David Wilhelm Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a7.
Voorname  David Wilhelm
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  
Moeder  
# ste kind van vader  0
Noemnaam  David Wilhelm
Geboortedatum  
Geboorteplek  
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Huwelike
No. Naam Datum Plek Nota
1 Johanna Berendina Geertruida Maritz  1792-10-14  Tulbach   
Geskiedenis
Hy het vanaf Königsbergen, Duitsland gekom. Hy het op 15-9-1785 as ‘n matroos in diens van die VOC getree en met die skip Schoonderloo vanaf Delft na die Kaap van Goeie Hoop gevaar. Die skip het op 7-2-1786 by die Kaap aangekom. Hy dien as matroos by die Kaap tot 27-9-1792 toe hy ontslag gekry het om as ‘n Vryburger aan die Kaap te woon(4). Twee weke later is hy op 14-10-1792 met Johanna Berendina Geertruida Maritz getroud. Sy is op 4-7-1760 te Tulbach gedoop Geen nasate kon opgespoor word nie.

4.Webblad VOC Opvarenden. http://www.generali.nl/scheepvaartmuseum/index_explorer.htm