Gert Frans Tak Foto's

101. a2.b7.c1.d2.e8. Francois Alwyn Henning *8-3-1873 102. Alida Hendrina Margaretha Henning (gebore Venter) *28-12-1885 v/v a2.b7.c1.d2.e8. Francois Alwyn Henning 103. a2.b7.c1.d2.e9. Johannes Gerhardus Henning *28-1-1875
104. a2.b7.c1.d2.e8.f1. Frans Johannes Henning *6-11-1904 en sy vrou Cathrina Maria Magdalena (gebore Potgieter) *22-3-1900 105. a2.b7.c1.d3.e5. Lucas Cornelius Henning *1-5-1868 op die plaas Bamboeshoek, Dordrecht 106. a2.b7.c1.d3.e5.f3. Susanna Catharina Marthina Greyling (gebore Henning) *17-11-1894 en haar suster Lucassina Susara Henning *13-3-1897 (f4)
107. a2.b7.c1.d3.e5.f1. Gert Hendrik Frans Henning *30-12-1890 en sy gesin. Agter v.l.n.r. Andries Johannes (g4) en Susanna (g5). Middel: Anna Dorothea (g2), vader Gert Hendrik Frans, Maria Magdalena (g1), moeder Anna Dorothea (gebore Dempsey), Lucas Cornelius (g3). Voor: Pieter Willem (g7), Casper Johannes Schoeman (g9), Lucassina Susara (g8), Gert Frans Dempsey (g10) en Hester Eeufesia (g6)
108. Dors van koring op die plaas Bamboeshoek, die plaas van a2.b7.c1.d3.e5.f1. Gert Hendrik Frans Henning *30-12-1890 109. b6.c1.d5.e5. Hester Johanna Henning (gebore Henning) *29-4-1859, eggenote van a2.b7.c1.d10. Paulus Petrus Henning *4-2-1850
110. a2.b7.c1.d10.e3. Pieter Hendrik Henning *28-1-1877 en sy vrou Elizabeth Jacomina Hattingh *4-9-1875 op hul troudag 20-12-1897 111. Drie Henning broers, a2.b7.c1.d10.e3.f1. Paulus Petrus *28-1-1899, Johannes Jacobus *6-2-1902 (f2) en Leon Ziegtfried *5-12-1907 (f5) 112. a2.b7.c1.d10. Paulus Petrus Henning * 4-2-1850
113. a2.b7.c1.d10.e3.f2. Johannes Jacobus Henning *6-2-1902 en sy vrou Christina Magdalena (gebore Jooste) 114. a2.b7.c1.d10.e3.f1. Paulus Petrus Henning *28-1-1899, sy vrou Anna Maria (gebore van Wyk) en hul dogter Anna Maria (g3). Paul was die eerste Superintendent van die Voortrekker-monument, Pretoria, vanaf 1949 tot 1956, waar die foto geneem is
115. a2.b7.c1.d10.e3.f1. Paulus Petrus Henning *28-1-1899 en sy gesin op 26 Desember 1959. Voor v.l.n.r. Anna Maria (g3.)*12-7-1939, Paulus Petrus, 'n kleindogter, moeder Anna Maria (gebore van Wyk), 'n kleinseun. Agter: Elizabeth Jacomina (g2) getroud Mc Cook *22-12-1929, Mc Cook, Helena Claudina (g1) getroud Denham *14-12-1925 en haar seun en man
116. a2.b7.c1.d10.e3.f4. Pieter Hendrik Henning *27-9-1906 117. a2.b7.c2.d3. Gert Frans Johannes Henning *8-8-1843 en sy vrou Janetta Elizabeth (gebore Moodie) *9-12-1848
118. a2.b7.c2.d3.e4. Marthinus Christoffel Henning *14-1-1873 en sy eggenote Martha Sophia (gebore Coetzee) 119. a2.b7.c2.d3.e4.f2. Janet Elizabeth Wright (gebore Henning) *21-5-1909
120. a2.b7.c2.d3.e4.f3. Gert Frans Johannes Henning *11-6-1911 en sy eggenote Hester Margaretha (gebore Le Clus) *8-6-1923 121. a2.b7.c2.d3.e5.James Moodie Henning *31-12-1874, sy eggenote Cecilia Johanna Petronella (gebore Delport) *12-8-1881 en hul drie kinders, Gert Frans Johannes *11-6-1906 (f1)(links), Petrus Mattheus Jacobus *18-9-1907 (f2) en Susanna Elizabeth(f3)
122. a2.b7.c2.d3.e5. James Moodie Henning *31-12-1874 en sy broer Gert Alwyn Johannes *15-12-1878 (e8) 123. a2.b7.c2.d3.e8. Gert Alwyn Johannes Henning, sy vrou Johanna Francina (gebore van der Merwe) en hul twee seuns Gert Frans Johannes (f1) en Frans Johannes (f2) 124. a2.b7.c2.d4.e1. Marthinus Christoffel Henning *16-3-1866 en sy vrou Regina Barbara (gebore Beyleveldt) *1869
125. a2.b7.c2.d4.e6.f1. Johannes Benjamin Frans Henning *31-7-1900 en sy bruid Rozina Jacoba Greyling op hul troudag 4-4-1927
126. a2.b7.c2.d4.e6. Johannes Benjamin Frans Henning *21-9-1876 , sy vrou Maria Elizabeth Johanna (gebore Roodt) en hul oudste seun Johannes Benjamin Frans *31-7-1900 127. 'n Groep Kaapse Rebelle uit dir Noord-Oos Kaap. a2.b7.c2.d4.e6. Johannes Benjamin Frans Henning *21-9-1876 van die plaas Meerdewyk, Aliwal-Noord verskyn vierde van links in die agterste ry
128. a2.b7.c2.d15.e1. Marthinus Christoffel Henning *6-4-1891, sy vrou Catharina Hendrina (gebore Weyer) *21-9-1893 en drie van hulle kinders: Martha Aletta (f1)*6-7-1912, Christiaan Marthinus (f2)*27-7-1916 en Theunis Christoffel (f3)*7-3-1917 129. a2.b7.c2.d4.e1.f2. Johannes Benjamin Frans Henning *29-8-1892, sy vrou Rachel Maria Elizabeth (gebore Schoombie) *24-9-1897 en hul eerste twee kinders, Marthinus Christoffel *1919 en Rachel Maria Elizabeth *1926
130. a2.b7.c2.d15. Theunis Christoffel Henning *27-2-1870 en sy vrou Maryna Johanna (gebore Theron) *Mei 1870
131. a2.b7.c5.d1.e1. Gerhardus Francois Henning *6-6-1878 en sy bruid Aletta Catharina Ferreira *1877 132. a2.b7.c5.d1.e1.f3. Diaz Ferreira Henning *4-5-1906 en sy bruid Catharina Martha Scholtz *26-12-1910 133. a2.b7.c5.d2. Lambertus Johannes Henning *17-11-1856 met sy twee oudste kinders, Johanna Elizabeth *25-1-1884 en Gert Frans *20-1-1887
134. a2.b7.c5.d2.e2. Gert Frans Henning *20-1-1887 en sy seun Lambertus Johannes Hertzog Henning *22-6-1917 (f2) 135. Petronella Christina Henning (gebore Dempsey) *1836, eggenote van a2.b7.c7. Philippus Arnoldus Henning
136. a2.b7.c5.d7. Pieter Barend Henning *21-3-1867, sy vrou a2.b7.c8.d10. Susanna Magdalena (gebore Henning) *14-4-1874 en hul drie kinders , Mabel *1899, Cecil Redvers *18-10-1900 en Florence Muriel Beatrix *6-3-1909
137. a2.b7.c7.d2.e6. Hendrina Johanna Henning *1889, Philippus Arnoldus Henning *1887 (e5) en die egpaar Anna Martha van Niekerk (gebore Henning) *1883 (e3) en Carel Paul van Niekerk 138. a2.b7.c7.Philippus Arnoldus Henning *22-5-1831 en sy vrou Petronella Christina Dempsey *8-8-1836
139. a2.b7.c7.d2.e5. Philippus Arnoldus Henning *24-10-1887, sy vrou Martha Christina (gebore van Blommenstein) *29-1-1899 en hul eersteling, Hester Gertruida *10-8-1922 140. a2.b7.d7.d10.e2. Martjie Elizabeth Klopper (gebore Henning) *7-8-1907
141 en 142. Die tweede huis wat a2.b7. Gert Frans Henning *April 1785 gedurende 1850 op die plaas Damfontein, Aliwal-Noord gebou het. Die buitekamer is gedurende 1908 aangebou. Die masjien regs van die huis is gebruik om warm water vir huishoudelike gebruik te maak. Die twee kinders op die stoep is a2.b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 en sy suster Enid *1906 (e2)
143. Damfontein uit 'n ander hoek. Die foto is gedurende Junie 1902 geneem tydens die sogenaamde “Vredessneeu”. Die twee mans op die foto is a2.b7.c8. Olivier Johannes G.C. Henning *1-12-1834 en sy seun Olivier Johannes (d8) *11-9-1869. Die dubbelverdieping huis is gedurende 1885 gebou.
144. Dors van koring op die plaas Damfontein, Aliwal-Noord gedurende 1912. Die man in die voorgrond met die pak klere en strikdas is a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869, eienaar van die dorsmasjien
145. a2.b7.c8. Olivier Johannes Gerhardus Cornelis Henning *1-12-1834 en sy vrou Cornelia Susanna Kotze *1839 en hul kleindogter Cornelia Susanna Schoombie (dogter van d3. Cornelia Susanna) 146. a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 en sy vrou Magdalena Maria Daisy (gebore Beeton) *5-1-1877
147. a2.b7.c8.d5. Gert Frans Henning *22-9-1864 en sy vrou Susannah Catharina (gebore Maartens) 148. a2.b7.c8.d7 John Brown Henning *24-12-1867, wat in die ouderdom van 21 jaar en sewe maande op 1-8-1889 oorlede is
149. a2.b7.c8.d5.e1. Olivier Johannes (Tok) Henning *16-4-1890
150. Die kinders van a2.b7.c8.d5. Gert Frans Henning *22-9-1864 en sy vrou Susannah Catharina. Voor v.l.n.r. Susanna Cornelia (Pagel) *29-7-1907 en Elizabeth Magdalena (Marais) *25-9-1904. Middel: Philipe Daniël *7-5-1898, Gert Frans *9-1-1894, Hendrik Joachim *5-2-1892 en Olivier Johannes *16-4-1890. Agter: Cecil Andrew *14-12-1915, Josef Larmor *25-11-1912, John Brown *17-8-1902 en Robert Matthys Daniël *22-6-1900
151. Magdalena Maria Daisy Henning (gebore Beeton) *5-1-1877, weduwee van a2.b7.c8.d8. Olivier Johannes Henning *11-9-1869 en haar kinders. Voor v.l.n.r. Daphne (getroud Harker) *7-4-1918, Mona (getroud Twigg) *18-8-1910, Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) v/v Stanley (e1), moeder Daisy, Enid (getroud Jacobs) *18-6-1906, Gladys (getroud Truter) *26-6-1913 en Rubina Theunissa (gebore Naudé) v/v Vincent (e5). Agter v.l.n.r. Stanley *26-1-1904, Leonard *24-7-1908 en sy vrou Jannetta Sophia Hendrina Susanna (gebore Kruger), Barend Jacobus Jacobs m/v Enid, Vincent *12-9-1911
152. a2.b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 en sy gesin. Sittende: Olivier (f2) *2-12-1930, moeder Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) *7-11-1907 met hul eerste kleinkind (die dogter van Johanna (f1) en haar man Daniël Delport), Lewies Naudé, skoonseun en Daniël Delport, skoonseun. Staande: Dina Margaretha Jacoba (f4) *23-4-1934 (getroud De Bruyn), vader Stanley, Gideon Stephanus (f5) *10-10-1935, Daisy (f3) *23-4-1932 (getroud Naudé), Johanna (f1) *30-6-1929 (getroud Delport) 153. a2.b7.c13.d1.e2. Hendrik Frederik Cromhout Henning *4-8-1909, sy vrou Cornelia Hendrika (gebore Du Toit) en hul seun Willem Johannes se twee seuns
154. a2.b7.c8.d8.e3. Leonard Henning *24-7-1908 en sy eggenote Jannetta Sophia Hendriena Susanna (gebore Kruger) *10-5-1911 155. a2.b7.c15. Cornelia Hendrina Lavina Henning *24-6-1855, haar eggenote Adolf Andreas Emil Jean Tack en hul kinders. Agter v.l.n.r. Andreas AEJ *18-7-1876, Elizabeth *8-9-1872. Voor v.l.n.r. Adolf AEJ *25-5-1889, Gerbreg L *5-10-1884, Cornelia HL *6-3-1892 en Gert Frans *23-5-1882
D001. Eric Michael Naudé * 11-7-1928 en sy vrou a2.b7.c2.d4.e6.f1.g1. Ellen Elizabeth (gebore Henning) * 28-10-1929 met hul 50ste huweliksherdenking
D002. a2.b7.c1.d10.e7.f2.g1. Paulus Petrus Henning * 19-11-1959
D003. Chantélle Henning (gebore Ainslie) eggenote van a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning en hul dogter a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2.h1. Lenélle
D004. a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning * 26-3-1934, sy vrou Grethe Sejr (gebore Petersen) * 5-8-1938 en hul dogters Ingrid Rose * 2-2-1958 (h1), Ingeborg May * 18-5-1960 (h2), Sonja Elizabeth * 8-6-1970 (h3) en Erica Leonora * 8-9-1972 (h4)
D005. a2.b7.c2.d3.e4.f3.g2. Marthinus Christoffel Henning * 15-11-1963, sy vrou Henesia Erika Kleynhans * 23-8-1965 en hul dogters Esmari * 1-6-1997 (h2) en Anina * 22-10-1993 (h1)
D006. a2.b7.c2.d4.e6.f1.g1. Ellen Elizabeth Naude (gebore Henning) * 28-10-1929
D007. a2.b7.c7.d10.e1.f3. Philippus Arnoldus Henning * 27-10-1943
D008. Vier Olivier's Henning v.l.n.r. a2.b7.c8.d5.e1.f1.g3. Olivier Johannes Henning * 2-5-1956, a2.b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930, a2.b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943 en a2.b7.c8.d8.e1.f2.g5. Olivier Henning * 25-11-1971
D009. Stella Desire Henning (gebore Herselman) * 4-2-1933, vrou van a2.b7.c8.d5.e2.f1. Gert Frans Henning
D010. Die kinders van a2.b7.c8.d5.e10. Joseph Larmor Henning. Voor v.l.n.r. Christa van Niekerk (f4), Dorien Fourie (f1), Santjie Barnard (f3) en Liza Brummer (f6). Agter: Japie Henning (f5) en Olivier Johannes Henning (f2)
D011. a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2. Stanley Henning * 20-10-1961, sy vrou Mary-Ann (gebore Nel) * 28-5-1963 en hul twee kinders, Heinrich George * 11-3-1988 en Anél * 22-8-1989.
D012. a2.b7.c8.d8.e1.f5. Gideon Stephanus Henning *10-10-1935, sy vrou Johanna Wilhelmina Catharina (gebore Dippenaar) * 19-2-1936 en hul kinders, Bernardus * 3-7-1964 (g3), Wilhelmina * 31-1-1963 (g2) en Stanley * 6-8-1959 (g1)
D013. Oom Len Henning saam met sy enigste oorlewende broer en suster op sy negentigste verjaardag. V.l.n.r. a2.b7.c8.d8.e8. Daphne Harker (gebore Henning) * 7-4-1918, a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill) Henning * 12-9-1911 en a2.b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 24-7-1908
D014. a2.b7.c8.d8.e3.f1. Leonetta Steyn (gebore Henning) * 10-12-1936 en haar dogter Jannetta Sophia * 27-6-1962
D015. a2.b7.c8.d8.e3.f3. Wilhelmina Wilkinson (gebore Henning) * 6-4-1941, haar man Aubrey Arthur Wilkinson *29-8-1938 en hul seun Craig Aubrey * 28-4-1966 en dogter Nerina * 15-11-1967
D016. a2.b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning * 14-12-1943
D017. a2.b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning *14-12-1943 en familie. Agter v.l.n.r. Esra Swanepoel en Hannelie Nicolette Swanepoel (gebore Henning) * 28-5-1969 (g1), Chantelle Henning (gebore Ainslie) en Leonard Henning * 22-5-1971 (g2).Voor: Olivier Johannes Henning * 14-12-1943, Lenélle Henning * 23-1-1998 (g2.h1), Esra Louis Swanepoel * 4-5-1997, Esté Swanepoel * 1-6-1999, Charlotte Francina Henning (gebore Kleynhans) * 25-6-1948
D018. a2.b7.c8.d8.e3.f5. Stephanus Rudolf Kruger Henning * 1-5-1946, sy vrou Hester Cornelia (gebore Kleynhans) * 17-12-1950 en hul seun Stephanus Rudolf * 17-9-1972 en dogter Cornelia Nicolina * 14-2-1975
D019. a2.b7.c8.d8.e3.f6. Sylvia Daisy Grobler (gebore Henning) *28-8-1948, haar man Gert Cornelius Marthinus * 20-9-1949 en hul kinders Cornelis Floris Johannes * 28-2-1974 en Nenette * 3-1-1977 (agter) en Alette * 17-8-1981
D020. a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill) Henning *12-9-1911 saam met sy dogter Melody Maria Buitendag (gebore Henning) * 22-4-1948 (f1) en haar man Louis Johannes Buitendag en hul dogter
D021. a2.b7.c8.d8.e5.Vincent (Bill) Henning * 12-9-1911 met sy seun Pieter Naude Henning * 4-11-1957 (f3), sy vrou Ingrid (gebore Kapp) * 27-12-1959 en hul dogters v.l.n.r. Amri * 9-5-1988 (g2), Elriké * 2-2-1991 (g3) en Ineke *22-10-1984 (g1)
D022. a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill) Henning * 12-9-1911 met sy dogter Memory Daisy Wagenaar (gebore Henning) * 4-11-1960 (f4), haar man Noël Wagenaar * 25-12-1956 en hul seun Stefan
D023. a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill) Henning *12-9-1911 met sy jongste dogter Rubina Theunissa van Straaten (gebore Henning) * 22-8-1961, haar man Simon Sauer van Straaten * 21-11-1960 en hul dogters Esti * 27-9-1990 en Runé * 13-11-1993
D024. a2.b7.c8.d8.e8. Daphné Harker (gebore Henning) * 7-4-1918
D025. a2.b7.c8.d8.e5. Vincent (Bill) Henning * 12-9-1911 gedurende Desember 1938 in tradisionele Voortrekkerdrag, tydens die hoeksteenlegging van die Voortrekkermonument, Pretoria
D026. a2.b7.c1.d10.e3.f2. Johannes Jacobus Henning * 6-2-1902, sy eggenote Christina Magdalena ( gebore Jooste) en hul eerste drie seuns, Pieter Hendrik (g1) * 6-3-1928 (links), Hendrik Stefanus (g2) * 20-11-1929 (regs) en Johannes Jacobus (g3) * 20-1-1931 (middel)
D027. Die Deense burger, Louis Pedersen en sy vrou Dagmar Lange, grootouers van Grethe Sejr Henning (gebore Petersen), eggenote van a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning * 26-3-1934
D028. Die Deense burger, Christian Sejr Petersen *25-10-1913 en sy vrou Rosa Gisela Elenora Edelheit Pedersen *2-2-1913, ouers van Grethe Sejr Petersen, eggenote van a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning, met hul dogter Grethe
D029. 'n Foto van die vissersboot 'Sandness' (regs op die foto) waarmee Grethe Petersen (eggenote van a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1. Leonard Henry Henning), saam met haar ouers vanaf Denemarke na Suid-Afrika gereis het
D030. a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h1. Ingrid Rose Henning * 2-2-1958 (getroud Cronje) en haar gesin. V.l.n.r. Ingrid, hul seun Tommy, dogter Tarryn, seun Craig en haar man Tom Cronje
D031. a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h4. Erika Leonora Henning * 8-9-1972 en haar man Francois Vosloo, op hul troudag
D032. a2.b7.c8.d5.e1.f1. Gert Frans Henning * 20-7-1920 en sy vrou Grace Martha Zurich *21-2-1922 op hul troudag 18-5-1951
D033. a2.b7.c8.d5.e1.f1.g3. Olivier Johannes Henning * 2-5-1956 en sy vrou Sandra Eileen (gebore Banks) * 1-9-1955
D034. a2.b7.c8.d5.e1.f1.g3.h1. Karen Liza Henning * 20-8-1989
D035. a2.b7.c8.d5.e1.f1.g3.h2. Riaan Frans Henning * 12-3-1992
D036. a2.b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930 met twee van sy kleinkinders, links Letitia Salome * 30-11-1988, oudste dogter van Alexander (g3) en Heinrich George * 11-3-1988, oudste seun van Stanley (g2)
D037. a2.b7.c8.d8.e6. Gladys Henning * 26-6-1913 en haar man Machiel Christiaan Jacobsz Truter * 7-12-1898 op hul troudag, 30-6-1930
D038. a2.b7.c7.d10.e4.f2.g3. Cecelia Margaretha (Cecile) Henning * 29-10-1979
D039. a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning * 22-5-1971, sy vrou Chantelle (gebore Ainslie) * 21-9-1971, Lenélle (h1) * 23-1-1998 en Heinrich Johannes (h2) * 9-2-2004
D040. a2.b7.c7.d10.e2. Martjie Elizabeth Klopper (gebore Henning) * 7-8-1907
D041. a2.b7.c8.d8.e4. Mona Twigg (gebore Henning) * 18-8-1910
D042. Graham Despard Twigg * 30-12-1905, eggenote van a2.b7.c8.d8.e4. Mona Henning
D043. 'n Foto geneem op 26 Januarie 1974 met die sewentigste verjaardag van a2.b7.c8.d8.e1. Stanley Henning * 26-1-1904 van hom en sy vrou saam met sy broers en susters. Slegs sy suster Mona * 18-8-1910 (e4) en haar man, wat op daardie stadium in Mufulira, Zambië gewoon het, kon nie bywoon nie. Sittende: Nettie Henning, V/v Leonard (e3), Stanley (e1) en sy vrou Dienie. Staande, v.l.n.r. Vincent (Bill) (e5) en sy vrou Rubina; Gladys (e6) en haar man Giel Truter; Leonard (e3); Bêrend Jacobs en sy vrou Enid (e2) en Daphne (getroud Harker) (e8)
D044. a2.b7.c8.d8.e6. Gladys Truter (gebore Henning) * 26-6-1913, haar man Machiel Christiaan Jacobsz Truter * 7-12-1898 en hul seun Theo
D045. a2.b7.c8.d8.e3.f5.Stephanus Rudolf (Fanie) Henning en Hester Cornelia (Hettie) Kleynhans op hulle troudag 2 Mei 1970
D046. Nasate van Nicolaas Jacobus Kleynhans en sy eggenote Johanna Nickolina Struwig ouers van Charlotte Francina- en Cornelia Nicolina Kleynhans, eggenotes van a2.b7.c8.d8.e3.f4 Olivier Johannes - en Stephanus Rudolf Kruger Henning (f5). Voor v.l.n.r moeder Johanna Nickolina Struwig; Chantélle Ainslie, eggenote van Leonard Henning; Rita Kleynhans; a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning * 1972 en sy vrou Hendrina Helena Slabbert; a2.b7.c8.d8.e3.f4.g1. Hannelie Nicolette Henning; Charlotte Henning (gebore Kleynhans), vrou van Olivier Henning; Hester Cornelia Henning (gebore Kleynhans), vrou van Stephanus Rudolf Kruger Henning; Hannie Keynhans, a2.b7.c8.d8.e3.f5.g2. Cornelia Nicolina Henning. Agter v.l.n.r. a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning; Dirk Marits man van Rita (gebore Kleynhans); Esra Swanepoel, man van Hannelie Nicolette (links agter haar); a2.b7.c8.d8.e3.f4. Olivier Johannes Henning; a2.b7.c8.d8.e3.f5 Stephanus Rudolf Kruger Henning; Die foto is geneem op die huwelik van Stephanus Rudolf Henning en sy bruid Hendrina Helena Slabbert op 16 Des 1995.
D047. a2.b7.c8.d8.e3. Leonard Henning * 1908 en al sy kinders en klein kinders. Voor v.l.n.r Stephanus Rudolf Henning f5.g1. * 1972, Corne Grobler s.v f6, Leonard Henning f4.g2. * 1971, Alet Grobler d.v. f6, Nenette Grobler d.v. f6, Cornelia Nicolina Henning f5.g2. * 1975. Middelste ry v.l.n.r. Charlotte (gebore Kleynhans) vrou van f4, Leonetta Henning (getroud Steyn) f1 * 1936, oupa Leonard Henning, sy derde eggenote - Elsie Johanna (gebore Evert) * 1922, Wilhelmina Henning (getroud Wilkinson) f3 * 1941, Aubrey Wilkinson man van f3 * 1938. Agter v.l.n.r. Janetta Steyn d.v. f1. , Hannelie Nicolette Henning (getroud Swanepoel) f4.g1. * 1969, Olivier Johannes Henning f4 * 1943, Stephanus Rudolf Kruger Henning f5 * 1946, Hester Cornelia (gebore Kleynhans) vrou van f5 * 1950, Sylvia Daisy Henning (getroud Grobler) f6 * 1948, Gert Cornelius Marthinus Grobler eggenoot va f6 * 1949, Nerina Wilkinson d.v f3, Graig Wilkinson s.v. f3.
D048. a2.b7.c8.d8.e3.f4.g2. Leonard Henning en sy vrou Chantélle (gebore Ainslie)
D049.a2.b7.c8.d8.e3. Leonard Henning en sy gesin. Voor v.l.n.r. Leonetta (getroud Steyn) f1 * 1936, vader Leonard * 1908, sy eggenote Janetta Sophia Hendrina Susanna (nooi Kruger) * 1911, Olivier Johannes f4 * 1943. Agter v.l.n.r Stephanus Rudolf Kruger f5 * 1946, Wilhelmina (getroud Wilkinson) f3 * 1941 en Sylvia Daisy f6 (getroud Grobler) * 1948
D050. 'n Unieke foto van drie geslagte, ouma, moeder en dogter, elkeen 25 jaar na mekaar gebore. Johanna Nickolina Struwig * 1925, Hester Cornelia Kleynhans * 1950 en a2.b7.c8.d8.e3.f5.g2. Cornelia Nicolina Henning * 1975.
D051. Doopfoto van a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1.h1 Runé Henning saam met haar ouers Stephanus Rudolf Henning en Hendrina Helena (gebore Slabbert)
D052. a2.b7.c8.d8.e3.f6. Sylvia Daisy Henning * 29 Augustus 1948
D053. a2.b7.c8.d8.e1.f5.Gideon Stephanus Henning * 10 Oktober 1935 en sy bruid, Johanna Wilhelmina Cathrina Dippenaar *19-2-1936 op hul troudag, 6-4-1957
D054. a2.b7.c7.d10.e3.f1. Philippus Arnoldus Henning * 18-11-1944
D055. a2.b7.c8.d8.e5.f4. Memory Daisy (Poppie) Wagenaar (gebore Henning) *4-11-1960 met haar man, Noël Wagenaar *25-12-1956 en hul seun, Stefan * 11-12-1990
D056. a2.b7.c8.d8.e5.f4. Memory Daisy (Poppie) Wagenaar (gebore Henning) * 4-11-1956 en haar suster, Rubina Theunissa (Runa) van Straaten (gebore Henning) (f5) * 22-8-1961
D057. a2.b7.c8.d8.e5.f5. Rubina Theunissa (Runa) van Straaten (gebore Henning) * 22-8-1961, haar man Simon Sauer (Sauer) van Straaten * 21-11-1960 en hul twee dogters , Estie *27-9-1990 (links) en Runé * 13-11-1993
D058. Die twee dogters van a2.b7.c8.d8.e5.f5. Rubina Theunissa (Runa) van Straaten (gebore Henning): Runé * 13-11-1993 (links) en Estie * 27-9-1990
D059. a2.b7.c8.d11. Annie Isabella Fuller (gebore Henning) *23-1-1877 en haar man, George Sidney Fuller. Hy was 'n apteker, fotograaf en die eerste persoon wat 'n broeimasjien vir kuikens na Suid-Afrika ingevoer het
D060. a2.b7.c2.d3.e5.f2.g3. Pieter Emile Henning * 18-6-1943 en sy vrou Patricia Byrne (gebore Davison) * 5-1-1946
D061 a2.b7.c8.d5.e10.f2.Olivier Johannes Henning * 8-3-1940 en sy vrou Anna Susanna Magdalena (gebore Prinsloo 13-2-1941)
D062. Die murasie van die huis van a2.b7.c13.d2. Gerhardus Albertus Frederik Henning * Apr 1873 op die plaas Mafafula 595 LT, 15 km Suid van Tzaneen. Let op hoe hoog die fondamente met klip opgebou is om die hoë voginhoud van die gronde daar gedurende die reënseisoen van die vloere af weg te hou.
D063. Die graf van Martha Magdalena Louisa Henning (gebore Groenewald) * Jan 1886, vrou van a2.b7.c13.d2. Gerhardus Albertus Frederik Henning op die plaas Mafafula 595 LT, 15 km Suid van Tzaneen
D064. a2.b7.c13.d2.e1. Jacomina Elizabeth Henning * 8-7-1906 en haar man Fritz Jongbloed * 10-10-1911 op hul troudag. Die strooijonker en strooimeisie is Pieter Kruger en Emma Jongbloed, Jacomina se suster
D065. Die drie kinders van a2.b7.c8.d5.e10.f2. Olivier Johannes Henning en sy vrou Anna Susanna Magdalena (gebore Prinsloo): Elizabeth Hendrina * 22-5-1963(g1) , Olivier Johannes * 17-7-1966 (g2) en Avril Christine * 4-4-1972 (g3)
D066. a2.b7.c1.d10.e7.f1. Hester Maria Magdalena Mc Gregor (gebore Henning) * 21-2-1921
D067. a2.b7.c8.d8.e3.f5.g1. Stephanus Rudolf Henning * 17-9-1972, sy vrou Eldene Cathrion Skinner *26-5-1972 en Rudolf se drie kinders: Runé *29-3-2002 (uit sy eerste huwelik), Chanté Elizabeth *7-5-2010 en Nicolene *15-2-2013
D068. Die vier kinders van a2.b7.c2.d3.e5.f2. Petrus Mattheus Jacobus Henning * 18-9-1907 en sy vrou Emily Doris Matthews *12-10-1911. V.l.n.r. Gideon Petrus (g4.) * 6-9-1947 en sy vrou Kathrina Amelia (gebore Meyer) * 25-4-1948; James Matthew (g1) * 27-11-1939 en sy vrou Magdalene Ann (gebore Friend) * 16-9-1941; Antoinette Cecilia (g2) * 25-1-1942 en haar man Selwyn Wilhelm Krull * 10-11-1938; Pieter Emile (g3) * 18-6-1943 en sy vrou Patricia Byrne (gebore Davison) * 5-1-1946
D069. a2.b7.c2.d3.e5.f2.g1. James Matthew (Jim)Henning * 27-11-1939, sy vrou Magdalene Ann (gebore Friend) * 16-9-1941 en hulle kinders: Pieter James (h1) * 27-7-1964, Ann Doris (h2) * 17-5-1966 en James Michael (h3) * 21-7-1971
D070. a2.b7.c2.d3.e5.f2.g1. James Matthew (Jim) Henning * 27-11-1939, sy vrou Magdalene Ann (gebore Friend) * 16-9-1941 en hulle kinders en kleinkinders: Ouers agter en hulle kinders voor — Pieter en Barbara met hulle kinders, Meagan, Kerry-lyn en Matthew; James en Elaine met Samantha en Nichole — die twee jongstes (Janine en Bronwyn) sit saam met oupa Jim en ouma Magda. Op regterhand is Chris en Ann Meyer met hul drie dogters, Ashleigh, Lisa en Natala
D071. Vyf niggies saam in die bad: a2.b7.c2.d3.e5.f2.g1.h1.i1. Meagan Henning * 3-9-1991, Lisa Margrate (g1.h2.i2), Ashleigh Margrate (g1.h2.i1.), Kerry-lyn Henning (g1.h1.i2.) en Samantha Henning (g1.h3.i1.)
D072. a2.b7.c8.d8.e1.f5.g1. Stanley Henning *6-8-1959, sy vrou Mary-Anne (gebore Hattingh) * 20-2-1966 en hul dogter Tamsyn Lee *21-9-1985
D073. a2.b7.c13.d2. Gerhardus Albertus Frederik Henning * Apr 1873
D074. a2.b7.c13.d2.e5. Hermanus Bernardus Jacobus Groenewald Henning * 16-11-1915, Fritz Jongbloed (man van a2.b7.c13.d2.e1. Jacomina Elizabeth Henning), met sy ma, Mary Jongbloed en 'n kleinkind, Edward O'Neil
D075. Nasate van a2.b7.c8.d5. Gert Frans Henning * 10-9-1864 en sy vrou Susannah Catharina (gebore Maartens): Agter v.l.n.r. a2.b7.c8.d5.e10.f3. Susanna Catharina (Susan) Barnard (gebore Henning) *23-9-1942, a2.b7.c8.d5.e6.f6. Juliana Davidson (gebore Henning) *6-11-1947, a2.b7.c8.d5.e10.f5. Jacob Johannes (Japie) Henning *23-12-1945, a2.b7.c8.d5.e7.f1. Johanna Christina (Ina) Oosthuizen (gebore Henning) *11-2-1933, a2.b7.c8.d5.e7.f2. Susanna Catharina (Sanet) Kilian (gebore Henning) *28-9-1935, Okkie Pagel, S/v a2.b7.c8.d5.e9. Cornelia Susanna Pagel (gebore Henning). Voor v.l.n.r a2.b7.c8.d5.e7.f4. John Brown (John) Henning *25-6-1946 en a2.b7.c8.d5.e10.f6. Elizabeth (Liza) Brummer (gebore Henning) *6-7-1948
D076. a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1.h1. Abraham Johannes (Abri) Henning *11-7-1973, sy vrou Petronella Adriana (Riana)(gebore Coertse) *24-7-1977 en hul twee dogtertjies, Marcelle *10-1-2007 en Anika *19-12-2007
D077. Die drie kinders van a2.b7.c2.d3.e5.f2.g1. James Matthew Henning * 21-11-1939 en sy vrou Magdalene Ann (gebore Friend). Pieter James (h1) * 27-7-1964, Ann Doris (h2) * 17-5-1966 en James Michael (h3) * 21-7-1971
D078. a2.b7.c2.d3.e5.f2.g1. James Matthew Henning * 21-11-1939, sy vrou, Magdalene Ann (gebore Friend) en hul seun James Michael met sy gesin. Voor v.l.n.r. Oupa James, Bronwyn (h3.i4) * 24-2-2001, ouma Magda en Janine (h3.i3) * 13-9-1999. Agter v.l.n.r. Elaine (gebore Burger) * 9-10-1969 V/v James Michael, Nicole (h3.i2) * 22-1-1996, Samantha (h3.i1) * 26-2-1994 en James Michael (h3) * 21-7-1971
D079. Vier van die vyf kinders van a2.b7.c8.d8.e1.f2. Olivier Henning * 2-12-1930 en sy vrou Aletta Henriëtta (gebore De Kock). V.l.n.r. Aletta Petronella * 16-12-1959, Olivier * 25-11-1971, Alexander * 5-5-1964 en Diana Margaretha * 18-5-1966
D080. a2.b7.c8.d8.e1.f2.g3. Alexander Henning * 5-5-1964 op sy troudag, 17-1-2009 met sy tweede vrou, Tania (gebore Roelofse) * 7-12-1970 en sy twee dogter uit sy eerste huwelik, Letitia Salome en Henriette Petronella
D081. a2.b7.c8.d8.e3.f1. Leonetta Henning *10-12-1936 en Willem Johannes Steyn *21-2-1933 se huwelik op 8-10-1960
D082. a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1.Jacobus Nicolaas Henning *11-5-1941
D083. Hester Hendrina Henning (gebore Pretorius) *11-1-1947, eggenote van a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1. Jacobus Nicolaas Henning *11-5-1941
D084. Al die kinders en kleinkinders van a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1. Jacobus Nicolaas Henning *11-5-1941 en sy vrou Hester Hendrina. Volwassenes van links na regs: Adriaan Nicolaas (Riaan) *2-9-1966 (h1) en sy vrou, Esmerelde (Esmé) *14-8-1967, hul dogter Lenise *3-5-1993 (h1.i2); Francois Gerhardt (Francois) *1-12-1970 (h3) en sy vrou Aletta Petronella Wilhelmina (Ronél); Abraham Johannes (Abri) *11-7-1973 (h4) en sy vrou Katrien en heel regs Jacobus Albert (Jaco) *29-10-1968 (h2) en sy vrou Fredrika Petronella (Elrika) met Liandri *6-1-1989 (h1.i1), dogter van Riaan (h1) heel regs. Kinders van links na regs: Carlise *12-5-2006 (h3.i2), dogter van Francois Gerhardt (h3), Japie, 'n pleegkind van Riaan en Esmé, Gérhardt *25-4-2003 (h3.i1) seun van Francois Gerhardt (h3), Marcelle *10-1-2007 (h4.i1) dogter van Abrie en sy eerste vrou, Riana in die arms van Katrien, agter langs haar pa, Anika *19-12-2007 (h4.i2) dogter van Abrie en sy eerste vrou, Riana, Wernich *12-8-1999 (h2.i1) en Rhynhardt *30-9-2004 (h2.i2.) seuns van Jaco
D085. a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1.h4. Abraham Johannes (Abri) Henning *11-7-1973 en sy tweede vrou, Katrien (gebore Kok) *21-5-1982
D086. Die vier seuns van a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1. Jacobus Nicolaas Henning *11-5-1941 en sy vrou Hester Hendrina (gebore Pretorius). Van links na regs en van jongste tot oudste: Abraham Johannes (Abri) (h4) *11-7-1973, Francois Gerhardt (Francois) (h3) *1-12-1970, Jacobus Albert (Jaco) (h2) *29-10-1968 en Adriaan Nicolaas (Riaan) (h1) *2-9-1966
D087. a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1.h1. Adriaan Nicolaas (Riaan) Henning *2-9-1966, sy vrou Esmerelde (Esmé) *14-8-1967, hul twee dogters, Lenise (i2) *3-5-1993 en Liandri (i1) *6-1-1989, met hul pleegkind, Japie tussen die twee dogters.
D088. a2.b7.c2.d4.e4.f6.g1.h2. Jacobus Albert (Jaco) Henning *29-10-1968, sy vrou Fredrika Petronella (Elrika) *28-2-1972 en hul twee seuns, Wernich (i1) *12-8-1999 en Rhynhardt (i2) *30-9-2004
D089.a2.b7.c8.d4. Olivina Gertina Henning *22-2-1863. Sy het as Olivia bekend gestaan
D090. a2.b7.c8.d6. Jannetta Henning *26-6-1866. Sy was maar 20-jaar oud toe sy gesterf het
G008. a2.b7.c8.d1. Martha Johanna Elizabeth Zurich (gebore Henning) *1857 en haar dogter Adalena Zurich *1891, met haar man Jack Kramer en een van hulle kinders (onbekend)
D091. a2.b7.c8.d9. Phillipus Daniël Henning *26-10-1870
D092. a2.b7.c13.d5.e1.f3. Marlene Anna Noomé (gebore Henning) *24-12-1957
D093. Paul Petrus Noomé *28-2-1951, eggenoot van a2.b7.c13.d5.e1.f3. Marlene Anna Henning *24-12-1957
D094. a2.b7.c13.d5. Willem Adriaan Henning *4-7-1888, sy seun Johannes Lodewyk *29-7-1923 (e1) met sy vrou Marthina Brink (gebore Smuts) *13-8-1926 en sy jongste dogter, Hester Johanna Magdalena *6-3-1927
D095. a2.b7.c13.d5.e1. Johannes Lodewyk Henning *29-7-1923 en sy bruid Marthina Brink Smuts *13-8-1926 op hul troudag, 9-5-1953
D096. a2.b7.c13.d5.e1. Johannes Lodewyk Henning *29-7-1923 en sy vrou Marthina Brink (gebore Smuts) *13-8-1926
D097. a2.b7.c1.d3.e1. Pieter Hendrik Adriaan Henning *7-10-1859/60 en sy vrou Christina Elizabeth Helena (gebore Bekker)
D098. a2.b7.c1.d3.e1.f1. Gert Hendrik Frans Henning *17-1-1888
D099. a2.b7.c1.d3.e1.f3. Christina Elizabeth Helena Henning *1-4-1898, haar man Daniel Boucher en hul seun Donald Boucher
D100. 'n Foto wat in 1935 geneem is van die 12 kinders in die Brakpan plaasskool in die Dordrecht distrik. Agt van die twaalf kinders is kleinkinders van a2.b7.c1.d3.e1. Pieter Hendrik Adriaan Henning *7-10-1859 en sy vrou Christina Elizabeth Helena (gebore Bekker). Agterste ry van drie kinders, v.l.n.r. 1.Simon Botha, 2. Winifred Boucher, D/v Daniel Boucher en sy vrou a2.b7.c1.d3.e1.f3. Christina Elizabeth Helena Henning *1-4-1898, 3.'n Meyer kind. Middelste ry van ses kinders: 1.Gert Botha, 2. 'n Meyer kind, 3.nog 'n Meyer kind, 4. a2.b7.c1.d3.e1.f1.g2. Maria Elizabeth Henning *8-6-1925, 5. 'n Rossouw kind, 6. a2.b7.c1.d3.e1.f1.g1. Pieter Hendrik Adriaan Henning *27-10-1922. Voorste ry van drie kinders: 1. Kitty Botha, 2. Lucy Botha en 3. Theuns Botha. Hierdie drie kinders se ouers was Simon Botha en a2.b7.c1.d3.e1.f2. Lucassina Susara Meyer Henning *3-11-1893
D101. a2.b7.c2.d3.e5.f2.g4. Gideon Petrus Henning *6-9-1947, sy vrou Kathrina Amelia (gebore Meyer) *25-4-1948 en hul twee kinders, Esme Marelien (h1)*16-11-1975 en Johan Pieter (h2)*14-7-1980
D102. a2.b7.c2.d3.e5.f2.g4.h1. Esme Marelien Spicer (gebore Henning) *16-11-1975, haar man, Ian Robert Spicer *27-12-1973 en hul seuntjie, Robert Peter Spicer *27-4-2009
D103. a2.b7.c7.d2.e5.f4. Christiaan Lourens van Blommenstein Henning * 9-8-1934, sy vrou, Adriana Beatrix (gebore Lubbe) *1-11-1943 en sy seun Christiaan Arnold (g2) *13-4-1980 en skoondogter, Carlene Evette (gebore Cronje) *27-6-1984 tydens laasgenoemde twee se huwelik op 16-10-2010
D104. a2.b7.c7.d2.e5.f4.g2. Christiaan Arnold Henning *13-4-1980 en sy bruid, Carlene Evette Cronje *27-6-1984, op hul troudag 16-10-2010
D105. a2.b7.c7.d2.e5.f4.g2.h1. Amelia Danika Henning *1-1-2012
D106. a2.b7.c7.d2.e5.f4.g1. Francois Gerhardus Henning *24-6-1973 en sy bruid Judith Ferreira *19-7-1980 op hul troudag 7-3-2009
D107. Die troue van a2.b7.c8.d8.e5.f3.g1. Ineke Henning *22-10-1984 en Jacobus De Wet (Cobus) Richter *10-6-1976 op 6-10-2012. Die Henning gesin: v.l.n.r Elrike (g3) *2-2-1991, pa Pieter Naude Henning*4-11-1957, Ineke en Kobus, ma Ingrid *27-12-1959 en Amri (g2) *9-5-1988
D108. a2.b7.c1.d3.e5.f1.g4.h3. Gert Hendrik Frans Henning *9-11-1958 en sy familie. Agter: Gert Robert Andries *3-7-1980 (i1), pa Gert Hendrik Frans, André Viljoen Swanepoel *10-12-1983 (skoonseun). Middel: Liezel *8-2-1982 (skoondogter), Zaylie (kleindogter), Christa (eggenote), Tamaryn Lee *16-4-1982 (i2) (dogter). Voor: Dwayne *30-8-1988 (i3) (seun) en heel voor, Andrew en Jonathan (kleinseuns)
D109. a2.b7.c5.d1.e4.f5. Willem Lodewicus Jansen Henning *23-8-1921
D110. a2.b7.c1.d10.e3.f5. Leon Ziegtfried Henning *5-12-1907
D111. a2.b7.c1.d10.e3.f5.g1.h1. Ingrid Rose Henning *2-2-1958 met haar Springbokbaadjie wat sy as 'n sewentienjarige in Skyfskiet verower het
D112. a2.b7.c7.d10. Philippus Arnoldus Henning *21-9-1877
D113. b1.c6.d3.e10. Johanna Elizabeth Henning *11-9-1883, vrou van a2.b7.c7.d10. Philippus Arnoldus Henning *21-9-1877
D114. Die vier kinders van a2.b7.c7.d10. Philippus Arnoldus Henning *21-9-1877 en sy vrou Johanna Elizabeth (gebore Henning). V.l.nr. Beyers *20-1-1915 (e4); Dot (Martjie Elizabeth) *7-8-1907 (e2); Dempsey *8-9-1905 (e1); Hennie of Lappies (Pieter Hendrik) *20-1-1910 (e3)
D115. a2.b7.c7.d10.e1. Philippus Dempsey Henning *8-9-1905
D116. Troufoto van a2.b7.c7.d10.e1. Philippus Dempsey Henning *8-9-1905 en Martha Rosina Elizabeth Fouche *23-1-1904. Hulle is op 11-7-1934 getroud
D117. a2.b7.c7.d10.e1. Philippus Dempsey Henning *8-9-1905, sy vrou Martha en hul drie kinders, Hester Anna *2-6-1936 (voor); Johanna Elizabeth *20-8-1939 (regs agter) en Philippus Arnoldus *27-10-1943 tussen sy pa en ma
D118. a2.b7.c7.d10.e1.f3. Philippus Arnoldus Henning *27-10-1943, sy vrou Magdalena Sophia (gebore Prins) *2-7-1947 en hulle kinders en kleinkinders. Voor: Ouma Magdalena met Ané Du Plessis op haar skoot; oupa Philip met kleinseun Philippus Arnoldus Henning (g1.h1.) op sy skoot; Marthina Johanna Henning *23-2-1979 (g4) Agter: Philippus Dempsey Henning *10-2-1975 (g1) en sy vrou Nonette met Gerhard (h2) in haar arms; Martha Rosina Elizabeth Du Plessis (gebore Henning) *18-2-1976 (g3) en haar man Pieter Du Plessis; kleinseun Jaco Theron by sy pa Herklaas Phillippus Theron en sy ma Josina Johanna Theron (gebore Henning) *18-2-1976
D119. a2.b7.c8.d5.e11.f2. Nicolaas Henning *9-4-1949
D120. a2.b7.c8.d5. Gert Frans Henning *10-9-1864, sy vrou Susannah Catharina (Sannie) (gebore Maartens) en die eerste agt van hulle elf kinders. Heel agter: e1 Olivier Johannes (Tok) *16-4-1890. Middel: e4. Adriaan Lourens (Adriaan) *4-11-1895, vader Gert, e3. Gert Frans (Frans) *9-1-1894, e2. Hendrik Joachim (Hendrik) *5-2-1892. Voorste ry: e6. Robert Mathys Daniël (Bob) *22-6-1900, e7. John Brown (John) *17-8-1902, e8. Elizabeth Magdalena (Bettie) *29-9-1904, moeder Sannie. Heel voor: e5 Filipe Daniël (Daantjie) *7-5-1898
D121. a2.b7.c1.d3.e1.f1.g1.h2. Andre Henning *24-9-1952 en sy twee seuns, Heino (i1) *27-5-1976 (links) en Drian (i3)(regs) by die graf van Andre se pa, Pieter Hendrik Adriaan Henning *27-10-1922 en sy ma. Na sy dood is sy weer met 'n Portwig getroud. Na haar dood is haar as in sy graf geplaas
D122. a2.b7.c1.d3.e1.f1.g1.h2.i3. Drian Henning *19-9-1984 en sy vrou Maritza (gebore Erasmus) *17-9-1991
D123. a2.b7.c7.d2.e5.f4.g1. Francois Gerhardus Henning *24-6-1973
D124. a2.b7.c7.d2.e5.f4.g2. Willem Sterrenberg Henning *11-8-1977
D125. a2.b7.c8.d5.e2.f1.g2.Johan Hendrik Henning *24-1-1957, sy seun Gerrit Francois Henning *21-7-1985(h1) en dié se vriendin, Robyn Burger *22-11-1987
D126. a2.b7.c2.d3. Gert Frans Johannes Henning *8-8-1843 en sy seuntjie, Marthinus Christoffel *14-1-1873 (e4). Dit lyk of die kleine Marthinus ongeveer 18 maande tot 2 jaar oud kan wees. As dit so is, is die foto ongeveer 1875 geneem. Die Martini Henry geweer wat Gert vashou is vandag in besit van sy agter-kleinseun, Marthinus Christoffel Henning *15-11-1963 (a2.b7.c2.d3.e4.f3.g2)
D127. Troufoto van a2.b7.c2.d3.e8. Gert Alwyn Johannes Smit Henning *15-12-1878 en sy vroutjie, Johanna Francina (gebore Van der Merwe) *3-4-1870
D128. a2.b7.c2.d3.e8. Gert Alwyn Johannes Smit Henning *15-12-1878
D129. a2.b7.c8.d5.e4.f1.g2. Adriaan Louwrens Albertus Henning *14-11-1958 en sy vrou Yvonne Sylvia (gebore Paul) *26-8-1960
D130. a2.b7.c8.d5.e4.f1.g2. Adriaan Louwrens Albertus Henning *14-11-1958, sy seun, Werner Louwrens *1-5-1985 en twee kleinseuns, Louwrens *28-1-2013 en Liam *6-7-2015
D131. a2.b7.c8.d5.e4.f1.g2.h1. Werner Louwrens Henning *1-5-1985 en sy vrou, Yolandi (gebore Thornhill) * 25-3-1983
D132. a2.b7.c8.d5.e4.f1.g2.h2. Anita Schoeler (gebore Henning) *12-8-1987 en haar man, Hendrik Adriaan Schoeler *8-8-1988
D133. Yvonnel Sylvia Henning (gebore Paul), vrou van a2.b7.c8.d5.e4.f1.g2. Adriaan Louwrens Albertus Henning *14-11-1958 en haar jongste dogter, Sandra *13-5-1990
D134. a2.b7.c8.d5.e4.f1. Louwrens Albertus Henning *12-2-1926
D135. Hester Susara Henning (gebore Scheepers) *23-5-1900, vrou van a2.b7.c13.d3.e1.Gert Frans Henning *26-6-1897
D136.a2.b7.c13.d3.e1.f3.g1.Gert Frans Henning *27-10-1955 en sy kleindogter Michele Leigh Hornsby
D137. Isabella Jacoba Henning (gebore De Beer) *2-5-1937, vrou van b7.c13.d3.e1.f3. Gert Frans Henning *28-12-1923 en haar vier kinders, v.l.n.r: Roelf Arnoldus Sybrand Henning *4-1-1965, Hester Susara Klopper (gebore Henning) * 9-11-1961, Marinda Magdalena Hornsby (gebore Henning) *30-1-1960 en Gert Frans Henning *27-10-1955
D138. a2.b7.c13.d3.e1.f3.g4. Roelf Arnoldus Sybrand Henning *4-1-1965 en sy vrou Rene-Marie (gebore Visagie) *3-10-1964
D139. a2.b7.c7.d10.e3.f1.Philippus Arnoldus Henning *18-11-1943, sy skoondogter, Carlien Lize (gebore Fichardt) *1-1-1973, vrou van Gerard Carel Henning *10-12-1971(g2) en haar twee seuns, Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
D140. a2.b7.c7.d10.e3.f1.g2. Gerard Carel Henning *10-12-1971, sy vrou Carlien Lize (gebore Fichardt) *1-1-1973 en hul twee seuns, Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
D141. Die twee belowende tennisspelerseuns van a2.b7.c7.d10.e3.f1.g2. Gerard Carel Henning en sy vrou, Carlien Lize (gebore Fichardt): Philip Barry *10-11-2000 en Gerard John *26-3-2004
D142. a2.b7.c5.d1.e4. Willem Lodewicus Jansen Henning *24-12-1884
D143. Foto geneem by die troue van a2.b7.c5.d1.e4.f4.g1.h1.Charles Meyers Henning *8-3-1981 en Chantelle Griffiths op 6-5-2017. Agterste ry: Marie Henning (gebore Lubbe), ma van die bruidegom, Willem Jacobus Henning, broer van die bruidegom; Owen Samuel Ackermann. Middel: Leamarie Ackermann (gebore Henning), die bruidegom, Charles Meyers Henning en sy pa, Willem Jacobus Henning. Voor die bruid, Chantelle Henning (gebore Griffiths)
D144.a2.b7.c1.d3.e1.f1.g1.Pieter Hendrik Adriaan Henning *27-10-1922 in die uniform van die Suid-Afrikaanse Polisie Beredepeloton wat tydens parlementsopenings aan die openingseremonie deelgeneem het.
D145.a2.b7.c1.d3.e1.f1. Gert Hendrik Frans Henning *17-1-1888 op 18-jarige ouderdom.
D146.a2.b7.c1.d3.e1.f1.g1.Pieter Hendrik Adriaan Henning *27-10-1922 en sy bruid, Elizabeth Louisa van Zyl Brooks *13-8-1920 op hul troudag, 30-3-1948 by die NG Kerk Dordrecht
D147.a2.b7.c1.d3.e1.f1.Gert Hendrik Frans Henning *17-1-1888 en sy vrou Maria Francina Cicilia (gebore Van der Walt) *1-10-1900 saam met hul nuwe skoondogter, Elizabeth Louisa van Zyl Brooks *13-8-1920 op haar troudag op 30-3-1948 te Dordrecht
D148.a2.b7.c7.d10.e4.f3. Pieter Hendrik Henning *30-10-1949 en sy gesin van links na regs: Alma *5-9-1984, Pieter *30-10-1949, Jean-Marie *2-12-1951, Sheila *26-2-1978 en Beyers *26-3-1981
D149. Jean van Biljon *28-3-1987 en Runé van Straaten *14-11-1993, D/v Simon Sauer van Straaten en a2.a2.b7.c8.d8.e5.f5. Rubina Theunissa Henning op hul troudag 23-3-2019
D150. Jacobus De Wet (Cobus) Richter *10-6-1976 en sy vrou Ineke (gebore Henning) *22-10-1984 (a2.a2.b7.c8.d8.e5.f3.g1.) en hul eersteling, Luan *12-3-2019
D151. Philippus Arnold (Philip) Henning *19-3-1948 (a2.a2.b7.c7.d10.e4.f2.) en sy bruid Anna Johanna Maria (Annetjie) Jooste *1-12-1950 op hul troue op 9-12-1972. Links op die foto is Philip se ouers, Christiaan Beyers Henning *20-1-1915 en Alma Mathilde (gebore van Wyk) *2-7-1919
D152. Philippus Arnold (Philip) Henning *19-3-1948 en sy vrou Anna Johanna Maria (Annetjie) (gebore Jooste) *1-12-1950
D153. Christiaan Beyers (Beyers) Henning *4-10-1974 (a2.a2.b7.c7.d10.e4.f2.g1) en sy gesin. Links agter, Beyers; regs agter Elicia (gebore Coetzee) *22-4-1975; Voor links, Arnold en voor regs, Stiaan
D155. Cecelia Margaretha (Cecile) Louw (gebore Henning) *29-10-1979 (a2.a2.b7.c7.d10.e4.f2.g3) en haar gesin. Rudi Louw *5-6-1978, Noah, Ava (voor) en Cecile
D156. Alma Mathilde van den Berg (gebore Henning) *18-11-1983 (a2.b7.c7.d10.e4.f2.g4) en haar gesin. Alma, Eric Willem (Eric) van den Berg *20-2-1983 en Maya
D157. Die Primêre Skool Damfontein, distrik Aliwal-Noord ongeveer 1918 -1920 toe die enigste Henning in die skool a2.b7.c2.d4.e6.f2. Cornelis Hermanus Henning *5 November 1906 was. Hy verskyn heel links agter op die foto. Die onderwyser was mnr Gert Roux
D158. April 1985 troudag van a2.b7.c13.d1.e1.f1. Gert Frans Henning * 24-3-1929 met sy derde vrou, Frieda Maria Lombaard (gebore Lemcke) * 30-4-1937, saam met Gert se twee dogters uit sy tweede huwelik, links Adri Zelda *22-12-1977 en regs Isabell Elizabeth *11-1-1975
D159. a2.b7.c5.d7.e2.f1.g2. Prof Michael Anthony Henning *19-3-1964, sy vrou, Anne Alicen (gebore Livingstone) *5-10-1966 en hul twee kinders, John Anthony *8-5-1998 en Alicen Joy *23-8-2000, saam met ouma Dawn Livingstone (gebore Schabe) *26-9-1938
D160. a2.b7.c5.d7.e2.f1.g3. Adrian Grenville Henning * 2-7-1971, sy vrou Janice Lyn (gebore Turvey) *7-4-1978 en hul twee Boston Terrier hondjies, Duma en Nandi
D161. a2.b7.c5.d7.e2. Cecil Redvers Henning * 18-10-1900 en sy vrou, Sylvia Maud Rudman *16-10-1902 op hul troudag, 8-4-1929
D162. a2.b7.c5.d7.e2.f1. Cosmo Grenville Henning *20-4-1932 en sy vrou, Joyce Roebuck *6-3-1933 op hul troudag, 23-12-1961
D163. a2.b7.c5.d7.e2.f1.g3. Adrian Grenville Henning *2-7-1971 en sy vrou Janice Lyn Turvey *7-4-1978 op hul troudag 7-6-2008
D164. Some of the fleet of GMC Busses of Henning Bus Service which belonged to Cecil Henning and his wife, Sylvia Notas
D165. a2.b7.c5.d7.e2.f1.g4.Susan Claire Kelmanson (born Henning) *24-12-1972 and her two children, Victoria Evelyn Kelmanson *26-2-2002 and Andrew Ross Kelmanson *16-7-2004
D166. a2.b7.c5.d7.e2.f1.g1.Prof Paul Roebuck Heenning *9-4-1963
D167. Huwelik van a2.b7.c5.d1.e4.f4.g1.h3. Leamarie Henning *16-8-1985 en haar man, Owen Samuel Ackermann *16-6-1986.V.l.n.r. Leamarie se broers, Charles Meyers Henning *8-3-1981, Willem Jacobus Lubbe Henning *10-4-1983, die bruidegom, Owen Samuel Ackerman, die bruid, Leamarie, haar ma, Maria Mgdalena (gebore Lubbe) *28-7-1956 en haar pa, Willem Jacobus Henning *19-9-1952
D168. a2.b7.c5.d1.e4.f4.g1.h1.Charles Meyers Henning *8-3-1981, sy vrou, Chantelle (gebore Griffiths) en hulle twee kinders, Charles Jacobus *23-8-2018 en Christe-Lee *16-7-2022
D169. Ekaterina Henning (gebore Kosmaenko) *19-4-1972, vrou van a2.b7.c5.d7.e2.f1.g1. Paul Roebuck Henning en hul twee seuns, Kaylen Paul *19-1-2003 en Wesley Paul *20-8-2004
D170. a2.b7.c1.d3.e5.f1.g7.h1. Gert Hendrik Frans Henning *6-5-1971 en sy broer, Coenraad Lourens Henning *9-7-1972 op die plaas Bamboeshoek, Dordrecht April 2020
D171. a2.b7.c1.d3.e5.f1.g7.h1. Gert Hendrik Frans Henning *6-5-1971, sy vrou, Margrietha Johanna (Grieta) (gebore Venter) en hul dogter, Clarisa *4-10-2005 (gebore Crous, maar herregistreer Henning) op die plaas Bamboeshoek, Dordrecht April 2020
D172. Elizabeth Helena Margaretha (Lindie) Henning (gebore Lindeque) *26-9-1965, V/v a2.b7.c8.d5.e6.f2.g7. Cornelis Bakker Henning en haar twee seuns, Julius *29-12-1988 en Alexcin *8-12-1991
D173. a2.b7.c8.d8.e5.f3.g2. Amri Henning *9-5-1988 en haar man, Max Walgenbach *14-6-1983 op hul troudag 9-10-2021 teTzaneen
D174. Wilhelm Petrus Robbertse * 26-1-1989 en sy vrou a2.b7.c8.d8.e5.f3.g3. Elriké (gebore Henning) *2-2-1991 met hul eersteling, Emily *3-1-2022
D175. William Taylor Mitchell en sy vrou a2.b7.c7.d2.e7. Paulina Elizabeth Henning *20-6-1895 en hul eerste seuntjie, Gordon Henning Mitchell
D176. Dr Jannetta Sophia Steyn *27-6-1962, D/v a2.b7.c8.d8.e3.f1. Leonetta Steyn (gebore Henning) wat oor baie jare werk van onskatbare waarde vir die Henning Familiebond gedoen het
D177. Huweliksfoto van a2.b7.c8.d8.e1.f2.g2.h1. Heinrich George Henning *11-3-1988 en Edin van Zijl *17-3-1992. V.l.n.r. Hanno Combrinck, lewensmaat van Anél Henning *22-8-1989, suster van Heinrich; Edin van Zijl *17-3-1992, bruid; Heinrich Henning *11-3-1988 bruidegom; Mary-Ann Henning (gebore Nel)*28-5-1963 ma van die bruidegom en Stanley Henning *20-10-1961 pa van die bruidegom