Claus Henning
 Voorgeslagte |  Nageslagte |  Foto(s)
Genealogiese no.  a6.
Voorname  Claus
Van  Henning
Geslag  Manlik
Vader  
Moeder  
# ste kind van vader  0
Noemnaam  Claus
Geboortedatum  1720
Geboorteplek  Herborn, Duitsland
Doopdatum  
Doopplek  
Sterfdatum  
Sterfplek  
Geskiedenis
Hy is gedurende 1720 te Herborn (Duitsland) gebore en het op 11-1-1771 as soldaat in diens van die VOC getree. Hy reis met die skip “Huis te Bijweg” vanaf Amsterdam en arriveer op 8-7-1771 aan die Kaap(4). Hy tree op 12-1-1780 uit diens van die VOC om as Vryburger aan te bly. Sy vrou en vier kinders het egter in Duitsland agtergebly. In 1780 is hy as ’n plaaswerker uitgehuur. Geen spoor van hom kon verder gekry word nie en daar word vermoed dat hy teruggekeer het na sy vrou en kinders in Duitsland of dat hy aan die Kaap dood is, sonder dat hy weer getrou het.

4.Webblad VOC Opvarenden. http://www.generali.nl/scheepvaartmuseum/index_explorer.htm