![]() |
![]() |
009. a2.b1.c3.d8. Pieter Hendrik Barend Henning *27-10-1840 en sy vrou Martha Elizabeth Jacoba (gebore Vorster) *7-1-1846 | 010. a2.b1.c3.d8.e2. Cecelia Johanna Brummer (gebore Henning) *17-6-1865 |
![]() |
![]() |
044a. a2.b1.c6.d6. Jan Hendrik Rudolf Henning *13-10-1844 en sy eerste vrou, Baltrina Frederika Botha | 044b. a2.b1.c6.d6. Jan Hendrik Rudolf Henning *13-10-1844 en sy tweede vrou, Maria Botes |
![]() |
![]() |
049. a2.b1.c6.d11.e3. Johannes Stephanus Henning *17-9-1881 en sy kleinseun William Desmond (f1.g2.) | 050. a2.b1.c6.d11.e3. Martha Maria Hendrina Henning (gebore Jonker) *1884 en haar kleinkinders |
![]() |
![]() |
051. a2.b1.c6.d11.e2. Maria Catharina Fredrika Johanna Wilken (gebore Henning) *21-2-1880, haar man Jan Willem Wilken en hul dogter | 052. a2.b1.c6.d11.e9. Pieter Cornelius Erns Henning *31-10-1894 |
![]() |
A002. a2.b1.c6.d6.e1. Johannes Stephanus Henning * 3-2-1871 (Oom Hans) kom self met sy motor aangery by sy honderdste verjaardag partytjie in die Rouxville stadsaal |
![]() |
A003. Beriggie in die Volksblad van 4 Februarie 1971 oor die honderdste verjaardag-partytjie van a2.b1.c6.d6.e1. Johannes Stephanus Henning (Oom Hans) die vorige dag, in die Rouxville stadsaal. |
![]() |
A004. a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.h1. Johannes Gerhardus Henning * 19-3-1954, sy vrou Maria Aletta (gebore Strydom) * 27-5-1954 |
![]() |
A006. a2.b1.c6.d14.e4.f1. Christiaan Rudolph Jacobus Henning * 19-12-1924 en sy vrou Winnie (gebore Serfontein) * 20-8-1927 |
![]() |
A007. a2.b1.c1.d6.e2.f10.g1. Jan Lodewyk Henning * 19-5-1933 |
![]() |
A008. a2.b1.c3. Jan Hendrik Henning * 17-5-1805 en sy tweede vrou Elizabeth Marguerita (gebore Krugel) * 15-6-1813 |
![]() |
A009. a2.b1.c3.d2.e2.f1.g1.h6. Daniël Henning * 26-12-1949, sy vrou Hester Maria (gebore Kasselman) * 27-5-1954 en hul dogters Estelle * 17-1-1974 (i1) en Laurette * 21-5-1976 |
![]() |
A010. a2.b1.c3.d2.e2.f2.g1. Jan Hendrik Henning * 3-2-1922 en sy vrou Sarie Johanna (gebore Maré) * 8-7-1926 |
![]() |
A011. a2.b1.c3.d2.e2.f7.g1. Mark Henning * 26-3-1934 en sy vrou Sheila (gebore Macaskill) * 13-1-1938 |
![]() |
A012. a2.b1.c3.d4.e11. Catharina Susanna Swanepoel (gebore Henning) * 28-11-1879 |
![]() |
A014. a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h2. Marné Henning * 1-11-1973 |
![]() |
A015. a2.b1.c3.d7.e9.f2. Pieter Hermanus Steyn Henning * 27-6-1907 en sy vrou Anna Breggie (Nan) Henning (gebore Branders) * 15-11-1910 |
![]() |
A016. a2.b1.c3.d7.e9.f2.g1. Nicolas Johannes Henning * 6-7-1935 en sy tweede vrou Aletta Isabella (gebore Vosloo) * 21-11-1922 |
![]() |
A017. a2.b1.c3.d7.e9.f6. Nicolaas Henning * 10-4-1918 |
![]() |
A019. a2.b1.c3.d10.e4.f6.g1. Olof Abraham Henning * 9-8-1938 |
![]() |
A020. a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.Johannes Gerhardus (Hansie) Henning * 30-9-1928, saam met sy ma Johanna Christina Barendina (gebore Vorster) * 6-5-1906 |
![]() |
A021. a2.b1.c3.d10.e9.f2. Christiaan Rudolf Henning * 19-8-1911 |
![]() |
A022. a2.b1.c3.d10.e10.f2.g1. Jacobus Wessel Henning * 1-3-1932 en sy vrou Hendrina (gebore Kruger) * 6-7-1931 |
![]() |
A023. a2.b1.c3.d10.e10.f4.g2. Pieter Henning * 7-7-1947 en sy vrou Anna Maria (Ansie) (gebore Stein) * 1-4-1951 |
![]() |
A024. a2.b1.c3.d12.e9.f2.g1. Christiaan Rudolph Henning * 3-5-1947 |
![]() |
A025. a2.b1.c6.d3.e9.f4.g2. Johannes Stephanus Henning * 1-5-1945 |
![]() |
A026. a2.b1.c6.d3.e11.f1.g2.h1. Karin Henning * 24-1-1979 |
![]() |
A027. a2.b1.c6.d3.e11.f1.g3. Willem Petrus Henning * 10-8-1950 |
![]() |
A029. a2.b1.c6.d11.e6.f2. Johanna Susanna Petronella Potgieter (gebore Henning) * 26-4-1914 en haar tweede man, Johannes Andries Potgieter |
![]() |
A030. a2.b1.c6.d11.e10.f2. Lourens Jacobus (Lou) Henning * 14-9-1942, sy vrou Gloria Florence (gebore Deyzel) en hul seuns Stefan Wynand * 3-1-1970 (g1) en Renier Johan * 23-4-1971 (g2) |
![]() |
A031. a2.b1.c6.d11.e10.f2.g2. Renier Henning * 23-4-1971 en sy vrou Meridee (gebore Ewert) |
![]() |
A032. a2.b1.c3.d10.e10. f4. Henning Willem Jacobus Henning * 18-3-1912 en sy vrou Albertina Magdalena van der Smit * 25-8-1920 |
![]() |
A033. a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.h1.i3. Celesté Brittz (gebore Henning) * 5-3-1985, haar man, Charles Johannes Brittz *20-2-1985 en hul twee kinders, Charles Johannes (Hanno) *9-6-2016 en Mia *29-1-2020 |
![]() |
A035. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g1. Helena Hendrina (Ena) Henning * 17-5-1943, getroud Van Heerden |
![]() |
A036. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g2. Pieter Hendrik Henning * 2-10-1949 en sy vrou Johanna Alletta Dorothyda Gesina van der Merwe * 7-1-1954 |
![]() |
A040. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g2.h1. Johanna Aletta (Janie) Henning *20-3-1974 en haar man Johann De Witt met hul drie kinders, Dewald *4-3-1999, Daniël *6-7-1996 en Joané *19-3-2001 |
![]() |
A041. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g2.h2. Aletta Susanna (Alta) Henning * 20-8-1975, haar man Ben van der Merwe en hul seuntjie, Stefan *14-12-2001 |
![]() |
A042. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g2.h3. Melanie Henning *28-10-1978 en haar man Willem Petrus van Zyl Palmer * 12-11-1976 |
![]() |
A043. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g2.h4. Abraham Stephanus Henning * 2-6-1982 |
![]() |
A044. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g5. Pierre Stephanus Henning * 15-5-1964 en sy vrou Elsdon Meiring * 17-8-1971 op hul troudag 12-3-2000 |
![]() |
A045. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g5.h1. Amy Henning * 2-4-2002 |
![]() |
A046. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g5.h2. Stephan Henning *28-1-2004 |
![]() |
A049. a2.b1.c6.d3.e13.f5. Ernest Joseph Henning * 30-4-1920 en sy vrou Maria Johanna (Marie) Wiesner * 24-10-1928 |
![]() |
A050. a2.b1.c6.d14.e2. Johannes Stephanus Henning * 7-1-1890 |
![]() |
A053. a2.b1.c6.d3.e7.f8.g2. Pieter Hendrik Henning * 2-10-1949 en sy seun Abraham Stephanus (h4) * 2-6-1982 |
![]() |
A054. a2.b1.c6.d11. Lourens Jacobus Henning * 16-5-1853 |
![]() |
A055. Anna Maria Gertruida Henning (gebore Smith) * 26-4-1868, vrou van a2.b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 |
![]() |
A056. 'n Foto wat gedurende 1908 geneem is van die woonhuis op die plaas Denemarken, distrik Rouxville - die plaas van a2.b1.c6.d14. Christiaan Rudolf Jacobus Henning * 12-4-1859 |
![]() |
A057. a2.b1.c6.d4.e4.f5. Johannes Stephanus Henning * 22-6-1922 |
![]() |
A067. a2.b1.c3.d5.e9. Jacobus Stephanus Henning *18-2-1914, sy vrou Aletta Cecilia (gebore Gordon) * 21-12-1929 en hul oudste twee kinders, Gerhardus Johannes (f2) * 8-6-1949 en Jacobus Stephanus (f1) * 6-11-1947 |
![]() |
A068. 'n Foto wat gedurende 1950 geneem is van a2.b1.c3.d5.e9. Jacobus Stephanus Henning * 18-2-1914, wat as motorwerktuigkundige gewerk het by Haley's Garage, Zastron. Hier staan hy by 'n Chev uit die vroeë 1940's |
![]() |
A069. a2.b1.c3.d5.e9.f1. Jacobus Stephanus *6-11-1947 |
![]() |
A070. a2.b1.c6.d3.e13.f1. Pieter Hendrik Henning * 17-10-1913 |
![]() |
A071. Helen Anette Crossley * 14-10-1925, V/v a2.b1.c6.d3.e13.f6. Johannes Stefanus Henning * 22-4-1922. Na sy dood trou sy met sy oudste broer, Pieter Hendrik Henning (f1) wat toe ook 'n wewenaar was |
![]() |
A072. a2.b1.c6.d3.e13.f6. Johannes Stefanus Henning * 22-4-1922. Hy was 'n regter van die Hooggeregshof, Natal Afdeling |
![]() |
A073. a2.b1.c6.d3.e13.f6.g4. Joanne Stephanie Allen (gebore Henning) |
![]() |
A074. Saamgestelde foto: Links bo: a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1. Cornelius Belthaser Henning * 9-4-1944 en sy vrou Bernice Anette (gebore Geringer) * 10-1-1945; Regs: Reyco Henning (h1) * 13-9-1975 en sy vrou Cara Elizabeth Cartwright. Onder: Jolette Delene van Vuuren (gebore Henning)(h2) * 19-12-1977 en haar man Ettienne van Vuuren; Middel Anél Henning (h3) * 4-6-1980 en regs: Jason Neels Henning (h1.i1.) * 26-7-2007. Hierdie familie woon in die VSA. |
![]() |
A075. a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h1. Reyco Henning was deel van die span wat een van die eksperimente, wat bestem was vir die Internasionale Ruimtestasie, ontwerp en gebou het. Die toerusting sou met die "Space Schuttle" vervoer word na die ruimtestasie toe. As gevolg van hierdie werk is sy span deur NASA uitgenooi om een van "shuttles" te kom besigtig. Die foto toon Reyco op die grond by die onderkant van die ruimteskip. Die groot wit silinders agter hom in die "Shuttle" se aanjaer vuurpyle. Die ronde oranje struktuur bokant hom is die "shuttle" se eksterne brandstoftenk |
![]() |
A076. a2.b1.c6.d3.e11.e3.g1.h1. Reyco Henning * 13-9-1975 en sy ouers, Neels- en Bernice Henning met sy gradeplegtigheid waar hy 'n BSc graad (Fisika en Wiskunde (Magna Cum Laude) aan die Universiteit van Denver, Colorado in die VSA verwerf het |
![]() |
A078. Cara Elizabeth Cartright (of Cara Cartright Henning soos sy haar naam wettig verander het na haar huwelik met a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h1. Reyco Henning * 13-9-1975) en hulle eerste kind, Jason Neels Henning * 26-7-2007. Jason is skynbaar die eerste van die Johannes Gerhardus tak Hennings wat as 'n Amerikaanse burger gebore is |
![]() |
A079. a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h2. Jolette Delene van Vuuren (gebore Henning) * 19-12-1977 |
![]() |
A080. Hyla Magdalena (Madelein) Henning (gebore van Zyl) * 13-4-1972, vrou van a2.b1.c6.d3.e9.f7.g1.h3. Johannes Stephanus Henning * 4-12-1971, en haar kinders, Nicola * 20-6-2000 en Johannes Stephanus Heinrich (noemnaam Heinrich) *20-4-2007 |
![]() |
A081. a2.b1.c6.d3.e9.f4.g2.h1. Johan (Jay) Henning * 18-10-1975 en sy tweede vrou, Vanessa (gebore Ross) *16-1-1980 en hulle tweeling, Tayla en Annabelle *20-4-2012 |
![]() |
A082. Die troue van a2.b1.c6.d3.e9.f4.g2.h1. Johan Henning * 18-10-1975 en sy eerste vrou, Melanie Desiree Dobson * 5-1-1976. V.l.n.r. Kathryn Edith (Kathy) Henning, ma van die bruidegom en vrou van wyle Johannes Stephanus Henning; a2.b1.c6.d3.e9.f4.g3. Willem Francois Henning * 1-5-1951, broer van die bruidegom se pa; die bruidspaar, Melanie - en Johan Henning; Nellie Annette Du Plessis (gebore Henning) * 11-2-1944, suster van die bruidegom se pa; Carlisle Henning * 30-6-1977, broer van die bruidegom |
![]() |
A083. a2.b1.c8.d6.e8.f1.g3. Jozef Hendrick Henning * 11-3-1956 en sy vrou Lynda Joan (gebore Thompson) * 12-5-1948 |
![]() |
A084. Die troue van a2.b1.c6.d2.e1.f6.g2. Jacobus Wilhelmus Henning *28-8-1952 en Marianne Höltz *6-6-1959. V.l.n.r. Die ouers van die bruidegom, Hendrik Nicolaas Bekker Henning *11-7-1921 en sy vrou Maria Catharina Henning (gebore Du Preez), die bruidspaar en die bruid se ouers, Paul Fredrick Höltz en Anne Margaret Sophia Höltz (gebore Breen) |
![]() |
A085. a2.b1.c6.d2.e1.f6.g2.h1. Marzette Henning *11-6-1979 en haar man, Daniel Truter |
![]() |
A086. a2.b1.c6.d3.e13.f5.g1.h1. Ernest Theunis (Theuns) Henning * 21-6-1979, sy bruid, Michonne van Wyk *22-6-1986, saam met sy pa, Theunis Phillippus (Flip) * 9-2-1950 en stiefma, Tania (gebore Oosthuizen) |
![]() |
A087. a2.b1.c3.d10.e8.f3. Johannes Gerhardus Henning *25-4-1913 en sy vrou Magteld Magdalena Catharina Steyn *13-8-1913 |
![]() |
A088. 'n Troufoto op 2-10-1934 van a2.b1.c3.d10.e8.f3. Johannes Gerhardus Henning *25-4-1913 en sy bruid Magteld Magdalena Catharina Steyn *13-8-1913 |
![]() |
A089. a2.b1.c6.d2.e1.f6. Hendrik Nicolaas Bekker Henning *11-7-1921, sy vrou Maria Catharina (gebore Du Preez) *8-3-1925 en hulle drie skoondogters met hulle oudste kinders. Agter v.l.n.r. Maria Susanna Louisa Henning (gebore Pieterse) * 19-11-1951, V/v Johannes Stephanus Henning (g1), Hendrik en Maria, Marianne Henning (gebore Höltz) *6-6-1960, V/v Jacobus Wilhelmus Henning (g2). Voor: Janine Henning * 18-6-1975, D/v Johannes Stephanus (g1.h1.), Iona Koen *20-2-1965, V/v Hendrik Nicolaas (f6g4) met hulle seuntjie, Robert *23-4-1983 en Marzette *11-6-1979, D/v Jacobus Wilhelmus (g2.h1.) |
![]() |
A090. a2.b1.c6.d2.e1.f6.g2. Jacobus Wilhelmus Henning *28-8-1952 en Marianne Höltz *6-6-1960 op hul troudag 25-11-1978 |
![]() |
A091. a2.b1.c6.d3.e11.f3. Francois De La Rey Henning *8-12-1914 en sy broer, Hermanus Johannes *5-12-1919 (f5) |
![]() |
A092. a2.b1.c6.d3.e11.f1. Pieter Hendrik Henning *3-9-1910 |
![]() |
A093. Susanna Francina Henning (gebore Fouche) *19-1--1889, vrou van a2.b1.c6.d3.e11. Cornelis Belsazar Henning |
![]() |
A094. a2.b1.c6.d3.e11.f3.g3. Petrus Henning *17-6-1950 en sy vrou Andree Elizabeth Mary (gebore Crosby) *14-3-1953 |
![]() |
A095. Anna Maria Cornelia Henning (gebore Oosthuizen) *20-10-1919, vrou van a2.b1.c6.d3.e11.f4. Cornelis Belthasar Henning |
![]() |
A096. Die plaashuis op die plaas Riviergesig, distrik Zastron, wat reeds teen 1959 toe die foto geneem is vervalle begin raak het. Dit was die plaas van a2.b1.c6.d3.e11. Cornelis Belsazar Henning *17-1-1886 |
![]() |
A097. a2.b1.c6.d3.e11.f3.g2. Francois Delarey Henning *25-4-1947 en sy bruid, Maria Christina Knoesen *26-5-1951 op hul troudag, 20-6-1970 |
![]() |
A098. a2.b1.c6.d3.e11.f4.g1. Cornelius Naude Henning *29-5-1941 |
![]() |
A099. a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1. Cornelius Belthaser Henning *9-4-1944 en sy neef b1.c6.d3.e11.f4.g1. Cornelius Naude Henning *29-5-1941 |
![]() |
A100. a2.b1.c6.d3.e11.f3.g3.h2. Ruan Henning *26-9-1985 en sy suster Minette *16-7-1981 (h1) |
![]() |
A101. a2.b1.c6.d3.e11.f2. Francina Susanna (Sientjie) De Bruyn (gebore Henning) *2-6-1912 |
![]() |
A102. 50ste huweliksherdenking van a2.b1.c6.d8.e3. Charlotte Gertruida Henning *18-7-1888 en haar man David Allen *27-7-1880. Voorste ry: David Allen, Charlotte Gertruida Allen (gebore Henning) en Anne Allen (vrou van John Allen). Middelste ry: Annie Winifred Andrews, Ruby Bell (gebore Allen), Elizabeth Dow (gebore Allen, oudste dogter), a2.b1.c6.d8.e6. Elizabeth Catharina Scholtz (gebore Henning) *1896 suster van Charlotte, wat spesiaal vir die geleentheid na Skotlang gegaan het vir die goue bruilofsviering. Agterste ry: James Dow, man van Elizabeth Allen, Nora Mcphail, gebore Allen, Eric Mcphail (Nora se man), John Allen, Mev Brown (familie vriend) en Leonard Andrews. Die foto is op 8 Januarie 1957 geneem |
![]() |
A103. Oupa, pa en seun: a2.b1.c3.d5.e9.f1.Jacobus Stephanus Henning *6-11-1947 (regs), Jacobus Stephanus Henning *1-11-1971 (g1) en sy seun Jean Emile *10-10-1999 (h1) |
![]() |
A104. Yvonne Estelle Henning (gebore Botha) *8-3-1972, vrou van a2.b1.c3.d5.e9.f1.g1. Jacobus Stephanus Henning *1-11-1971 en haar seun Jean Emile *10-10-1999 |
![]() |
A105. a2.b1.c8.d6.e5.f5.g1.h1.Jacobus Henning *9-4-1982, sy vroutjie Marlize Goudine (gebore De Witt) *17-7-1982 en hulle pasgebore baba, Johann *7-6-2010 |
![]() |
A106. a2.b1.c6.d6.e8.f2.g1. Jan Christiaan Henning *5-3-1945 en sy vrou Elsie (gebore Nel) *24-10-1947 |
![]() |
A107. Cara Henning (gebore Cartwright), vrou van a2.b1.c6.d3.e11.f3.g1.h1. Reyco Henning *13-9-1975 en hul dogtertjie, Allison Susan *17-10-2010 |
![]() |
A108. Oupa, seun en kleinseun: a2.b1.c6.d4.e6.f2.g2. Pieter Abraham Henning *16-10-1941, sy seun Salomon Johannes (h1) *21-1-1973 en kleinseun Pieter Christiaan (i2) *21-11-2007 |
![]() |
A109. a2.b1.c3.d8.e7.f3. Pieter Hendrik Barend Henning *15-2-1919 en sy vrou Maria Jacoba (gebore De Jongh) *28-3-1924 |
![]() |
A110. Hendrik Pieter Burger *10-11-1917 en sy vrou a2.b1.c6.d3.e11.f6. Martjé Elizabeth Henning *13-8-1924 op hul sestigste troudagherdenking op 8 April 2004 |
![]() |
A111. Drie geslagte Johannes Carel Henning bymekaar: oupa a2.b1.c1.d10.e2.f1.g1. Johannes Carel Henning (Callie) *5-3-1949, sy seun Jacques (h2) *9-6-1980 en klein JC (jnr) (h2.i1.) *22-6-2011 |
![]() |
A112. a2.b1.c1.d10.e2.f1.g1. Johannes Carel (Callie) Henning *5-3-1949 en sy tweede vrou, Irene Martha Chrisiaan (gebore Du Plessis) *5-7-1958 (saam met Lulu) |
![]() |
A113. a2.b1.c1.d10.e2.f1.g1.h1. Vicky-Lodene Du Toit (gebore Henning) *21-6-1978, haar man Riaan Stefan Du Toit *24-2-1973 en klein Karli *3-1-2011 |
![]() |
A114. a2.b1.c1.d10.e2.f1.g1.h2. Johannes Carel (Jacques) Henning *9-6-1980, sy vrou Natasha Chantal (gebore Van der Merwe) *10-3-1986 en klein JC *22-6-2011 |
![]() |
A115. a2.b1.c6.d11.e4. Johan Andries Henning *12-2-1884 |
![]() |
A116. a2.b1.c6.d11.e4. Johan Andries Henning *12-2-1884 en sy vrou Etheresia (gebore Potgieter) *14-11-1900 |
![]() |
A117. a2.b1.c6.d11.e4. Johan Andries Henning *12-2-1884 se vrou, Etheresia *14-11-1900 met haar dogters: Agter: Susanna Isabella (Isie)(f5)(getroud Steenkamp) *12-2-1941, Marthina Petro (Tienie)(f3)(getroud Roos) *11-6-1925, moeder Etheresia of ouma Trix, soos sy genoem is, Maria Cornelia (Miemie) (f2) getroud Erasmus *11-6-1925. Voor: Johanna Etheresia (f1) (getroud Gouws) *29-2-1924 en Helena Christina Maria Henning (gebore Badenhorst (Lena) * 26-11-1934, tweede vrou van Lourens Jacobus (f4) |
![]() |
A118. a2.b1.c6.d11.e4.f4.Lourens Jacobus Henning *19-4-1928 |
![]() |
A119. a2.b1.c6.d11.e4.f4. Lourens Jacobus Henning *19-4-1928 en sy gesin kort na die dood van sy eerste vrou in 1971. 1. Louretta *20-8-1960 (g3), 2. Lourens Jacobus (Loutjie) *11-7-1971 (g5), 3. Margaretha Etheresia (Retha) *12-4-1958 (g2), 4. Maria Magdalena (Marie) *13-5-1956 (g1), 5. Vader Lourens Jacobus *29-4-1928, 6. Helena Christina Maria (Lena) Badenhorst *26-11-1934, met wie Lourens Jacobus later getroud is, 7. Jacoba Petronella (Ronel) *22-8-1966, 8. Ouma Trix (Etheresia) *14-11-1900. Sy het gedurende hierdie tyd na die kinders kom omsien |
![]() |
A120. a2.b1.c6.d1.e1.f2.g1. Gerhardus Stefanis Henning *24-6-1956 en sy gesin: V.l.n.r. Gerhard, hul dogter Maricelle *15-2-1980, hul seun Gerhard Thomas *4-7-1981, vroulief Deïrdré Memory (gebore Schoeman) *4-12-1957 en voor Deïrdré se ma, Sylvia Magdalena Schoeman (gebore Collett) *23-6-1937 |
![]() |
A121. a2.b1.c6.d1.e1.f2. Johannes Stefanes Henning *16-9-1905 en sy vrou Elizabeth Kathleen (gebore Moffatt) *17-2-1910 |
![]() |
A122. a2.b1.c3.d10.e10.f1.g2. Christiaan Rudolf Henning *31-12-1931 |
![]() |
A123. a2.b1.c6.d12.e3.f2. Lourens Adriaan Francois Henning *17-8-1930, sy vrou Rhona (gebore Steyl) *7-12-1929 en hulle kinders: Agter, saam met pa en ma, Anne-Marie *6-4-1957 (g3). Voor v.l.n.r. Iris *26-1-1954 (g1) met Jan Steyl *5-4-1969 (g5) op haar skoot, Lourens *29-4-1956 (g2) en Lizette *4-6-1962 (g4) |
![]() |
A124. a2.b1.c6.d12.e3. Lourens Jacobus Henning *5-3-1895 |
![]() |
A125. a2.b1.c3.d8.e7.f3.g1. Pieter Hendrik Barend Henning *20-6-1944 en sy vrou Maria Magdalena (gebore Fourie) *4-4-1945 |
![]() |
A126. Troufoto van a2.b1.c6.d1.e1.f2.g1.h2. Gerhard Thomas Henning *4-7-1981 en Vanessa De Lange *16-12-1981 op 31 Augustus 2013. Saam met hulle op die foto is Gerhard se ouers, Gerhardus Stefanis Henning *24-6-1956 en Deïrdré Henning (gebore Schoeman) *4-12-1957 en Deïrdré se ma, Sylvia Magdalene Schoeman (gebore Collett) |
![]() |
A127. a2.b1.c3.d8.e1.f1.g2. Jan Hendrik Henning *30-4-1929 en sy vrou Hermina Elizabeth (gebore Wolfaardt) *6-2-1936 tydens die herdenking van hul sestigste huweliksherdenking |
![]() |
A128. a2.b1.c3.d5.e9.f2. Gerhardus Johannes Henning *8-6-1949 en sy tweede vrou Hendrina Martina (Rosa)(gebore Nel) *15-12-1956 |
![]() |
A129. Hierdie foto het gedurende 1960 in die koerant Landstem verskyn by 'n briefie wat a2.b1.c3.d10.e7.f3.g3. Aida Johjeen Henning *27-11-1946 geskryf het, waarin sy vra vir 'n ma, want hul ma is oorlede en haar pa kan nie alleen vir hulle sorg nie. Die brief is deur Landstem geplaas en Johanna Catharina Jacoba Dekker (*gebore Smit) het daarop gereageer. Sy en Michael is in 1961 getroud. Die foto is van a2.b1.c3.d10.e7.f3. Michael Jacobus Henning *2-2-1918 en vyf van sy kinders. Vlnr: Albera Henning *31/10/1954 (g7), Elnaura Henning *22/11/1950 (g5), Pa Michael Jacobus Henning *2/2/1918, Magdalena Jacoba Johanna Henning *28/2/1949(g4), Aida Johjeen Henning *27/11/1946 (g3) en heel voor Michael Jacobus Henning *15/6/1953 (g6) |
![]() |
A130. a2.b1.c3.d10.e7.f3. Michael Jacobus Henning *2-2-1918, sy eerste vrou Aida Johjeen Bann *18-12-1919 en hul sewe kinders. Heel agter, staande: Susanna Catharina (g1) *5-6-1941 en Christiaan Rudolf (g20 *4-6-1943. Sittende: pa Michael Jacobus Henning met Michael Jacobus (g6) *15-6-1953 op sy skoot, Aida Johjeen (g3) *27-11-1946, ma Aida Johjeen (gebore Bann) met Albera (g7) *31-10-1954 op haar skoot. Voor: Elnaura (g5) *22-11-1950 en Magdalena Jacoba Johanna (g4) *28-2-1949 |
![]() |
A131. Troufoto van a2.b1.c3.d2.e2.f5. Josephus Jacobus Theodorus Henning *1-7-1892 en sy tweede vrou, Maria Magdalena Botha *3-1-1904 op 5-5-1934.Sy drie kinders uit sy eerste huwelik ook op die foto: Links, Lena (Helena Catharina Johanna) *29-3-1921, Jan (Jan Hendrik) *23-10-1924 en Hanna (Johanna Catharina) *8-3-1923 |
![]() |
A132. a2.b1.c3.d2.e2.f5. Josephus Jacobus Theodorus Henning *1-7-1892, sy tweede vrou, Maria Magdalena (gebore Botha) *3-1-1904 en hulle kinders en kleinkinders wat reeds gebore was teen ongever 1955: 1. Pa Josef; 2. Ma Maria; 3. Helena Catharina Johanna Boshoff (gebore Henning) *29-3-1921 (g1) en haar man, 3/1 Coenraad Boshoff plus twee kinders, 3/2 Johan Boshoff en 3/3 Mattie Boshoff; 4. Johanna Catharina Prinsloo (gebore Henning) *8-3-1923 (g2) en haar man 4/1 Hendrik Prinsloo plus twee kinders, 4/2 Martie Prinsloo en 4/4 Kobus Prinsloo, 5. Jan Hendrik Henning *23-10-1924 (g3) en sy vrou 5/1 Aletta Sophia (gebore van Dyk) *13-2-1928 asook hul oudste kind, 5/2 Josephus Jacobus Henning *9-11-1949 (g3.h1.), 6. Anna Maria Johanna Henning *21-7-1935 (g4); 7. Josephus Jacobus Theodorus Henning *11-9-1936 (g5); 8. Maria Magdalena Henning *8-12-1937 (g6); 9. Fredrieka Jacoba *1-5-1947 (g7) |
![]() |
A133. a2.b1.c3.d7.e9.f1.g2.h4. Daniël Stephanus Albertus (Danie) Henning *1-8-1978, sy vrou Liezel (gebore van Wyk) * 5-3-1985 en hulle seuns, Nicolis *15-5-2013 en Ivan *27-3-2015 |
![]() |
A134. Troufoto van a2.b1.c1.d6.e2.f5.g3. Phoebe Issie Leonie Henning *12-10-1923 en haar man, Johannes Petrus Coetzee *19-3-1919. Van links na regs op die foto: Schalk Kruger; susterskind van ouma Coetzee; Magdalena Coetzee, suster van die bruidegom;bruidegom Johannes Petrus Coetzee; bruid Phoebe Issie Leonie Henning; Mollie Coetzee, suster van die bruidegom; Ebenhézer Henning *25-7-1921, broer van die bruid |
![]() |
A135. a2.b1.c1.d6.e2.f5.g4. Naomi van Heerden (gebore Henning) *5-2-1927 |
![]() |
A136. a2.b1.c8.d6.e8.f1.g1. Pieter Hendrik Henning *13-11-1949 kort voor sy dood op 1 April 2016 |
![]() |
A137. Idelette Henning (gebore Pansegrouw) *4-9-1928, vrou van a2.b1.c3.d7.e9.f6. Nicolaas Henning *10-4-1918 |
![]() |
A138. a2.b1.c3.d2.e4.f1. Johannes Gerhardus Henning *14-11-1885 en sy vrou, Susanna Maria Johanna (gebore Vorster) * 22-3-1891 op die stoep van die Riviergesig plaashuis |
![]() |
A139. a2.b1.c3.d2.e4.f1.g1. Johannes Gerhardus Henning *8-6-1915, sy vrou Petronella Esther (gebore Maree) *24-1-1918, hul skoondogter, Dorothea Petronella (Dorie) (gebore Venter) *10-4-1952 en kleinkinders, Amelda (h1.i1) *27-10-1975 en Johannes Herhardus (Hardie) (h1.i2) *2-11-1978 |
![]() |
A140. a2.b1.c3.d2.e4.f1.g1.h1. Johannes Gerhardus (Gerhard) Henning *14-4-1950, sy vrou Dorothea Petronella (Dorie) (gebore Venter) *10-4-1952 en hul twee kleinkinders, Amelda (i1) *27-10-1975 en Johannes Gerhardus (Hardie) (i2) *2-11-1978 |
![]() |
A141. a2.b1.c3.d2.e4.f1.g1.h1. Johannes Gerhardus (Gerhard) Henning *14-4-1950 en sy vrou, Dorothea Petronella (Dorie) (gebore Venter) *10-4-1952 op hul seun, Hardie se troue |
![]() |
A142. a2.b1.c6.d4.e6.f2.g2. Pieter Abraham Henning *16-10-1941 saam met sy eggenote, kinders (en hul eggenote) en kleinkinders in Desember 2016. V.l.n.r: Jeanetta (eggenoot van Pieter) *1-1-1949; h1.i2 Pieter Christiaan (seun van Salomon); Susan (geb Smit, eggenoot van Salomon); h1.i1 Jeanetta Maria (dogter van Salomon); h1 Salomon Johannes *21-1-1973; Philippa (geb Squires,eggenoot van Theuns); h3 Theuns Christiaan *1-10-1980; a1.b1.c6.d4.e6.f2.g2. Pieter Abraham; h2 Marissa (getroud Petzer)*12-2-1976; Nadia (dogter van Marissa); Francois Petzer (eggenoot van Marissa); en Bianca (dogter van Marissa). |
![]() |
A143. Foto kort na die beeindiging van die ABO op die plaas Heuningkrans, distrik Rouxville geneem. Ongelukkig is slegs die volgende persone herkenbaar op die foto: In die middel sittende, a2.b1.c6.d4.Theunis Philippus Frederik Henning *1842-05-18 en sy vrou Magdalena Elizabeth Martina Stoffeline (gebore Wilkens). Agterste ry heel regs: a2.b1.c6.d4.e6. Jan Willem Rudolph Henning *1885-05-04 en sy vrou Hester Johanna (gebore Terblanche) *1889-03-16 en haar tweeling suster. Let op dat die huis in die agtergrond tydens die oorlog deur die Britse magte afgebrand is en dat dit slegs die murasie is wat staan. |
![]() |
A144.a2.b1.c8.d6.e5. Johannes Petrus Jonker Henning *5-12-1881 en sy vrou Maria Aletta Magdalena (gebore Rodgers) *8-7-1891 |
![]() |
A145. a2.b1.c8.d6.e5.f4. Johannes Petrus (Jannie) Henning *27-2-1928, sy vrou, Anna Magrieta Susanna (Anna) Niewenhuys *14-5-1927 en hul twee kinders, Johannes Petrus (Johan) *27-11-1950 en Barbara Jacomina Francina (Babra) *14-5-1957 |
![]() |
A146. a2.b1.c8.d6.e5.f4. Johannes Petrus (Jannie) Henning *27-2-1928, sy vrou, Anna Magrieta Susanna (Anna)(gebore Niewenhuys) *14-5-1927. Hulle dogter, Babra loer by die motorvenster uit. |
![]() |
A147. a2.b1.c8.d6.e5.f4.g1. Johannes Petrus (Johan) Henning *27-11-1950 en sy vrou, Magdalena Johanna Hermina(Ina)(gebore Van Staden) *20-11-1957 |
![]() |
A148. Drie broers, a2.b1.c8.d6.e5.f4.g1.h1. Johannes Petrus (Petri) Henning *28-5-1977 (middel); Cornelius Johannes (Cornel) *17-5-1979 (h2) (regs) en Frederick Gerhardus (Gerhard) *8-7-1981 (h3) (links) |
![]() |
A149. a2.b1.c6.d6.e8.f1.g1.h1. Erich Jonathan Dixon *14-10-1971, sy vrou, Engela (gebore Scheepers) en hul twee kinders, John-Nathan *16-10-2012 en Hannah-Belle *8-12-2016. Erich se pa is gebore as 'n Henning, maar na sy pa en ma se egskeiding is hy wettiglik deur sy ma se tweede man aangeneem. Sy van het dus na Dixon verander. |
![]() |
A150. a2.b1.c6.d6.e8.f1.g1. John Henry Dixon (gebore Henning) * 30-12-1944, sy vrou Ilse-Heidrun (gebore Hinke) en hulle kinders en kleinkinders: V.l.n.r: Stephen, Wilna-Marie, John Henry, Erich, John-Nathan, Ilse-Heidrun, Engela, Naydene, Andrew, Chanté en Armand. John Henry is gebore as 'n Henning, maar na sy pa en ma se egskeiding is hy wettiglik deur sy ma se tweede man aangeneem. Sy van het dus na Dixon verander. |
![]() |
A151. a2.b1.c8.d6.e5.f4.g1.h3. Frederick Gerhardus (Gerhard) Henning *8-7-1981 en Vicky Botha *18-3-1984 op hulle troudag, 25 Maart 2017 by die NG Kerk Heuwelkruin, Bloemfontein |
![]() |
A152. a2.b1.c3.d7.e2.f3.g2.Jan Hendrik Henning *1-5-1934, sy vrou, Freda Magdelena (gebore Day) *18-10-1940 en hul vier kinders, v.l.n.r. Glenn *2-8-1962 (h2), Janice Danielle *19-5-1972 (h4), Gail Marissa *16-8-1959 (h1) en Wendy Lela *16-9-1970 (h3) |
![]() |
A153. a2.b1.c3.d7.e2.f3.g2.h2. Glenn Henning *2-8-1962, sy vrou, Jennifer Ann (gebore Thorp) * 1-10-1966 en hul twee kinders, Kyle Glenn *30-4-1991 *i1) en Jenna Leigh *25-2-1994 (i2) |
![]() |
A154. a2.b1.c3.d7.e9.f6.g2. Dr Helena Margaretha Wessels (Gebore Henning) *15-1-1956 en haar man, Prof Dirk Cornelis Johannes Wessels *31-3-1946 |
![]() |
A155. a2.b1.c6.d6.e8.f3. Pieter Hendrik Henning *25-11-1920 en sy seun Pieter Hendrik (g2) *24-1-1950 |
![]() |
A156. a2.b1.c6.d6.e8.f3.g1. Isabel Aletta van Heerden (gebore Henning) * 3-9-1946 en haar broer Pieter Hendrik Henning *23-1-1950(g2) |
![]() |
A157. a2.b1.c6.d6.e8.f3.g1. Isabel Aletta van Heerden (gebore Henning) * 3-9-1946 en haar dogter Adéle van Heerden *23-8-1978 |
![]() |
A158. a2.b1.c6.d6.e8.f3.Pieter Hendrik Henning *25-11-1920 en sy vrou, Marjorie Margaret (gebore Hough) *4-6-1926 op hul troudag 8-6-1944. Hy was 'n Navigator in die SA Lugmag en sy 'n lid van die Vrywillige Vrouekorps (Women's Auxiliary Air Force of WAAF's) gedurende die Tweede Wêreldoorlog. |
![]() |
A159. a2.b1.c6.d6.e8.f1. Jan Hendrik Roedolf (Hennie) Henning *24-9-1918 (in die middel van die foto) en sy broer Pieter Hendrik (Poelie) *25-11-1920(f3) (regs) en sy vriendin (latere vrou) Marjorie Margaret Hough *4-6-1925 saam met 'n vriend en vriendin in hul motor — 'n 1936 model Peugeot 402. |
![]() |
A160. a2.b1.c6.d12.e10. Stephanus Johannes Petrus Henning *4-8-1904 |
![]() |
A161. a2.b1.c6.d6.e8.f2.g2. Jacobus Cornelius (Jack) Henning *16-4-1946 en sy vrou, Anna Jacoba Susanna (Annetjie) (gebore van Biljon) * 27-3-1951 |
![]() |
A162. Hoewel a2.b1.c1.d6.e7. Johannes Stephanus Gerhardus Henning *Apr 1878 gedurende die ABO verwond is en hy dus aanspraak kon maak op die "De Zuid-afrikaanse Republiek en Oranje Vrijstaat oorlogsmedalje 1899 - 1902" plus die "Lint voor verwonding" het hy nie vir die "Lint voor Verwonding" aansoek gedoen nie. Hier word die medalje met die Lint voor Verwonding (links) en die gewone lint (regs) vertoon, asook die spesifieke medalje wat aan Johannes Henning toegeken is |
![]() |
A163. Pieter Abraham Henning *16-10-1941 (a2.b1.c6.d4.e6.f2.g2.) en Jeanetta de Koker *1-1-1949 op hul troudag 10-4-1971 |
![]() |
A164. Salomon Johannes Henning *21-1-1973 (a2.b1.c6.d4.e6.f2.g2.h1) en Susanna Johanna (gebore Smit) *7-4-1970 op hul troudag 9-4-2005 |
![]() |
A165. Francois Petzer *9-9-1973 en Marissa Henning *12-2-1976 (a2.b1.c6.d4.e6.f2.g2.h2) op hul troudag 9-9-2000 |
![]() |
A166. Theuns Christiaan Henning *1-10-1980 (a2.b1.c6.d4.e6.f2.g2.h3) en Philippa Louise Squire * op hul troudag 2016 |
![]() |
A167. a2.b1.c3.d10.e7.f3. Michael Jacobus Henning *2-2-1918 en sy tweede vrou, die weduwee Johanna Catharina Jacoba Dekker (gebore Smit) *6-8-1916 |
![]() |
A168. a2.b1.c1.d6.e2.f2.g3.h3. Petrus Johannes Henning *15-10-1955, sy vrou, Helene Jacqueline Turner *30-7-1962 en hul dogter, Lydia Monique *19-9-1996 |
![]() |
A169. a2.b1.c1.d6.e2.f2.g3.h1. Pieter Dawid Henning *28-9-1952 en sy vrou, Moritza van Deventer *8-3-1950 |
![]() |
A170. a2.b1.c1.d6.e2.f2.g3.h1. Pieter Dawid Henning *28-8-1952 en sy broer Petrus Johannes Henning *15-10-1955 (h3), |
![]() |
A171. Die drie kinders van a2.b1.c1.d6.e2.f2.g3.h1. Pieter Dawid Henning *28-9-1952 en sy vrou Moritza (gebore van Deventer) *8-3-1950: Deléne *17-12-1992 (i3), Moritza *30-12-1978 (i1) en Pieter Dawid *26-5-1982 ((i2) |
![]() |
A172. a2.b1.c1.d6.e2.f2.g3.h1.i1. Moritza van der Walt (gebore Henning) *30-12-1978 en haar man, Rudolf Johannes van der Walt *31-7-1974 |
![]() |
A173. a2.b1.c1.d6.e2.f2.g3.h1.i3. Deléne Koch (gebore Henning) *17-12-1992 en haar man Christoffel Koch *3-7-1990 |
![]() |
A174. a2.b1.c6.d6.e8. Pieter Hendrik Henning *17-9-1884 se eggenote, Maria Petronella Elizabeth Henning (gebore Weitsz) *21-5-1893 en haar ses kinders in 1934 by die graf van haar man. V.l.n.r.: Charel George Weitsz Henning *26-10-1922 (f4); Pieter Hendrik Henning *25-11-1920 (f3); Jan Hendrik Roedolf Henning *24-9-1918 (f1); Jan Christiaan Henning *24-9-1918 (f2); ma Maria; Anna Johanna Henning *23-4-1925 (f5) en Theodorus Ernst Cornelius Henning *3-9-1929 (f6) |
![]() |
A175. a2.b1.c6.d4.e6. Jan Willem Rudolph Henning *4-5-1885 en sy vrou, Hester Johanna (gebore Terblanche) *16-3-1889 en hulle vyf kinders: Hester Johanna (Hetta) *16-10-1916, Salomon Johannes *30-7-1910, Theunis Frederick Philippus *4-11-1907, Jan Willem Rudolph *19-5-1920. Voor sit Magdalena (Lena) *28-2-1929. Die foto is by hulle huis te Terblanchestr, Hobhouse geneem |
![]() |
A176. a2.b1.c6.d3.e11.f4.g1.h1. Sanchen Henning *25-9-1968, Mede-Professor in Leierskap en Navorsingsmetodologie by UNISA se Skool vir Bedryfsleiding |
![]() |
A177. a2.b1.c6.d8.e8. Johannes Stephanus Henning *20-1-1909 en sy bruid, Aletta Johanna Hoffman *23-7-1913 op hul troudag |
![]() |
A178. a2.b1.c6.d8.e8. Johannes Stephanus Henning *20-1-1909 en sy vrou Aletta Johanna (gebore Hoffman) *23-7-1913 en hul seun, Johannes Stephanus (f5) se babaseuntjie, Johan |
![]() |
A179. a2.b1.c6.d8.e8.f7. Pieter Oelof Henning *27-9-1944 en sy eerste vrou, Josina Elizabeth (gebore Swart) *12-10-1946 |
![]() |
A180. Die twee dogters van a2.b1.c6.d8.e8.f7. Pieter Oelof Henning *27-9-1944 en sy vrou Josina Elizabeth (gebore Hoffman): Links Alida Johanna *26-12-1971 en regs Linda *16-4-1973 |
![]() |
A181. Troufoto van a2.b1.c6.d8.e8.f10. Gideon Gerhardus Henning *20-4-1951 en Johanna Dorethea Le Roux *30-12-1956. Links staan Gideon se ma, Aletta Johanna Henning (gebore Hoffman) |
![]() |
A182. Troufoto van a2.b1.c6.d8.e8.f5. Johannes Stephanus Henning *6-5-1941 en Hester Maria van Wyk *7-3-1950 |
![]() |
A183. a2.b1.c6.d8.e8.f7.g2.h1. Kennith Noël Henning *7-1-1989, sy vrou Leree Gail Galloway *1-3-1994 en hul seuntjie, Logan *1-11-2017 |
![]() |
A184. a2.b1.c6.d8.e8.f6.g2. Johannes Stephanus (Johan) Henning *4-8-1969, sy vrou Mathilda Elizabeth (gebore van Wyk) *27-3-1967 en hul seun, Daniel *28-9-1999 |
![]() |
A185. a2.b1.c6.d4.e6.f1. Theunis Frederick Philippus Henning *4-11-1907 en sy jongste suster, Magdalena (Lena) *28-2-1929 |
![]() |
A186. a2.b1.c6.d4.e6.f4. Jan Willem Rudolph Henning *19-5-1920 met sy Chevrolet |
![]() |
A187. a2.b1.c6.d4.e6.f2. Salomon Johannes Henning *30-7-1910 en sy vyf seuns op 30-7-1985 toe hy 75 jaar oud geword het. V.l.n.r. na pa Salomon in ouderdom volgorde: Jan Willem Rudolph *14-10-1938, Pieter Abraham *16-10-1941, Salomon Johannes *26-12-1945,Philippus Johannes Cornelius *25-10-1950 en Theunis Fredrick Philippus *13-7-1954 |
![]() |
A188. Die elf kinders van a2.b1.c6.d8.e8. Johannes Stephanus Henning *20-1-1909 en sy vrou Aletta Johanna (gebore Hoffman) *23-7-1913. Agter: Frederik Johannes (Freddie) *1935, Francious Daniël Hoffman (Hoffie) *1936, Elizabeth Magdalena (Lentjie) *1939, Catharina Susanna (Rita) *1938 met Petronella (Nella) *1953 op haar heup. Middel: Johannes Stephanus (Johan) *1941, Alta *1949, Daniel Albertus Cornelius (Henning) *1943, Pieter Oelof (Piet) *1944. Voor: Gideon Gerhardus (Bill) *1951 en Andries Gustav (Poen) *1946 |
![]() |
A189. a2.b1.c6.d8.e8.f7.g2. Linda Henning *16-4-1973, haar vriend, Noël Meyer *14-9-1969 en hul seuntjie, Kennith Noël Henning *7-1-1989 |
![]() |
A190. a2.b1.c6.d8.e8.f1.g1 Leon Henning *11-7-1965 en sy ma, Memory (gebore Maaske) *1942 |
![]() |
A191. a2.b1.c6.d3.e13.f6. Johannes Stefanus Henning *22-4-1922 en sy drie dogters, met die oudste, Rosemarie Ilona *1-10-1947 se eerste troue gedurende April 1968 met Andrew Law. Die twee bruidsmeisies is, Wendy Helena *1-5-1953 en Joanne Stephanie *20-7-1957 |
![]() |
A192. Die vier kinders van a2.b1.c6.d3.e13.f6. Johannes Stefanus Henning *22-4-1922 en sy vrou Helen Annette (gebore Crossley). V.l.n.r Rosemarie *1-10-1947, Barry *16-7-1950, Wendy *1-5-1953 en Joanne *20-7-1957 |
![]() |
A193. Die vier dogters van a2.b1.c6.d8.e8. Johannes Stephanus Henning *20-1-1909 en sy vrou, Aletta Johanna (gebore Hoffman), v.l.n.r: Alta (f9) *25-4-1949, getroud ; Catharina Susanna (Rita) (f3) *29-4-1938, getroud Pace; Petronella (Nella)(f11) *13-1-1953, getroud Welgemoed en daarna Willemse; Elizabeth Magdalena (Lientjie)(f4) *23-8-1939, getroud Pretorius |
![]() |
A194. a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.h1.i2. Elzanri Hoffman (gebore Henning) *31-8-1981, haar man, Hans Jacob Hoffman *17-4-1975 en hul drie kinders, Hans-Jacob *15-12-2005, Maria Aletta (Maki) *20-12-2012 en Johannes Gerhardus (Johan) *7-3-2016 |
![]() |
A195. a2.b1.c3.d10.e8.f1.g1.h1.i4. Christiaan Rudolph (Rudolph) Henning *14-4-1988, sy vrou, Maria Susanna (Marni) (gebore van Niekerk) *7-3-1988 en hul seuntjie, Christiaan Rudolph (Christiaan) *7-6-2018 |
![]() |
A196. a2.b1.c3.d10.e8.f1.Christiaan Rudolf Henning *14-12-1905 en sy bruid, Johanna Christina Barendina Vorster *6-5-1906 |
![]() |
A197. a2.b1.c6.d1.e1.f2.g1.h2. Gerhard Thomas Henning *4-7-1981, sy vrou Vanessa (gebore De Lange) en hul twee dogtertjies, Leia *2017 en Una *2020 |
![]() |
A198. a2.b1.c8.d14.e2.f1.g2.h1. Abby-Gail Henning *9-2-2001 en haar vriend, Joshua Vosloo *28-1-1999 met hul baba seuntjie, A J wat op 29-7-2020 gebore is |
![]() |
A199. Inlas - a2.b1.c6.d11.e3.f1. Lourens Jacobus Henning *29-9-1910. Links voor: William Desmond Henning *29-10-1947 (g2), Middel - ma Caroline Elizabeth (gebore Thornhill) *28-6-1916, Regs voor: Royden Trevor Henning *25-12-1950 (g3). Agter: Lourens Johannes Henning *23-2-1941 (g1) |
![]() |
A200. a2.b1.c6.d11.e3.f1.g3.Roydon Trevor Henning (Trevor) *25-12-1950 en sy gesin. Heel voor: Wanda Henning *28-12-1975 (h2) en Adele Nolte (gebore Henning) *1-12-1972. Middel: Pa Trevor, ma Elsa (gebore Piek) *20-6-1951 en Vicky Botha (gebore Henning) *7-6-1979 met haar dogterjie, Chinika *26-1-2006. Heel agter: Mynie van den Berg en Marco Henning *20-1-1999, seun van Wanda; Chris Nolte *11-2-1976, man van Adele en Marius Botha *10-12-1974, man van Vicky |
![]() |
A201. a2.b1.c3.d12.e10.f4.g2. James Stephenson (Jimmy) *4-6-1950 en sy vrou, Petra (gebore Bergh) *26-7-1953 met hul kinders en kleinkinders:Agter: Louw, vriend van Engela, Engela, pa Jimmy, skoondogter Mina (vrou van Connie), Connie, Petrus Niehaus, man van Marianne en Marianne; Middel: Ankia, ouma Petra,Keira (dogters van Connie); Voor: Karla, Liam en Jimmy |
![]() |
A202. a2.b1.c3.d12.e10.f4.g2. James Stephenson (Jimmy) Henning *4-6-1950 en sy vrou, Petra (gebore Bergh) * 26-7-1953 |
![]() |
A203. a2.b1.c6.d3.e11.f3.Francois de la Rey Henning *8-12-1914 en sy eerste vrou, Aletta Elizabeth van der Walt *27-8-1921, saam met haar ouers. Name ongelukkig onbekend |
![]() |
A204. Vier broers, a2.b1.c6.d3.e11.f1 Pieter Hendrik Henning *3-9-1910, Francois de la Rey Henning *8-12-1914(f3), Hermanus Johannes Henning *5-12-1919 (f5) en Cornelis Belthaser Naudé Henning *17-4-1917 (f4) |
![]() |
A205. a2.b1.c6.d4.e6.f1.g1.h2. Theunis Frederick Philippus (Theuns) Henning *18-9-1967, sy vrou Tania Kruger en hul twee kinders, Johns William Ruben *2-6-2006 en Mia Cathrina *18-12-2008 |
![]() |
A206. Alida Hendrina Magrieta Henning (gebore Henning) *28-7-1945. Haar nooiensvan genealogiese nommer is a2 b6.c1.d5.e1.f2.g1.h9. terwyl haar man, Daniel Albertus Cornelius Henning se genealogiese nommer a2.b1.c6.d8.e8.f6. was. Sy sterf op 19 Junie 2021 tydens die Covid-19 pandemie/td> |
![]() |
A207. a2.b1.c6.d8.e8.f8. Andries Gustav Henning *4-10-1946 en sy vrou Karolina Georgeina (Georgie) (gebore Schulze) *18-8-1947/td> |
![]() |
A208. a2.b1.c3.d7.e9.f6.g1. Hester Sophia Henning *31-12-1951. Sy is op 1 Augustus 2021 oorlede/td> |
![]() |
A209. a2.b1.c3.d2.e2.f7.g2.h2. Robert Fraser Henning *14-10-1979, his wife, Kristin (born Lorenc) and their three daughters, Emily Mary Lorenc *27-11-2009, Juliet Grace Lorenc *30-8-2013 and Alice Rebecca Lorenc *11-5-2016/td> |
![]() |
A210. a2.b1.c6.d8.e8.f10. Gideon Gerhardus Henning *20-4-1951/td> |
![]() |
A211. a2.b1.c6.d11.e9.f1.g2. Elvy Henning *21-4-1959/td> |