| 152. b7.c8.d8.e1. Stanley Henning *26-1-1904 en sy gesin. Sittende: Olivier (f2) *2-12-1930, moeder Dina Margaretha Jacoba (gebore Greyling) *7-11-1907 met hul eerste kleinkind (die dogter van Johanna (f1) en haar man Daniël Delport), Lewies Naudé, skoonseun en Daniël Delport, skoonseun. Staande: Dina Margaretha Jacoba (f4) *23-4-1934 (getroud De Bruyn), vader Stanley, Gideon Stephanus (f5) *10-10-1935, Daisy (f3) *23-4-1932 (getroud Naudé), Johanna (f1) *30-6-1929 (getroud Delport) |
153. b7.c13.d1.e2. Hendrik Frederik Cromhout Henning *4-8-1909, sy vrou Cornelia Hendrika (gebore Du Toit) en hul seun Willem Johannes se twee seuns |