Willem Frederik Tak Foto's — Deel 1

078. b6.c1.d1.e9. Willem Nicolaas Henning *1871 en sy eggenote Christina Magdalena (gebore Steyn) met sommige van hulle kinders. Agter: Cornelia Susanna(f9) en Martha Maria(f10). Middel: Douw Gerbrand(f11), Daniël Jacobus(f4), Wilhelmina(f7), Hester Sophia(f2), Louisa(f3), Willem Frederik(f1) en Willem Nicolaas(f12). Sittende: Vader Willem Nicolaas en moeder Christina Magdalena. Voor: Francois (Frank Ulman)(f13) 079. b6.c1.d1.e24. Nicolaas Johannes Henning *4-3-1898 (regs) en 'n vriend
080. Die drie Henning broers wat gedurende 1905 na Argentinië emigreer het. b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning *15-1-1862, Pieter Hendrik Henning *21-1-1853 (e1.) en Douw Gerbrand Henning *28-11-1868 (e8.)
081. b6.c1.d1.e9. Willem Nicolaas Henning *23=5-1870 082. Die kerkraad van die Afrikaanse kerke in Argentinië gedurende 1920. Die foto is op b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning se plaas Morgenzon , in die provinsie Chubut geneem, waar die Afrikaners kerk gehou het. Joseph Jooste sit tweede van regs. In die middel met die Bybel op sy knie sit Ds Sonneveld, Hollandse Predikant wat mettertyd groot onenigheid in die gemeente veroorsaak het met sy beweringe oor die egtheid van die Afrikaanse vertaling van die Bybel
083. b6.c1.d3.e4. Andries Gerhardus Henning *31-10-1859 en sy gesin. Die foto is op hul 50-jarige huweliksherdenking gedurende 1930 te Lemoenkloof, Fauresmith geneem. Voor v.l.n.r.: Cecilia Johanna Venter (d/v Liberta[f8]), Philopatria(f2.g6.) Johan Yssel (s/v Catharina Maria[e4.f7.]), Cecilia Johanna Yssel (d/v Catharina Maria[e4.f7.]),Elizabeth Margaretha Venter d/v Liberta[f8]). Middel: Jan Yssel en sy vrou Catharina Maria (f7) met hul jongste kind op haar skoot, Joseph Jooste (f2), vader Andries Gerhardus en moeder Cecilia Johanna (gebore Venter), Liberta Venter (f8). Agter: Andries Gerhardus (f2.g2.), Willem Frederik (f2.g4.) en Cecilia Johanna (f2.g5.)
084. b6.c1.d3.e4.f2. Joseph Jooste Henning *13-10-1883 en sy gesin. Voor v.l.n.r. Joseph Jooste, Philopatria (g6), moeder Susanna Lasya (gebore Henning). Agter: Willem Frederik (g4), Janetta (g1.), Andries Gerhardus (g2) en Cecilia Johanna (g5) 085. b6.c1.d3.e5.f6. Andries Gerhardus Henning *17-7-1893 en sy bruid Susanna Cornelia De Lange *5-7-1904 met wie hy gedurende 1921 in Argentinië getroud is
086. b6.c1.d3.e5.f1. Joseph Jooste Henning *15-5-1882 en sy tweede eggenote Charlotte Elizabeth (gebore Snyman) en twee van hulle kinders, Petrus Jacobus Snyman (g4) en Johanna Maria (g5)
087. Hierdie groepfoto is gedurende 1910 geneem van die oudste lidmate van die Gereformeerde Kerk, Burgersdorp, met die vyftigjarige bestaan van die gemeente. Links voor sit b6.c3.d2. Willem Frederik Henning *4-7-1830
088. b6.c4. Willem Frederik Henning *25-9-1809 en sy eggenote Sophia Hendrina (gebore Venter) *1814. (Jammer vir die kol op haar gesig) 089. b6.c4.d1.e5. Willem Hendrik Henning *27-4-1860, sy eggenote Susanna Catharina Petronella (gebore Venter) *7-7-1861 en hul vier jongste kinders: Johannes Hendrik *22-4-1896 (f9)(foto beskadig), Jacobus Daniël *21-3-1903 (f13), Cornelia *25-4-1898 (f10) en Anna *12-3-1907 (f14)
090. b6.c4.d1.e5. Willem Hendrik Henning *27-4-1860 (links) en sy oudste seun Willem Frederik (f3) *29-4-1886
091. b6.c4.d1.e5.f9. Johannes Hendrik Henning *22-4-1896 en sy eggenote Martha Magdalena (gebore van Staden) 092. b6.c4.d1.e5.f4. Jan Sarel Marthinus Henning *21-4-1888, sy eerste eggenote Anna Catharina (gebore Kleynhans) en hul twee oudste kinders, Willem Hendrik *24-4-1910 (g1) en Cecilia Jacoba *17-5-1912 (g2)
093. b6.c4.d2. Jan Adriaan Henning *18-1-1832 (links op foto). Die persoon regs is ongelukkig onbekend 094. b6.c4.d2.e6.f3. Jan Adriaan Henning *16-1-1905 en sy bruid Pauline Elizabeth Du Plessis *20-9-1906
095. b6.c4.d2.e5. Pieter Jacob Henning *9-9-1869 en sy tweede vrou Magdalena Maria (gebore Grobler) en drie van sy kinders. Die oudste seun, Jan Adriaan (f2) is uit sy eerste huwelik, terwyl die twee klein seuntjies uit sy tweede huwelik is: Jacob Grobler *7-6-1918 (f6) en Koert Nicholaas *9-4-1922 (f7)
096. b6.c4.d2.e6.f3. Jan Adriaan Henning *16-1-1905 en sy broer Willem Frederick *2-11-1907 (f4) 097. Een van die Henning gesinne wat in Argentinië agtergebly het. b6.c4.d7.e1.f4. Tjaart Henning *1-4-1904 , sy eggenote Lucia Martina (gebore De Bruyn), hul twee seuns Willem Frederik (g1)(regs) en Karel Johannes (g2)(links). Voor hul aangenome dogter Angela Elena
098. b6.c4.d7. Frederik Henning *17-7-1855 met sommige van die waentjies wat hy as krygsgevangene gemaak het 099. b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning *17-3-1874, sy eggenote Roelfina Frederika (gebore van der Walt) en ses van hul kinders in ouderdom volgorde: Aletta Sophia (f1), Johanna (f2), Frederik (f3), Tjaart (f4), Elizabeth (f6) en Sofia (f8)
100. b6.c4.d7.e1. Willem Frederik Henning *17-3-1874 en sy broers en susters in ouderdomvolgorde: Frederik Johannes*4-2-1877 (e2), Jan Adriaan *9-1-1879 (e3), Johanna Goverdina *5-2-1881 (e4), die tweeling Sophia Hendrina (e6) en Johanna Carolina (e7) *22-1-1888, Louis Johannes *6-4-1889 (e8)
C001. b6.c1.d3.e5.f11. Douw Gerbrand Henning * 11-6-1906
C002. b6.c1.d3.e5. Joseph Jooste Henning * 15-1-1862 en sy vrou Gertruida Susanna De Klerk * 17-4-1865, wat na Argentinië emigreer het
C003. b6.c3.d2. Willem Frederik Henning * 4-7-1830 en al vyf sy kleinseuns wat na hom vernoem is. Ongelukkig kan ons slegs twee kleinseuns positief identifiseer, nl 1. Willem Frederik Steenkamp * C 1890, S/v b6.c3.d2.e2 Anna Maria Henning en haar man Louis Stephanus Steenkamp (heel regs, voor); 2. b6.c3.d2.e8.f1. Willem Frederik Henning * 8-3-1911, S/v Willem Frederik Henning en Hendrina Johanna Henning (b6.c1.d3.e4.f3.) Voor, tweede van regs Daar word vermoed dat b6.c3.d2.e6.f1. Willem Frederik Henning * 23-10-1893, S/v Hermanus Marthinus Henning en Anna Johanna Vorster ook op die foto is, maar ons kan hom nie identifiseer nie
C004. Die enigste Henning drieling, die kinders van b6.c3.d2.e6.f1.g2.h1. Willem Frederik (Willie) Henning * 1-4-1958 en sy vrou Gertruida Margaretha (Gerda) (gebore van der Berg): Anelmé, Hermanus Marthinus (Herman) en Elseri, gebore 28-3-1988
C005. b6.c1.d3.e5.f3. Pieter Hendrik Henning * 20-9-1886, sy seun (g3) Josef Jooste * 2-2-1916 en kleinseun (g3.h2.) Pieter Hendrik * 24-4-1948
C006. b6c1.d3.e5.f3.g3. Josef Jooste Henning * 2-2-1916 en sy vrou Maria Sophia Magdalena (gebore Odendaal) * 27-12-1916
C007. b6.c1.d3.e5.f3.g3.h2. Pieter Hendrik Henning * 24-4-1948 en sommige van sy gesinslede. V.l.n.r. Retha * 24-9-1984 (i3), Annelien en Cobus Potgieter (kinders van i2. Magdalena Sophia), Pieter Hendrik en sy vrou Maria Louisa (gebore Engelbrecht) * 24-7-1950, Maria Louisa * 9-3-1974 (i1.) en haar man Wilhelmus Franciscus Gerhardus Germishuys.
C008. Jozef Henning Jooste * 17-4-1987 S/v Anton Jooste en b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i2. Alta Henning
C009. b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i5. Ingrid Henning * 9-12-1976
C010. Chris-Jasper Jooste * 5-1-1999 S/v Gerhard Jooste en b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i1. Cornelia Gertruida Henning
C011. b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1. Jozef Jooste Henning * 1-2-1935 en sy vrou Debora Jacoba Kotze, * 7 Mei 1936
C012. Mande Jooste * 24-8-1990, D/v Anton Jooste en b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i2. Alta Henning
C013. b6.c1.d3.e4.f2.g2.h1.i4.j1. Karel Niklaas Henning * 26-11-1991, S/v Renate Henning
C014. b6.c4.d1.e5.f3.g7.h2. Johannes Lodewikus Henning * 6-5-1946
C015. b6.c1.d5. Willem Frederik Henning * 25-10-1829. Ongelukkig is die ander persone op die foto onbekend
C016. b6.c1.d1.e9.f4.g1.h3. Frank Henning * 21-12-1951
C017. b6.c1.d3.e5.f1.g1.h2. Josef Jooste Henning * 23-8-1931 en sy vrou Sophia Catharina (Ina) (gebore Van der Walt) * 25-6-1934
C018. b6.c1.d3.e5.f3.g4.h6. Pieter Hendrik Henning * 21-4-1960, sy vrou Deidré Linda (gebore Muller) * 16-12-1963 en hul kinders Pieter Hendrik * 7-1-1993 (i3), Bryan Kenneth * 14-1-1990 (i2) en Hendrik * 21-12-1987 (i1)
C019. b6.c1.d3.e5.f3.g8. Willem Henning * 22-12-1927 en sy vrou Maria Hester Dickason * 12-8-1925
C020. b6.c1.d3.e5.f3.g9.h1. Pieter Hendrik Henning * 29-8-1959, sy vrou Maria Elizabeth (gebore Smit) * 23-12-1961 en hul dogters Mariska *18-9-1991 (i2) en Jolandie * 18-4-1988 (i1)
C021. b6.c1.d3.e5.f11.g5. Jan Johannes Petrus Henning *15-8-1946 en sy vrou Caroline Magdalene (gebore Bastone) * 23-1-1945
C022. b6.c3.d9.e4.f1.g1.h2. Johannes Christiaan Henning *26-3-1959
C023. b6.c4.d1.e5.f3.g3. Jacobus Johannes Henning * 6-6-1914
C024. 6.c4.d1.e5.f3.g7. Willem Frederik Henning * 17-9-1922 en sy vrou Jacoba Johanna Maria (gebore Van der Walt) *4-9-1926
C025. b6.c4.d1.e5.f3.g7. Willem Frederik Henning * 17-9-1922 en sy vrou Jacoba Johanna Maria (gebore Van der Walt) en hul twee kinders Johannes Lodewikus * 6-5-1946 (h2) en Cornelia Catharina Jacoba * 31-8-1949 (h4)
C026. b6.c4.d1.e5.f3.g8. Christiaan Stephanus Henning * 16-10-1925 en sy vrou Maria Magdalena (gebore Smith) * 7-1-1927
C027. b6.c4.d1.e5.f3.g8.h3. Cornelia Catharina Jacoba Venter (gebore Henning) * 31-8-1949
C028. b6.c4.d1.e5.f4.g6. Jan Sarel Marthinus Henning * 14-9-1925, sy vrou Hendrina Maria (gebore Ras) * 18-6-1925, met hul kinders en kleinkinders
C029. b6.c4.d1.e5.f9.g6. Mauritz Martin Henning * 10-4-1936 en sy gesin. V.l.n.r. Maria Saloma (Loma) * 10-11-1959 (h1), Martha Magdalena (Marlene) * 18-12-1960 (h2), pa Mauritz, ma Catharina Machilina (Ollie) (gebore Hamman) * 5-7-1938 en Alma Marina (Alma) * 9-2-1966
C030. b6.c4.d2.e5.f7.g3. Pieter Jacob Henning * 16-1-1954 en sy vrou Jacoba Lily (gebore Loots) * 22-7-1953 en hul dogter Violet Emma Dorothy * 5-2-1977
C031. b6.c4.d3.e3.f1.g5.h1.i1. Marie-Louise Henning * 19-2-1977