Willem Frederik Tak Foto's

078. a2.b6.c1.d1.e9. Willem Nicolaas Henning *1871 en sy eggenote Christina Magdalena (gebore Steyn) met sommige van hulle kinders. Agter: Cornelia Susanna(f9) en Martha Maria(f10). Middel: Douw Gerbrand(f11), Daniël Jacobus(f4), Wilhelmina(f7), Hester Sophia(f2), Louisa(f3), Willem Frederik(f1) en Willem Nicolaas(f12). Sittende: Vader Willem Nicolaas en moeder Christina Magdalena. Voor: Francois (Frank Ulman)(f13) 079. b6.c1.d1.e24. Nicolaas Johannes Henning *4-3-1898 (regs) en 'n vriend
080. Die drie Henning broers wat gedurende 1905 na Argentinië emigreer het. a2.b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning *15-1-1862, Pieter Hendrik Henning *21-1-1853 (e1.) en Douw Gerbrand Henning *28-11-1868 (e8.)
081. a2.b6.c1.d1.e9. Willem Nicolaas Henning *23=5-1870 082. Die kerkraad van die Afrikaanse kerke in Argentinië gedurende 1920. Die foto is op a2.b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning se plaas Morgenzon , in die provinsie Chubut geneem, waar die Afrikaners kerk gehou het. Joseph Jooste sit tweede van regs. In die middel met die Bybel op sy knie sit Ds Sonneveld, Hollandse Predikant wat mettertyd groot onenigheid in die gemeente veroorsaak het met sy beweringe oor die egtheid van die Afrikaanse vertaling van die Bybel
083. a2.b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning *31-10-1859 en sy gesin. Die foto is op hul 50-jarige huweliksherdenking gedurende 1930 te Lemoenkloof, Fauresmith geneem. Voor v.l.n.r.: Cecilia Johanna Venter (d/v Liberta[f8]), Philopatria(f2.g6.) Johan Yssel (s/v Catharina Maria[e4.f7.]), Cecilia Johanna Yssel (d/v Catharina Maria[e4.f7.]),Elizabeth Margaretha Venter d/v Liberta[f8]). Middel: Jan Yssel en sy vrou Catharina Maria (f7) met hul jongste kind op haar skoot, Joseph Jooste (f2), vader Andries Gerhardus en moeder Cecilia Johanna (gebore Venter), Liberta Venter (f8). Agter: Andries Gerhardus (f2.g2.), Willem Frederik (f2.g4.) en Cecilia Johanna (f2.g5.)
084. a2.b6.c1.d3.e4.f2. Joseph Jooste Henning *13-10-1883 en sy gesin. Voor v.l.n.r. Joseph Jooste, Philopatria (g6), moeder Susanna Lasya (gebore Henning). Agter: Willem Frederik (g4), Janetta (g1.), Andries Gerhardus (g2) en Cecilia Johanna (g5) 085. a2.b6.c1.d3.e5.f6. Andries Gerhardus Henning *17-7-1893 en sy bruid Susanna Cornelia De Lange *5-7-1904 met wie hy gedurende 1921 in Argentinië getroud is
086. a2.b6.c1.d3.e5.f1. Joseph Jooste Henning *15-5-1882 en sy tweede eggenote Charlotte Elizabeth (gebore Snyman) en twee van hulle kinders, Petrus Jacobus Snyman (g4) en Johanna Maria (g5)
087. Hierdie groepfoto is gedurende 1910 geneem van die oudste lidmate van die Gereformeerde Kerk, Burgersdorp, met die vyftigjarige bestaan van die gemeente. Links voor sit a2.b6.c3.d2. Willem Frederik Henning *4-7-1830
088. a2.b6.c4. Willem Frederik Henning *25-9-1809 en sy eggenote Sophia Hendrina (gebore Venter) *1814. (Jammer vir die kol op haar gesig) 089. a2.b6.c4.d1.e5. Willem Hendrik Henning *5-6-1860, sy eggenote Susanna Catharina Petronella (gebore Venter) *7-7-1861 en hul vier jongste kinders: Johannes Hendrik *22-4-1896 (f10)(foto beskadig), Jacobus Daniël *21-3-1903 (f14), Cornelia *25-4-1898 (f11) en Anna *12-3-1907 (f15)
090. a2.b6.c4.d1.e5. Willem Hendrik Henning *5-6-1860 (links) en sy oudste seun Willem Frederik (f4) *29-4-1886
091. a2.b6.c4.d1.e5.f10. Johannes Hendrik Henning *22-4-1896 en sy eggenote Martha Magdalena (gebore van Staden) 092. a2.b6.c4.d1.e5.f5. Jan Sarel Marthinus Henning *21-4-1888, sy eerste eggenote Anna Catharina (gebore Kleynhans) en hul twee oudste kinders, Willem Hendrik *24-4-1910 (g1) en Cecilia Jacoba *17-5-1912 (g2)
093. a2.b6.c4.d2. Jan Adriaan Henning *18-1-1832 (links op foto). Die persoon regs is ongelukkig onbekend 094. a2.b6.c4.d2.e6.f3. Jan Adriaan Henning *16-1-1905 en sy bruid Pauline Elizabeth Du Plessis *20-9-1906
095. a2.b6.c4.d2.e5. Pieter Jacob Henning *9-9-1869 en sy tweede vrou Magdalena Maria (gebore Grobler) en drie van sy kinders. Die oudste seun, Jan Adriaan (f2) is uit sy eerste huwelik, terwyl die twee klein seuntjies uit sy tweede huwelik is: Jacob Grobler *7-6-1918 (f6) en Koert Nicholaas *9-4-1922 (f7)
096. a2.b6.c4.d2.e6.f3. Jan Adriaan Henning *16-1-1905 en sy broer Willem Frederick *2-11-1907 (f4) 097. Een van die Henning gesinne wat in Argentinië agtergebly het. b6.c4.d7.e1.f4. Tjaart Henning *1-4-1904 , sy eggenote Lucia Martina (gebore De Bruyn), hul twee seuns Willem Frederik (g1)(regs) en Karel Johannes (g2)(links). Voor hul aangenome dogter Angela Elena
098. a2.b6.c4.d7. Frederik Henning *17-7-1855 met sommige van die waentjies wat hy as krygsgevangene gemaak het 099. a2.b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning *17-3-1874, sy eggenote Roelfina Frederika (gebore van der Walt) en ses van hul kinders in ouderdom volgorde: Aletta Sophia (f1), Johanna (f2), Frederik (f3), Tjaart (f4), Elizabeth (f6) en Sofia (f8)
100. a2.b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning *17-3-1874 en sy broers en susters in ouderdomvolgorde: Frederik Johannes*4-2-1877 (e2), Jan Adriaan *9-1-1879 (e3), Johanna Goverdina *5-2-1881 (e4), die tweeling Sophia Hendrina (e6) en Johanna Carolina (e7) *22-1-1888, Louis Johannes *6-4-1889 (e8)
C001. a2.b6.c1.d3.e5.f11. Douw Gerbrand Henning * 11-6-1906
C002. a2.b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning * 15-1-1862 en sy vrou Gertruida Susanna De Klerk * 17-4-1865, wat na Argentinië emigreer het
C003. a2.b6.c3.d2. Willem Frederik Henning * 4-7-1830 en al vyf sy kleinseuns wat na hom vernoem is. Ongelukkig kan ons slegs twee kleinseuns positief identifiseer, nl 1. Willem Frederik Steenkamp * C 1890, S/v b6.c3.d2.e2 Anna Maria Henning en haar man Louis Stephanus Steenkamp (heel regs, voor); 2. b6.c3.d2.e8.f1. Willem Frederik Henning * 8-3-1911, S/v Willem Frederik Henning en Hendrina Johanna Henning (b6.c1.d3.e4.f3.) Voor, tweede van regs Daar word vermoed dat b6.c3.d2.e6.f1. Willem Frederik Henning * 23-10-1893, S/v Hermanus Marthinus Henning en Anna Johanna Vorster ook op die foto is, maar ons kan hom nie identifiseer nie
C004. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2. Hermanus Martinus Henning *15-4-1931 en sy vrou Maria Magdalena (gebore Kruger) *21-7-1932 met sy 80 ste verjaardag in 2011
C005. a2.b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning * 20-9-1886, sy seun (g3) Josef Jooste * 2-2-1916 en kleinseun (g3.h2.) Pieter Hendrik * 24-4-1948
C006. a2.b6c1.d3.e5.f3.g3. Josef Jooste Henning * 2-2-1916 en sy vrou Maria Sophia Magdalena (gebore Odendaal) * 27-12-1916
C007. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g3.h2. Pieter Hendrik Henning * 24-4-1948 en sommige van sy gesinslede. V.l.n.r. Retha * 24-9-1984 (i3), Annelien en Cobus Potgieter (kinders van i2. Magdalena Sophia), Pieter Hendrik en sy vrou Maria Louisa (gebore Engelbrecht) * 24-7-1950, Maria Louisa * 9-3-1974 (i1.) en haar man Wilhelmus Franciscus Gerhardus Germishuys.
C008. Jozef Henning Jooste * 17-4-1987 S/v Anton Jooste en a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i2. Alta Henning
C009. a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i5. Ingrid Henning * 9-12-1976
C010. Chris-Jasper Jooste * 5-1-1999 S/v Gerhard Jooste en a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i1. Cornelia Gertruida Henning
C011. a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1. Jozef Jooste Henning * 1-2-1935 en sy vrou Debora Jacoba Kotze, * 7 Mei 1936
C012. Mande Jooste * 24-8-1990, D/v Anton Jooste en a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i2. Alta Henning
C013. a2.b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i4.j1. Karel Niklaas Henning * 26-11-1991, S/v Renate Henning
C014. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g7.h2. Johannes Lodewikus Henning * 6-5-1946
C015. a2.b6.c4.c1. Willem Frederik Henning * 25-10-1829 en sy vrou Willermina Hendrina, gebore Pelser *19-11-1834. Ongelukkig weet ons nie wie die kinders is nie. Daar word vermoed dat dit hul jongste twee seuntjies moet wees, Willem Frederik *15-11-1875 (e12) en Petrus Cornelius *31-3-1878 (e13)
C016. a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1.h3. Frank Henning * 21-12-1951 en sy bruid Anette Susan Pretorius *20-4-1953 op hul troudag 9-12-1978
C017. a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2. Josef Jooste Henning * 23-8-1931 en sy vrou Sophia Catharina (Ina) (gebore Van der Walt) * 25-6-1934
C018. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g4.h6. Pieter Hendrik Henning * 21-4-1960, sy vrou Deidré Linda (gebore Muller) * 16-12-1963 en hul kinders, Hendrik * 21-12-1987 (i1), Bryan Kenneth * 14-1-1990 (i2) en Pieter Hendrik * 7-1-1993 (i3)
C019. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g8. Willem Henning * 22-12-1927 en sy vrou Maria Hester Dickason * 12-8-1925, saam met Maria se neef Thys (Ty) Dickason wat nog in Argentinië woon
C020. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g9.h1. Pieter Hendrik Henning * 29-8-1959, sy vrou Maria Elizabeth (gebore Smit) * 23-12-1961 en hul dogters Mariska *18-9-1991 (i2) en Jolandie * 18-4-1988 (i1)
C021. a2.b6.c1.d3.e5.f11.g5. Jan Johannes Petrus Henning *15-8-1946 en sy vrou Caroline Magdalene (gebore Bastone) * 23-1-1945
C022. a2.b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan Henning *26-3-1959
C023. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g3. Jacobus Johannes Henning * 6-6-1914
C024. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g7. Willem Frederik Henning * 17-9-1922 en sy vrou Jacoba Johanna Maria (gebore Van der Walt) *4-9-1926
C025. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g7. Willem Frederik Henning * 17-9-1922 en sy vrou Jacoba Johanna Maria (gebore Van der Walt) en hul twee kinders Johannes Lodewikus * 6-5-1946 (h2) en Cornelia Catharina Jacoba * 31-8-1949 (h4)
C026. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g8. Christiaan Stephanus Henning * 16-10-1925 en sy vrou Maria Magdalena (gebore Smith) * 7-1-1927
C027. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g7.h3. Cornelia Catharina Jacoba Venter (gebore Henning) * 31-8-1949
C028. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6. Jan Sarel Marthinus Henning * 14-9-1925, sy vrou Hendrina Maria (gebore Ras) * 18-6-1925, met hul kinders en kleinkinders
C029. a2.b6.c4.d1.e5.f10.g6. Mauritz Martin Henning * 10-4-1936 en sy gesin. V.l.n.r. Maria Saloma (Loma) * 10-11-1959 (h1), Martha Magdalena (Marlene) * 18-12-1960 (h2), pa Mauritz, ma Catharina Machilina (Ollie) (gebore Hamman) * 5-7-1938 en Alma Marina (Alma) * 9-2-1966
C030. a2.b6.c4.d2.e5.f7.g3. Pieter Jacob Henning * 16-1-1954 en sy vrou Jacoba Lily (gebore Loots) * 22-7-1953 en hul dogter Violet Emma Dorothy * 5-2-1977
C031. a2.b6.c4.d3.e3.f1.g5.h1.i1. Marie-Louise Henning * 19-2-1977
C032. Die doop van a2.b6.c3.d2.e6.f3.g3. Hermanus Marthinus Henning * 3-6-1938 op die plaas Leeufontein, tydens die Simboliese Ossewatrek van 1938. V.l.n.r. Ds Dirk Postma, predikant van die Gereformeerde Kerk Burgersdorp, Hanna Henning (gebore Vosloo) met Maansie, Hermanus Martinus Henning *7-4-1904 en Mev Johanna Postma
C033. a2.b6.c3.d2.e6.f1. Willem Frederik Henning * 23-10-1893 (regs), met sy seun Hermanus Martinus * 15-4-1931 (g2) en kleinseun Willem Frederik Henning * 1-4-1958 (g2.h1.)
C034. Die eerste, en tot dusver enigste Henning drieling wat in Suid-Afrika gebore is: v.l.n.r. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i2. Anelmé, Elseri (i3) en Hermanus Marthinus (Herman) (i1) Al drie gebore 28-3-1988
C035. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1. Willem Frederik Henning * 1-4-1958 en sy gesin: v.l.n.r. Willie, vroutjie Gerda (Gertruida Margaretha, gebore van der Berg * 22-4-1961)en die drieling gebore 28-3-1988, Elseri (i3), Anelmé (i2) en Herman (Hermanus Marthinus) (i1)
C036. a2.b6.c3.d11.e8. Willem Frederik Henning *12-9-1881 en sy bruid Martha Jacoba Kruger * 24-2-1884 op hul troudag 24-2-1901
C037. a2.b6.c3.d11.e8.f1. Cornelius Rudolph Henning * 16-11-1902 saam met sy twee sussies Magdalena Catharina (May) * 8-11-1909 (f5) (regs) en Mercia * 27-9-1913 (f6)
C038. a2.b6.c3.d11.e8.f1. Cornelius Rudolph Henning * 16-11-1902 en sy vrou Alice Margaret (gebore Stephen) * 25-9-1905
C039. a2.b6.c1.d3.e9. Johanna Hendrina Henning * 17-6-1872 en haar man Gerrit Christiaan Coetzee * 14-12-1867
C040. a2.b6.c3.d7. Johanna Christina Henning * 3-4-1840 en haar tweede man Douw Gerbrand Venter * 29-6-1845
C041. a2.b6.c1.d3.e5.f1. Joseph Jooste Henning *15-5-1882 (links) en sy vrou Andrisina Gertruida (Sienie) (gebore Coetzee) * Junie 1886 (heel regs), saam met sy broer Barend Jacobus * 30-4-1884 (f2) en sy vrou, Johanna Marthina (gebore Coetzee) * 27-4-1888
C042. Die huwelik van a2.b6.c3.d3.e4.f4 Tjaart Johannes Henning en sy eerste vrou, Janet Sophia Laidlaw (gebore Adendorff). Voor, v.l.n.r. b6.c3.d3.e4. Johan Christiaan Henning * 28-6-1858, sy seun Tjaart Johannes (f4) * 7-6-1882 en die bruid Janet Sophia Laidlaw (gebore Adendorff) * Feb 1878. Agter v.l.n.r. Twee Adendorff familielede, Petrus Andries Henning * 27-12-1885 (f5) en Casper Jan Hendrik Henning * 23-7-1878 (f2)
C043. a2.b6.c3.d3.e4.f4. Tjaart Johannes Henning * 7-6-1882 met drie van sy stiefkinders en twee eie kinders. Weerskante van Tjaart is Emmelie – en Murial Laidlaw (sy vrou se kinders by haar eerste man). Voor sit Lennert Laidlaw en Tjaart se twee eie kinders, Janet Sophia * 19-9-1913 (g2) en Johan Christiaan * 5-4-1912 (g1)
C044. Tien van a2.b6.c3.d3.e4.f4. Tjaart Johannes Henning * 7-6-1882 se kinders. Agter v.l.n.r. Johan Christiaan * 5-4-1912 (g1), Janet Sophia (getroud Fry) * 19-9-1913 (g2), Hester Johanna (getroud Groenewald) * 10-7-1918 (g3), Hendrik Jacobus * 10-6-1922 (g4), en Martha Johanna (getroud Kruger) * 20-1-1927 (g5). Voor v.l.n.r. Susanna Magrietha Christina (getroud Scheepers) * 27-7-1928 (g6), Dewald Albertus * 19-10-1931 (g7), Maria Magdalena (getroud De Lange) * 25-9-1937 (g9), Tjaart Johannes * 11-3-1940 (g10) en Gertruida Jacoba (getroud Van der Walt) * 9-2-1942 (g11)
C045. a2.b6.c3.d3.e4.f4. Tjaart Johannes Henning * 7-6-1882 en sy derde vrou Gertruida Jacoba (gebore De Beer) met tien van sy kinders. Agter v.l.n.r. Martha Johanna * 20-1-1927 (g5), Johan Christiaan * 5-4-1912 (g1), Susanna Magrietha Christina * 27-7-1928 (g6), Hendrik Jacobus * 10-6-1922 (g4) en Hester Johanna * 10-7-1918 (g3). Voor v.l.n.r. Dewald Albertus * 19-10-1931 (g7) (op grond), vader Tjaart Johannes * 7-6-1882 met Tjaart Johannes * 11-3-1940 (g10) op sy skoot, moeder Gertruida Jacoba (gebore De Beer) * 15-8-1906 met Gertruida Jacoba * 9-2-1942 (g11) op haar skoot, Maria Magdalena * 25-9-1937 (g9)
C047. a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i2. Nicolaas Henning * 30-3-1959
C048. Margaretha Johanna (Rita) Henning (gebore Joubert) V/v a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h1. Barend Jacobus Henning *17-1-1939 saam met haar oudste twee seuns, Barend Jacobus (Bennie) Henning * 6-6-1969 en Petrus Francois Joubert (Pieter) Henning * 16-2-1972, wat beide Doktorsgrade in Meganiese Ingenieurswese aan die UJ verwerf het
C049. a2.b6.c3.d11.e8.f1.g3.h5. Alicyn Vye Henning * 24-6-1972
C050. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g9.h1. Dr Pieter Hendrik Henning, eienaar van die Medi-Inn Mediese Sentrum in Bloemfontein oorhandig 'n tjek ten bedrae van R10 000 aan mnr Nelson Mandela ten bate van die Nelson Mandela Stigting
C051. a2.b6.c1.d1.e9.f8.Pieter Josef Henning * 3-3-1902
C052. a2.b6.c1.d1.e9.f8.g3. Willem Reimer Henning * 15-10-1934 en sy vrou Ann
C053. Die vyf kinders van a2.b6.c4.d2.e6.f4. Willem Frederick Henning * 2-11-1907 en sy vrou Catharina Petronella (gebore Mentz) * 6-10-1906. V.l.n.r: William Frederick * 1-4-1935, Jan Carel * 1-1-1934, Sarah Elizabeth (getroud Frankenberg) * 5-8-1939, Jacobus Cornelius (Koos) * 25-1-1932 en Hendrik Mentz * 10-1-1937
C054. Catharina Petronella Henning (gebore Mentz) * 6-10-1906, vrou van a2.b6.c4.d2.e6.f4. Willem Frederick Henning * 2-11-1907
C055. a2.b6.c4.d2.e6.f4. Willem Frederick Henning * 2-11-1907
C056. a2.b6.c4.d2.e6.f4.g1.h1. Brian William Henning * 1-5-1957 en sy bruid, Martha Jacoba Brits * 5-5-1951 op hul troudag 28-1-1986. V.l.n.r. Adriaan Jacobus Brits * 22-6-1922 en sy vrou Johanna Hensdrina (gebore Van Staden) * 24-7-1925 (ouers van die bruid), die bruidspaar en Brian se ouma, Catharina Petronella Henning (gebore Mentz)
C057. a2.b6.c4.d2.e6.f4.g1.h1.i1. Bryan Byron Henning * 29-9-1986
C058. a2.b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning * 19-4-1891 saam met sy twee seuns en twee skoonseuns, v.l.n.r Isak Daniël Bosman, man van Anna Margaretha (g1), Andries Jacobus Henning * 11-9-1920 (g3), vader Willem, Pieter Jacob Henning en Gideon Pieter van Niekerk, man van Maria Magdalena *24-3-1927 (g4)
C059. Anna Susanna Henning (gebore van Wyk) vrou van a2.b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning * 19-4-1891 en haar twee dogters, (voor) Maria Magdalena * 24-3-1927 (g4) en Anna Margaretha *12-2-19?? (g1)
C060. a2.b6.c4.d3.e5.f2.g3. Andries Jacobus Henning * 11-9-1920 en sy vrou Catharina Elizabeth (gebore Swanepoel, voorheen Scott) met die doop van hul oudste dogter, Anna Susanna *4-5-1958 (h1)
C061. Troufoto van a2.b6.c4.d3.e5.f2.g2. Pieter Jacob Henning en Bessie van der Merwe. Weerskante staan Pieter se ma, Anna Susanna (gebore van Wyk) * 1-12-1895 en sy pa, Willem Frederik Henning * 19-4-1891. Die dogtertjie voor is vermoedelik een van Bessie se kinders uit 'n vorige huwelik
a2.
C062. a2.b6.c4.d3.e5.f2.g2.h1. Willem Frederik Henning, S/v Pieter Jacob Henning en sy vrou Marie
C063. Die twee dogters van a2.b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning * 19-4-1891 en sy vrou Anna Susanna (gebore van Wyk): Links, Maria Magdalena (g4) * 24-3-1927 (getroud van Niekerk) en regs, Anna Margaretha (g1) * 12-2-1918 (getroud Bosman)
C064. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3. Jacobus Adriaan Gerhardus Henning * 13-5-1957 en sy gesin. Agter, saam met hom sy vrou Gertruida Stephanie (gebore Bothma) * 14-6-1958. Middel: Marna (i1) * 28-6-1984 en Jan Sarel Marthinus (i2) * 23-9-1988. Voor: Jacobus Adriaan Gerhardus (i3) * 16-7-1993
C065. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g14. Jacoba Danielina Smit (gebore Henning) *7-4-1938
C066. Jacob Johannes Smit *27-10-1930, man van a2.b6.c4.d1.e5.f4.g14. Jacoba Danielina Smit (gebore Henning) *7-4-1938
C067. a2.b6.c4.d2.e5.f4.g3.h4.i3. Bernardus Rudolph Henning * 19-3-1986
C068. a2.b6.c4.d2.e5.f4.g3.h2. Peter Henry Henning *14-2-1954
C069. a2.b6.c4.d2.e5.f4.g3.h2.i1. Abram Johannes Lodewyk Henning * 16-3-1985
C070. a2.b6.c4.d3.e7.f9. Pieter Jacob Henning * 13-3-1914, sy vrou Annie van Huysteen * 3-6-1918 en hul eerste dogter, Jacomina Elizabeth Maria * 31-7-1943
C071. a2.b6.c4.d3.e7.f8. Johannes Christiaan Henning, sy vrou, Gladys Ernestina De Villiers Kemp * 18-3-1918 en hul eerste twee kinders, Johannes Christiaan (g1) en Irene Grace * 16-1-1941
C072. Gerrit Albertus van Schalkwyk, sy vrou a2.b6.c4.d3.e7.f9.g2. Emmerenzia Frederika (gebore Henning) * 20-4-1947 en hul drie dogters, Mariana (h2), Annie (h1) en Emmerenzia Frederika (h3)
C073. a2.b6.c4.d3.e7.f6. Johannes Mertin Abraham Henning * 2-6-1908 tydens Wêreld-oorlog II
C074. a2.b6.c4.d3.e7.f11. Willem Frederik Henning *6-2-1920 en sy vrou, Louisa Elizabeth Robbertze * 18-5-1925 op hul troudag
C075.a2.b6.c4.d3.e7. Johannes Christian Henning *5-2-1872, sy tweede vrou, Emmerentsia Frederika (gebore Kotze) * 16-2-1872 en sewe van hul nege kinders - Andriesina Stefina (f4) of Susarah Wilhelmina (f5) het die foto geneem. Herkenbaar op die foto v.l.n.r: Johannes Mertin Abraham *2-6-1908 (f6); Josina (f10); Pieter Jacob * 13-3-1914 (f9); Willem Frederik * 6-2-1920 (f11); Emmerentsia Frederika * 3-8-1910 (f7); Johannes Christiaan (f8). Voor, tussen haar ouers, Maria Dorothea *21-7-1926 (f12)
C076. Margaretha Johanna Henning (gebore Joubert) *30-4-1938, V/v a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h1. Barend Jacobus Henning *17-1-1939 met twee van haar seuns, hulle vrouens en kinders. V.l.n.r. Jacoba Sophia Henning (gebore Swanepoel) *1-7-1970 en haar man Barend Jacobus Henning (i1) *6-6-1969; ouma Margaretha en die pasgebore Christan Janine (i2.j1.) * 20-9-2008; Chrisna Henning (gebore Terblanche) *3-12-1979 en haar man Petrus Francois Joubert Henning (i2) *16-2-1972 en Danielle Henning (i1.j1.) *17-9-2002, D/v Barend - en Jacoba Henning
C077. Die vier kinders van a2.b6.c4.d3.e7.f9. Pieter Jacob Henning en sy vrou Annie (gebore van Huysteen): Petronella Jacoba (g3) *12-11-1955, Pieter Jacob (g4) *23-8-1958, Emmerenzia Frederika (g2) *20-4-1947 en Jacomina Elizabeth Maria (g1) *31-7-1943
C078. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g11. Cornelia Maria Venter (gebore Henning) * 19-8-1930
C079. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g7.h5.i1. Willem Frederik Henning *10-2-1981 en sy bruid Charmaine Jacuelene Bezuidenhout *14-8-1980 op hul troudag 11-4-2009
C080. a2.b6.c4.d1.e5. Willem Hendrik Henning *5-6-1860 en sy vrou Susanna Catharina Petronella (gebore Venter) * 7-7-1861
C081. a2.b6.c4.d2.e6.f3.g1.h3.i3. Benjamin Henning *8-4-1986 en sy bruid Lezinda Hugo-Lagerman *20-6-1985 op hul troudag, 14-2-2009
C082. a2.b6.c4.d2.e6.f3.g1.h3.i1.Edwina Vicki Henning *19-7-1981 en haar man Cornelius Jacobs *31-10-1978
C083. a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8. Gerhardus Jacobus Petrus Henning * 8-1-1936 met die doop van dogter Hester Magdalena * 14-8-1968
C084. Maria Du Preez Joubert * 7-6-1944, vrou van a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8. Gerhardus Jacobus Petrus Henning * 8-1-1936
C085. a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8.h3. Hester Magdalena (Annelie) Henning * 14-8-1968 en haar broer Gerhardus Jacobus Petrus * 4-4-1971
C086. a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8.h3. Hester Magdalena (Annelie) Velthuysen (gebore Henning) *14-8-1968
C087. Angelique Jouanne Velthuysen * 7-1-1993, dogter van John William Velthuysen en sy vrou, a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8.h3. Hester Magdalena Henning
C088. a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8.h4.i1. Rochelle Henning * 30-9-1989
C089. a2.b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning *20-9-1886 en sy tweede vrou, Susan (gebore Steyn)(Sannie)
C090. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5. Stephanus Johannes Paulus Henning *10-10-1918
C091. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5.h1. Pieter Hendrik Henning *12-1-1941 se vrou, Susan (Susanna Catharina Magdalena, gebore Ralph, *18-5-1943) en kinders. V.l.n.r.Christa *19-1-1963, Willem *9-3-1971, moeder Susan, Stephaunus Johannes Paulus * 14-8-1965 en Elmarie *5-7-1969
C092. a2.b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning *20-9-1886 en sy eerste vrou, Maria Cornelia Elizabeth (gebore Booysen) *3-11-1892
C093. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5.h1. Pieter Hendrik Henning *12-1-1941 en sy suster, Anita Susanna *24-1-1946
C094. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5. Stephanus Johannes Paulus Henning *18-10-1918 en sy tweede vrou, Martha Aletta (gebore Fourie) *30-1-1925
C095. a2.b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning *20-9-1886 (sittende) met sy seun, Paul (Stephanus Johannes Paulus) *18-10-1918 (g5), sy vrou, Maria Cornelia Elizabeth (gebore Booysen) *3-11-1892 en sy seun, Jopie (Josef Jooste) *2-2-1916 (g3)
C096. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5.h4. Maria Cornelia Elizabeth (Marita) Coetzee (gebore Henning) *1-2-1959 en haar twee kinders, Leré en Mario
C097. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5.h3. Paula Margarita van den Heever (gebore Henning) *12-5-1957, haar man, Hennie (Hendrik Jacobus) *5-9-1953 en hulle drie kinders, Riaan (agter) en Martie en Miranda (voor)
C098. Die vyf oudste kinders van a2.b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning *20-9-1886 en sy vrou, Maria Cornelia Elizabeth (gebore Booysen) *3-11-1892. Agter: Gertruida Anna (g2) *26-10-1914 en Anna Gertruida (g1) *2-5-1913. Voor: Hendrik (Juan Enrique) (g4) *17-4-1917, Paul (Stephanus Johannes Paulus) (g5) *10-10-1918 en Jopie (Josef Jooste) (g3) *2-2-1916
C099. Broers en suster van a2.b6.c1.d3.e5.f3.g5. Stephanus Johannes Paulus (Paul) Henning *10-10-1918 met sy begrafnis. Voor: Gertruida Anna (Truida)(g2) *26-10-1914; Josef Jooste (Jopie)(g3) *2-2-1916; Maria Cornelia Elizabeth (Nelie)(g6) *27-11-1922. Agter: Barend Jacobus (Bennie)(g9) *30-10-1930; Willem (Booysen)(g8) *22-12-1927 en Maarten (Pietman)(g10) *3-3-1932
C100. a2.b6.c3.d11.e9.f4. Cornelius Rudolf Henning * 2-12-1923 en sy vrou Ella Susanna (gebore Lubbe) *17-10-1923
C101. a2.b6.c3.d11.e9.f4. Cornelius Rudolf Henning *2-12-1923 en sy ma, Maria Elizabeth Henning (gebore Kruger), V/v Pieter Hendrik Henning *12-10-1883
C102. a2.b6.c3.d11.e9.f4.g1. Pieter Jan (Piet) Henning *27-11-1951 en sy vrou, Anna Maria Magdalena Petronella (Annamari) (gebore Van Niekerk) *29-1-1958
C103. a2.b6.c3.d11.e9.f4.g1. Pieter Jan (Piet) Henning *27-11-1951, sy vrou, Anna Maria Magdalena Petronella (Annamari) (gebore Van Niekerk) *29-1-1958 en hul kleinseun, Hardus *2-5-2007 (f4.g1.h1.i1.)
C104. a2.b6.c3.d11.e9.f4.g1.h1. Cornelius Rudolf (Corné) Henning *20-4-1980 en sy vrou, Janette (gebore Robbertse) *20-4-1973
C105. a2.b6.c3.d11.e9.f4.g1.h2. Annéri Henning *8-9-1982
C106. Vier geslagte van een Henning familie: Ella Susanna Henning (gebore Lubbe) *17-10-1923, V/v a2.b6.c3.d11.e9.f4. Cornelius Rudolf Henning, haar seun, Pieter Jan *27-11-1951 (g1) (regs), sy seun Cornelius Rudolf (Corné) *20-4-1980 (h1) (links) en Corné se seun, Hardus *2-5-2007 (i1)
C107. Johannes Wilhelmus van Niekerk, pa van Anna Maria Magdalena Petronella Henning (gebore van Niekerk) *29-1-1958, wat met a2.b6.c3.d11.e9.f4.g1. Pieter Jan Henning getroud is
C108. a2.b6.c1.d1.e12. Willem Frederik Henning *12-5-1876
C109. a2.b6.c1.d1.e12.f5. Aletta Francina Henning *18-4-1920
C110. Philippus Jacobus Wilhelmus Schutte *12-11-1907 en a2.b6.c1.d1.e12.f5. Aletta Francina Henning *18-4-1920 op hul troudag
C111. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h2. Cecil Henning *2-7-1952, sy vrou, Ismarie en sy stiefdogter, Jeanine Alexis Lategan (gebore Van Rooyen) *23-10-1986
C112. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h2.i3. Cerika Henning *1-7-1981
C113. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h3. Juanita Maria Dean (gebore Henning) *20-10-1957 en haar man, James Dean *2-3-1958
C114. Eugene Gerber *12-1-1979, S/v a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h3. Juanita Maria (gebore Henning) en sy vrou, Joanita *25-12-1978
C115. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h1.i2. Estee Richter (gebore Henning) *22-1-1977 en haar dogter, Anika Richter* 19-8-2005
C116. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h2.i1. André Henning *9-6-1975 (middel), sy broer, Cecil Benrico *20-4-1977 (i2)(regs) en hul neef, Eugene Gerber *12-1-1979 (S/v Juanita Maria *20-10-1957)
C117. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g7.h1. Pieter Hendrik Henning *31-3-1949, sy vrou Anna Cecilia (Annie) en hul vier kinders, Adele *24-1-1982 (i3), Liezl *5-12-1974(i1), Estee *22-1-1977 (i2) en Pieter Hendrik *27-11-1984 (i4) links voor
C118. Christa Janine Henning hou haar pasgebore sussie, Retha Jacobi *3-7-2011 vas. Hulle is die kinders van a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h1.i2. Petrus Francois Joubert (Pieter) Henning en sy vrou Chrisna
C119. Troufoto van a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i2. Anelmé Henning *28-3-1988 en Hendrik (Hennie) Welman *3-6-1987
C120. Troufoto van a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i3. Elseri Henning *28-3-1988 en Johan Myburgh *17-6-1988
C121. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1. Willem Frederik Henning *1-4-1959 en sy vrou Gertruida Margaretha (Gerda) (gebore van der Berg) *22-4-1961
C122. a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4. Pieter Jacob Henning *23-8-1958 en sy tweede vrou, Cornelia Botha (Cora) *26-11-1960, op hul troudag 26-11-2011
C123. a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h1. Pieter Jacob Henning *23-6-1982
C124. a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h2. Aneke Henning *19-4-1985
C125. a2.b6.c4.d3.e7.f9.g4.h3. Pieter Andrias Wilhelm Henning *4-7-1990
C126. Troufoto van a2.b6.c1.d3.e5.f3.g3.h3.i2. Jopie Josef Jooste Henning *15-1-1993 en sy bruid Marnice Oberholzer *7-9-1994. Links op die foto Marnice se ouers, Stefanus Marius Oberholzer en sy vrou Corrie Bernice (gebore Raubenheimer) en regs Jopie se ouers, Gerhardus Louers Henning en sy vrou, Dina Maria (gebore Britz. Ds Theo Hay wat die huweliksbevestiging waargeneem het staan agter Jopie
C127. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2. Maarten Henning *22-10-1959 wat saam met sy drie kinders scuba duik doen. V.l.n.r. Armin (i2) *2-2-1992, Maarten (i1) *13-10-1989, pa Maarten en Mieke (i3) *1-10-1994
C128. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2.i3. Mieke Henning *1-10-1994
C129. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g3.h3. Gerhardus Lourens Henning *19-8-1954, sy vrou Dina Maria (gebore Britz)*3-7-1955 en hulle seun, Jopie Josef Jooste *15-1-1993
C130. a2.b6.c1.d1.e9.f8.g1. William Henning *29-8-1929 as a police sergeant in Kenia during the Mau Mau riots in the early 1950's
131. a2.b6.c4.d3.e7.f11.g1. Johannes Christiaan Henning *24-12-1944, sy vrou Anna Susanna (gebore Coetzee) *3-1-1953 en hulle pasgebore kleinseun, Willem Pieter Henning *21-12-2011
C132. a2.b6.c4.d3.e7.f11.g1.h3. Johannes Christiaan (Christo) Henning *21-8-1979 en sy vrou, Riatha (gebore Diedericks) *30-4-1980 met hul pasgebore baba, Willem Pieter *21-12-2011
C133.Leonie Rochelle Swanepoel *15-7-1971, ma van a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8.h4.i1. Rochelle Henning *30-9-1989, wat vir 'n rukkie in 'n verhouding met Gerhardus Jacobus Petrus Henning *4-4-1971 was
C134. Jan-Willem De Flamingh *14-12-1987 man van a2.b6.c4.d1.e5.f7.g8.h4.i1 Rochelle Henning *30-9-1989
C135. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i1. Hermanus Marthinus (Herman) Henning * 28-3-1988 en sy vroutjie, Magdelie (gebore Buyskes) *27-12-1991
a2.
C136. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h2. Adv. Jan Sarel Marthinus Henning *24-10-1951. Hy was Adjunk Hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag van Suid-Afrika, maar moes weens mediese redes met vervroegde pensioen uit diens tree.
C137. a2.b6.c1.d3.e4.f2.g4.h3. Josef Jooste Henning *17-12-1947
C138. Martha Magdalena Henning (gebore Van der Walt), vrou van a2.b6.c4.d7.e8. Louis Johannes Henning *6-4-1889 en haar kleindogter, Martha Magdalena Henning *8-1-1962 (f1.g6.) met haar doop
C139. a2.b6.c4.d7.e8.f1. Frederik Henning *18-11-1919
C140. Johanna Martha Henning (gebore Cilliers) *10-7-1922, vrou van a2.b6.c4.d7.e8.f1. Frederik Henning *18-11-1919
C141. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g1. Louis Johannes Henning *5-8-1951
C142. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g3. Tjaart Adriaan Henning *12-12-1953
C143. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g4. Frederik Henning *6-1-1955
C144. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g5. Daniel Adriaan Henning *14-7-1959
C145. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g6. Martha Magdalena Henning *8-1-1962, getroud Steyn
C146. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g4.h1. Angela Elena (Lita) Henning *12-8-1941 (middel) wat steeds in Argentinië woon, saam met haar suster, Gesina Klaaske Spangenberg (gebore Henning) *14-7-1954 (h2) en haar man, Mathys Johannes Spangenberg tydens laasgenoemde twee se besoek aan Argentinië in 2012
C147. Drie geslagte met die naam Jan Sarel Marthinus: a2.b6.c4.d1.e5.f5.Oupa Jan Sarel Marthinus *21-4-1888, sy seun Jan Sarel Marthinus (g6) *14-9-1925 en kleinseun Jan Sarel Marthinus (h2) *24-10-1951
C148. Twee broers, a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1.h2.i1.j1. Divan Willem Henning *13-2-1997 en Viaan Henning *23-9-2000 (j2)
C149. a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1.h2.i1.Douglas Henning *26-6-1970 en sy vrou Aletta Catharina (gebore Olwagen) *28-5-1973
C150. a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1.h2. Willem Henning *25-7-1948 en sy vrou Marlaine Antoinette (gebore Kitchenbrand) *15-1-1950
C151.a2.b6.c1.d1.e9.f4. Daniel Jacobus Steyn Henning *28-4-1895
C152. a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1. Willem Nicolaas Henning *26-11-1921 en sy vrou Elizabeth (gebore Holm) *24-5-1925
C153. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3. Dr Jacobus Adriaan Gerhardus (Koos) Henning *13-5-1957 wat sekerlik die beste gewigopteller is wat Suid-Afrika opgelewer het
C154. a2.b6.c1.d3.e5.f11.g1. Josef Jooste Henning *5-12-1929 (regs) en sy jonger broer Jan Hendrik (Riek) *22-10-1933
C155. a2.b6.c1.d3.e5.f11.g3. Jan Hendrik Henning *22-10-1933 en sy vrou Quinton Mattheus *1-6-1939
C156. a2.b6.c1.d3.e5.f11.g3. Jan Hendrik Henning *22-10-1933 en sy twee seuns, Louis Riaan (h1) *28-5-1960 en Louwrens Mattheus (h4) *16-5-1966
C157.Die plaashuis op Boomplaas, distrik Schweizer-Reneke, wat aan a2.b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina Coetsee *1888 behoort het
C158.a2.b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *26-3-1926 op die stoep van die huis op Boomplaas, distrik Schweizer-Reneke- die plaas wat sy hartstogtelik lief gehad het.
C159.Die skoolbus waarmee die kinders van a2.b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina (gebore Coetsee) na die skool op Schweizer-Reneke gery het.
C160.a2.b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *26-3-1926. Die foto wat Gert Jordaan gesien en toe besluit het dat dit die meisie is met wie hy wou trou.
C161.Die foto van Gert Johan Daniël Jordaan *10-10-1921 en a2.b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *30-5-1926 is op 31-8-1946 voor die landdroshof, Durban geneem, toe hulle in die huwelik getree het.
C162.Gert Johan Daniël Jordaan *10-10-1921 en a2.b6.c1.d3.e5.f2.g7. Johanna Martina Henning *30-5-1926 en hul vier kinders (v.l.n.r) Gert Johan Daniël (Gerrie) Jordaan *3-12-1947, Pieter Adriaan Gouws (Pieter) Jordaan *17-3-1964, Barend Jacobus (Ben) Jordaan *26-1-1950 en Johanna Marthina (Johannie)Jordaan *17-1-1957
C163.a2.b6.c1.d1.e9.f4.g1.h3. Frank Henning *21-12-1951, saam met sy seun Heinrich *30-10-1985 en skoondogter, Madelein Michelle (gebore Matthysen) *8-5-1990 en hulle dogtertjie, Madelein Marcelle *23-2-2015
C164.a2.b6.c3.d11.e3.f2. Heiltje Johanna Mc Cormick (voorheen Adams, gebore Henning) *1891
C165.a2.b6.c4.d2.e6.f3.g3. Susarah Wilhelmina Posthumus (gebore Henning) *13-7-1934
C166.Jan Jacobus Posthumus *23-1-1931 eggenoot van a2.b6.c4.d2.e6.f3,g3, Susarah Wilhelmina Henning *13-7-1934
C167.Die drie seuns van a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6. Beyers Fourie Henning *1-12-1915 en sy vrou, Lavian Katarina (gebore Buys) *23-9-1915. Links Jan Albert (h3.) *4-10-1944, middel, Casper Jan Hendrik (h2) *18-3-1942 en regs, Beyers (h4) *21-11-1947
C168.Die oudste drie kinders van a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6. Beyers Fourie Henning *1-12-1915 en sy vrou Lavina Katarina (gebore Buys) *23-9-1915: Links, Jan Albert (h3) *4-10-1944; middel, Johanna Margaritha (h1) *31-10-1936 en regs Casper Jan Hendrik (h2) *18-3-1942
C169.a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6.h3. Jan Albert Henning *4-10-1944, sy seun Lawrence *3-4-1971 (i1) en sy vrou, Yolanda (gebore Menezes) *5-12-1977 en hul twee seuns, Marchant (i1.j1) *7-9-1999 en Lyande (i1.j2.)*2-9-2003
C170.a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6.h2.i2. Casper Jan Hendrik Henning en sy vrou, N.N.
C171.a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6.h4. Beyers Henning *21-11-1947 en sy vrou, Alison (gebore Murray)
C172. Jan-Willem Enrique De Flamingh *19-10-2008 en sy boetie, Damien *24-5-2013, die kinders van Jan-Willem De Flamingh en sy vrou Rochelle (gebore Henning) *30-9-1989
C173. a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6. Beyers Fourie (Sollie) Henning *1-12-1915 en sy suster, Anna Catharina Jacomina (Harta) (getroud Möller)(g2)
C174. Vrou en kinders van wyle a2.b6.c3.d3.e4.f2.g4.h3. Casper Jan Hendrik Henning *12-1-1942. Links, sy vrou Johanna (Hannalie) gebore van Niekerk *27-6-1946; Johanna Susanna (Josann) *22-12-1972 (i1); Casper Jan Hendrik *16-7-1983 (i3); Jan-Harm *6-5-1977 (i2) en sy vrou, Antonetta (gebore Du Plessis *20-10-1975, met hulle twee kinders, Lize *19-8-2005 en CJ (Casper Jan Hendrik) *21-4-2008
C175. a2.b6.c1.d5.e1.f2.g1.h7. Jacobus Alwyn Henning *6-3-1941, sy vrou Isabella Elizabeth (gebore Snyman) *21-7-1942 en hul twee kinders, Illse *5-8-1965 en Pieter Jacobus *9-4-1968
C176. a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1. Joseph Jooste Henning *16-10-1905 en sy vrou, Hester Cornelia (gebore Coetzee) *19-6-1903
C177. a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i1. Josef Jooste Henning *9-8-1957, sy vrou, Linda Jacobie (gebore Jonker) *25-10-1963 en hul dogter, Belindi Beryl *7-7-1991
C178. a2.b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2.i3. Daleen (gebore Henning) *26-11-1960 en haar man, Willem Johannes Stephanus Claasens *21-7-1958
C179. Troufoto van a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6. Louis Johannes Henning *5-11-1923 en Hendrina Margaretha De Klerk *3-9-1930. Sy pa, Barend Jacobus Henning *30-4-1884 verskyn regs op die foto
C180. a2.b6.c1.d3.e5.f2.g6. Louis Johannes Henning *5-11-1923 gedurende Maart 1951 op 'n kapkar op hul plaas, Boomplaats, distrik Schweizer-Reneke. Die perd links voor se naam was Prins
C181. Foto geneem gedurende 1934 op die plaas, Boomplaats, distr Schweizer-Reneke van die kinders van a2.b6.c1.d3.e5.f2. Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en sy vrou Johanna Marthina (gebore Coetzee): Agterste ry: Gertruida Susanna (Truia)*18-8-1918, Martha Maria (Martha) *19-11-1906 en Barend Jacobus*15-11-1915. Voor hom staan Louis Johannes *5-11-1923. Op die gras, voor sit, links, Magdalena Susanna (Biebie) *3-11-1927 en regs, Johanna Martina (Johanna)*26-3-1926. Die kinders in die middel is die kinders van Martha: Johannatjie en Andries
C182. Troufoto op 8-8-1938 van a2.b6.c1.d3.e5.f2.g5. Gertruida Susanna Henning *18-8-1918 en Johannes Diederik Jacobus Nel.Links staan Dick se ouers en regs Truia se ouers, Barend Jacobus Henning *30-4-1884 en Johanna Marthina (gebore Coetzee)
C183. a2.b6.c3.d3.e4.f5. Petrus Andries Henning *27-12-1885 en sy drie kinders: Frederik Gerhardus (g3) *4-6-1919, Catharina Maria (g2) *14-12-1915 en Johannes Christiaan (g1) *21-8-1914
C184. a2.b6.c1.d5.e1.f2.g1.Pieter Hendrik Henning *2-4-1894 en sy vrou Hendrina Jacoba (gebore Du Preez) *11-1-1907
C185. Vyf van die sewe seuns van a2b6.c1.d5.e1.f2.g1. Pieter Hendrik Henning *2-4-1894 en sy vrou, Hendrina Jacoba (gebore Du Preez) *11-1-1907. V.l.n.r. Casper Jan Hendrik *3-5-1926 (h1); Frans Jacobus *12-1-1935 (h4.); Daniel Gert Jacobus *6-10-1938 (h6); Jacobus Alwyn *6-3-1941 (h7) en Johannes Daniel *23-7-1943 (h8)
C186. b6.c3.d11.e8.f1.g3. Derek Marcus Henning *13-11-1934
C187. Kinders en kleinkinders van a2.b6.c3.d11.e8.f1.g3. Derek Marcus Henning *13-11-1934: Agterste ry v.l.n.r: Derek Rudd Henning; Mandy Henning (gebore Stainer); Alicyn Vye Van Maanen (gebore Henning); Robert Cunningham; Moira Elaine Cunningham (gebore Henning); Cecile Van Maanen; Lesley May Henning; Paul Van Maanen Voorste ry v.l.n.r: Kleinkinders Kate Van Maanen and Jonjo Coleman; oupa Derek Marcus Henning; ouma Margaret Henning
C188. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g7.Philippus Johannes Petrus Henning *8-10-1929 en sy vrou Martha Maria Petrosina (gebore Venter) *20-12-1934 op hulle troudag op 17-12-1955 te Groblersdal
C189. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g7.Philippus Johannes Petrus Henning *8-10-1929 en sy vrou Martha Maria Petrosina (gebore Venter) *20-12-1934 voor die meisieskoshuis op Groblersdal toe hy onderwyser en koshuisvader daar was
C190. Martha Maria Petrosina Henning (gebore Venter) *20-12-1934 (Makkie) op haar 80ste verjaardag saam met haar vier kinders, Annas Catharina Smit (Annatjie) links, Johanna Maria Harris (Hannatjie) middel en Martha Maria Petrosina van Schaik (Marietjie) regs, met Jan Sarel Marthinus Henning agter. Makkie is die eggenote van a2.b6.c4.d1.e5.f5.g7. Philippus Johannes Petrus Henning *8-10-1929
C191. a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3. Jacobus Adriaan Gerhardus (Kosie) Henning *17-7-1993 en sy vroutjie, Carlizé Snyman *15-1-1993
C192. Troufoto op 26 Maart 2016 van a2.b6.c4.d1.e5.f5.g6.h3.i3. Jacobus Adriaan Gerhardus (Kosie) Henning *17-7-1993 en Carlizé Snyman *15-1-1993. Links op foto Kosie se ouers, Koos en Stefanie Henning; regs Carlizé se pa Carel Snyman en stiefma Audrey; middel, Prof Henk Stoker wat die huwelik voltrek het
C193. a2.b6.c1.d3.e5.f11.g5.h5. Riekert Henning *18-4-1982, sy vrou, Elizabeth Elriëtte (gebore Herbst) *17-1-1982 en hul twee kinders, Lizeri *14-10-2014 en Morné *30-1-2018
C194. a2.b6.c1.d3.e4.f5. Maria Magdalena (Miemie) van der Walt (gebore Henning) *8-5-1891 en haar man Ds Johannes Petrus van der Walt *29-9-1878.
C195. a2.b6.c1.d3.e4.f5. Maria Magdalena van der Walt (gebore Henning) *8-5-1891, eggenote van wyle Ds Johannes Petrus van der Walt en haar ses kinders, v.l.n.r: Anna *24-9-1918, Johannes Petrus *21-11-1914, Tjaart Nicolaas *4-12-1910, In ma Miemie se arms, Liberta *19-2-1922, Cecilia Johanna *18-1-1916, Adriana Maria Hendrina *3-4-1917. Hulle tweede seun, Andries Gerhardus *5-6-1912 was drie jaar en sewe maande oud toe hy gesterf het.
C196. a2.b6.c1.d3.e4.f8. Liberta Venter (gebore Henning) *12-5-1901
C197.Weduwee en kinders van a2.b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning *31-10-1859 by sy begrafnis gedurende Augustus 1932. Agter: Liberta Venter (f8); Magdalena Johanna Vorster (f4); Catharina Maria Yssel (f7); Maria Magdalena van der Walt (f5). Voor: Joseph Jooste Henning (f2); moeder Cecilia Johanna; Hendrina Johanna Nienaber (f3); Cecilia Johanna Erasmus (f1)
C198.Catharina Elizabeth Loretta Henning (gebore De Waal) *Maart 1869 eggenote van a2.b6.c4.d3.e6. Jan Adriaan Henning *16-2-1867 en drie van haar kinders. V.l.n.r Susara Wilhelmina *1908, Anthonie Philippus * 1910 en Catharina Elizabeth Loretta *1903
C199. a2.b6.c4.d3.e6.f3. Catharina Elizabeth Loretta Mienie (gebore Henning) *12-7-1904
C200. a2.b6.c4.d3.e6.f4. Susara Wilhelmina Henning *1908 op haar troudag, saam met haar man, Jan Adam Renders *1904 en sy ouers, Hendrik Jacobus Renders *1869 en Theunissa Christina (gebore De Klerk) *1875
C201. a2.b6.c4.d3.e6.f6.Maria Isabella Welman (gebore Henning) *1913
C202. Die medaljes wat a2.b6.c4.d3.e5.f2. Willem Frederik Henning *19-4-1891 tydens sy diens gedurende die Eerste Wêreldoolog verwerf het, van links na regs: British War Medal, Victory Medal, Afrika Diensmedalje en die medalje wat hy verwerf het as die kampioenskut van die Noordelike Kommandement
C203. a2.b6.c3.d9.e4.f1. Johannes Christiaan (Jack) Henning *Feb 1894 en sy vrou, Sarah Louise (gebore George) *3-2-1890, met hulle enigste seun, Johannes Christiaan *8-8-1922
C204. a2.b6.c4.d3.e7. Johannes Christian Henning *5-2-1872
C205. Emmerentsia Frederika Henning (gebore Kotze) *16-2-1872, tweede vrou van a2.b6.c4.d3.e7. Johannes Christian Henning *5-2-1872
C206. a2.b6.c4.d3.e7.f7. Emmerentsia Frederika van der Westhuizen (gebore Henning) *3-8-1910, haar man Salomon Johannes Cornelius van der Westhuizen en hul drie kinders: Emmerenzia Frederika *28-2-1932, Jan Johannes *11-12-1935 en Salomon Christiaan *23-11-1938
C207. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g1.h3. Tjaart Henning *6-9-1991, sy vrou Samantha (gebore Baker) *20-10-1993 en hul seuntjie, Matthew *7-9-2017
C208. a2.b6.c4.d1.e5.f4.g7.h3. Susanna Catharina Petronella (Petro) Bierman (gebore Henning) *26-3-1948 en haar man Isak Bernard Bierman *25-12-1943
C209. a2.b6.c1.d3.e5.f6.g4. Gert De Lange Henning *20-9-1931 besig om 'n skaap op die Argentynse Asada manier te braai
C210. Aletta Sophia Henning (gebore Havenga) *2-1-1934, eerste vrou van a2.b6.c1.d3.e5.f6.g4. Gert De Lange Henning *20-9-1931
C211. a2.b6.c1.d3.e5.f6.g4.h2. Anita Niewoudt (gebore Henning) *27-1-1961 by die graf van haar ma, Aletta Sophia Henning (gebore Havenga)
C212. Die gedig wat a2.b6.c1.d3.e4.f2. Joseph Jooste Henning *13-10-1883 met die dood van sy vrou Susanna Lasya Henning (gebore Henning) * 19-1-1890 geskryf het
C213. a2.b6.c4.d7.e8.f1.g1. Louis Johannes Henning *5-8-1951 en sy vrou Maria (gebore Hamer) *1962
C214. a2.b6.c4.d1.e5.f7.g6.h3. Pieter Jacobus Stefanus Henning *22-9-1957 en sy vrou, Fransiska (gebore Hougaard) *25-4-1973 en haar ouers, Martin Guillaume Hougaard en Hyla Maria Hougaard (gebore Peacock) op hul troudag 6-7-2002
C215. a2.b6.c4.d1.e5.f7.g6.h3.i1. Harold Henning *11-5-1982
C216. a2.b6.c3.d3.e4.f2.g6.h4. Beyers Henning *21-11-1947 en sy vrou Aletta Johanna (gebore Coetzee) *24-1-1949
C217. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g9.h2.i1. Barend Jacobus (Ben) Henning *28-12-1988
C218. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i1. Hermanus Marthinus (Herman) Henning *28-3-1988 en sy vrou Magdelie *27-12-1991 met klein Willem Frederik *3-11-2017 en Lily Magdalena *14-2-2020
C219. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i2. Anelmé Welman (gebore Henning) *28-3-1988 en haar man, Hendrik (Hennie) Welman *3-6-1987 met hulle dogtertjie, Suné *22-3-2018
C220. a2.b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1.i3.Elseri Myburgh (gebore Henning) *28-3-1988 met hul dogtertjie Zanél *26-5-2015 op haar skoot en haar man, Johan Myburgh *17-6-1988, met hulle seun, Wihan *10-5-2017 op sy skoot
C221. a2.b6.c4.d7.e1.f9. Lambinon Henning *21-9-1919 en sy vrou, Barbara Ottiellie Thöle *25-6-1939
C222. a2.b6.c4.d7.e1.f9.g1. Don Sigmund Henning *30-4-1962 en sy vrou, Maria Carolina (gebore Joubert) *20-10-1963
C223. Die tweeling, Loretta - en Yvette Henning wat op dieslfde dag as hul ouer broer gebore is. Hulle is op 30-4-1965 gebore en hul genealogiese nommers is a2.b6.c4.d7.e1.f9.g2 en g3
C224. a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h3. Josef Jooste Henning *9-10-1942
C225. a2.b6.c1.d3.e5.f2.g4.h3.i1. Josef Jooste Henning *28-6-1969. Hy is 'n predikant van 'n Evangelies Lutherse gemeente in Indiana, VSA
C226. Henning familie tydens die troue van a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2.i3. Mieke Henning *1-10-1994. V.l.n.r. Marina Botha (gebore Henning) *24-11-1955, suster van Maarten; Maarten Henning *22-10-1959 pa van Mieke; Mieke en Wicus Swiegers; Maarten en Marina se ma Delilah (weer getroud Matthews; Amelia Henning (gebore Krige) ma van Mieke
C227. a2.b6.c1.d3.e5.f3.g10.h2.i3. Mieke Henning *1-10-1994 en haar man, Wicus-Willem Petrus Jacobus Swiegers *24-7-1994 op hul troudag, 26-7-2021 te Alte Kalköven, Namibië
C228. a2.b6.c3.d3.e4.f4.g9. Maria Magdalena De Lange (gebore Henning) *25-9-1937, kort voor haar dood op 20-2-2022
C229. a2.b6.c4.d2.e5.f6. Jacob Grobler Henning *7-6-1918, sy dogter, Anna Cornelia (getroud Ron Scholtz) *19-1-1941, Jacob se vrou, Emmerentia Cornelia (gebore Mc Crate) *10-7-1921 en Anna Cornelia se man, Ron Scholtz