![]() |
J001. a5. Carl Christian Hennings *25-1-1855 te Altona, Hamburg, Duitsland |
![]() |
J002. Grafsteen van a5 Carl Christian Hennings *25-1-1855, wat op 25-9-1928 te Carolia gesterf het |
![]() |
J003. Die Hennings en Hovy Algeme Handelaars en Wolkopers besigheid op Steynsburg, wat aan Carl Christian Hennings en sy skoonseun, Willem Hovy behoort het |
![]() |
J004. Grafsteen van die babatjie, Carl Hennings *17-4-1884 wat op 26-9-1884 te Burgersdorp oorlede is. Hy was die tweede kind van Carl Christian Hennings en sy vrou Johanna (gebore Postma) |
![]() |
J005. Grafsteen van a5.b8. Jan Lion Hennings *9-12-1897 wat op 13-12-1938 te Kroonstad oorlede is |
![]() |
J006. Koerantuitknipsel van die afsterwe van Jan Lion Hennings |