Tuesday, March 09 2010 @ 11:52 PM
 
Henning Families Worldwide
Afrikaans: Hoofkeuselys 
Oorsprong van die naam
Henning Familiewapens
Genealogie
Henning Familiebond
Kennisgewingbord
Skakels
German: Hauptmenu 
Ursprung des Namens
Familienwappen
Genealogie
Anschlagtafel
Verbindungen
English: Main Menu 
Origin of the Name
Coats of Arms
Genealogy
Notice Board
Links
- 
Kontak Ons
Contact Us
Google 

WELKOM IN DIE WĘRELD VAN DIE HENNING FAMILIES 
Deutsch  |  English

Welkom in die węreld van die Henning families węreldwyd!

Hoewel hierdie webwerf die eiendom van die Henning Familiebond van Suid-Afrika is, bevat dit gegewens oor die geskiedenis en geslagsregisters van Henning families in ander lande, waarvan ons besonderhede ontvang het.

Indien die Henning familie(s) van die land waar u woon, nie in die webwerf opgeneem is nie en u beskik oor genealogiese gegewens ten opsigte van hierdie familie(s), word u hartlik uitgenooi om hierdie gegewens deur te gee aan die Bondsekretaris van die Henning Familiebond van Suid-Afrika, ten einde dit in die webwerf opgeneem te kry. Sy besonderhede verskyn elders op hierdie bladsy.

Die Henning Familiebond word in stand gehou met donasies van goedgesinde mense wat die doelstellings van die Familiebond ondersteun (Lees asseblief die Grondwet van die Familiebond). U vrywillige donasie sal onder andere help om hierdie webwerf in stand te hou

Kontak asseblief die Bondsekretaris:Olivier Henning
Eposadres: olie4@henning.org
Posadres: Posbus 121, Villiersdorp, 6848, Suid-Afrika
Tel: (27)28 840 0113

Help ons wen! Klik op hierdie skakel om die Afrikaanse soekenjin te besoek. Die webwerf wat die meeste mense mense laat deurklik na die soekenjin vir die maand, wen R1100. Dit sal mos nou 'n gawe donasie wees vir die Familiebond! Help dus asb deur op die skakel te klik. 'n Nuwe venster sal oopmaak met die soekenjin in. Moenie vergeet om terug te kom na die Henningwebwerf as julle klaar gesoek het nie!!


Last Updated Wednesday, August 20 2008 @ 03:48 PM

 
Copyright © 2003