Cornelia Hendrina Lavina Henning |
Voorgeslagte |
Nageslagte |
Foto(s)
|
Genealogiese no. |
|
a2.b7.c15. |
Voorname |
|
Cornelia Hendrina Lavina |
Van |
|
Henning |
Geslag |
|
Vroulik |
Vader |
|
Gert Frans Henning |
Moeder |
|
Gerbreg Leviena Olivier |
# ste kind van vader |
|
15 |
Noemnaam |
|
Cornelia Hendrina Lavina |
Geboortedatum |
|
1855-6-24 |
Geboorteplek |
|
Damfontein, Aliwal-Noord |
Doopdatum |
|
|
Doopplek |
|
|
Sterfdatum |
|
|
Sterfplek |
|
|
|
|
|
Geskiedenis |
Hulle het ses kinders, drie seuns en drie dogters, gehad. Hulle het te Isidwadwa naby Umtata gewoon. Hy was ’n horlosiemaker van beroep en sterf tydens ’n skietongeluk by sy winkel. Volgens oorlewering is Cornelia ongeveer ’n jaar na haar eggenote van verdriet oorlede.
|
|