swiegers  2021-7-26  Alte Kalköven, Namibië   
Geskiedenis
Mieke het 'n Meestersgraad in Bedryfsingenieurswese en doen kontrakwerk as Bedryfsingenieur. Haar man Wicus, is 'n sakeman, slagter. Hy maak vee eers vet voor hy slag. en boer ook met varke. Hulle woon te Keetmanshoop in Namibië
Voorgeslagte
/¯¯ Pieter Hendrik Henning
/¯¯ Maarten Henning
\__ Maria Cornelia Elizabeth Booysen
/¯¯ Maarten Henning
/¯¯ Daniel Keyter
\__ Delilah Keyter
\__ Maria Catharina Landman
Mieke Henning
/¯¯ {mvvName}
/¯¯ Abraham Benjamin Krige
\__ {mvmName}
\__ Amelia Jacoba Krige
/¯¯ {mmvName}
\__ Rachel Susanna Cloete
\__ {mmmName}
V = Vader  |  M = Moeder
Fotos

C127. b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2. Maarten Henning *22-10-1959 wat saam met sy drie kinders scuba duik doen. V.l.n.r. Armin (i2) *2-2-1992, Maarten (i1) *13-10-1989, pa Maarten en Mieke (i3) *1-10-1994
Beskou lys van mense op foto


C128. b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2. i3. Mieke Henning *1-10-1994
Beskou lys van mense op foto


Henning familie tydens die troue van a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2.i3. Mieke Henning *1-10-1994. V.l.n.r. Marina Botha (gebore Henning) *24-11-1955, suster van Maarten; Maarten Henning *22-10-1959 pa van Mieke; Mieke en Wicus Swiegers; Maarten en Marina se ma Delilah (weer getroud Matthews; Amelia Henning (gebore Krige) ma van Mieke
Beskou lys van mense op foto


a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2.i3. Mieke Henning *1-10-1994 en Wicus Willem Petrus Jacobus Swiegers *24-7-1994 op hul troudag 26-7-2021
Beskou lys van mense op foto